1 / 30

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB. Ilse Lombard 2010. Tuberkulose (TB). Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word. Tuberkulose (TB).

peyton
Download Presentation

SPINAAL KOORD BESERINGS A.G.V. TB

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SPINAAL KOORD BESERINGSA.G.V. TB Ilse Lombard 2010

  2. Tuberkulose (TB) • Dit is ‘n siekte wat deur die bakterieë Mycobacterium tuberculosis veroorsaak word.

  3. Tuberkulose (TB) • Mycobacterium tuberculosis sal meesal die longe aantas, maar dit kan ook baie ander dele van die liggaam aantas soos die niere, limfnodes en die werwelkolom.

  4. Verspreiding van TB • Meesal in Afrika en Suid-oos Asië gevind. • Meer as 25,000 mense kry dit in Amerika elke jaar.

  5. TB • TB kom al duisende jare voor en het miljoene mense dood gemaak. King Tutankhamen (Egyptian pharaoh)

  6. Definisie Spinale tuberkulose is die presentering van ekstrapulmonêre tuberkulose. Dit word gekarakteriseer deur vernietiging van die vertebrae, met gevolglike skoliose van die werwelkolom.

  7. Patalogie • Tuberkulose bakterieë (Mycobacterium tuberculosis) kom oral voor. • Kom die liggaam binne deur asemhaling, drinkwater en soms slym. • Dit word gewoonlik effektief hanteer en doodgemaak deur ons immuunsisteem. • Met vermindering van die liggaam se weerstand sal die bakterië die liggaam inkom en vermeerder. • Vroeër was dit veral in lae sosio-ekonomiese omstandighede waar die meeste mense geïnfekteer is, maar a.g.v. verandering in die gedrag van die bakterieë word gewone gesonde mense ook deesdae beïnvloed.

  8. Patalogie • Mense van alle ouderdomme word deur die siekte aangetas. • By kinders vernietig die siekte die groeiplate , dus verskil die siekte vir kinders en volwassenes. • Die primêre letsel mag asimptomaties wees en self herstel sonder enige ander komplikasies. • Die toestand mag egter heraktiveer, veral na infeksie, 'n verlaagde immuunrespons of wanvoeding

  9. Patalogie • Die lang lewende bakterieë prolifereer stadig a.g.v. hulle dik wasagtige buitelaag. • Daarom sal dit nie maklik verkleur met die kleursel wat gewoonlik gebruik word nie en word die ZIEHL-NEELSEN kleursel gebruik • Die primêre fokus van infeksie is gewoonlik die longe, limf nodes, ingewande en ander sagte weefsel. • Die bakterieë versprei dan na die werwelkolom van die primêre fokus deur die bloedstroom of deur die limfsisteem.

  10. Patalogie • Die voorste gedeelte van die werwel (die liggaam) word die meeste geaffekteer. • Die been word dan progressief vernietig • Die diskus tussen die werwels word ook vernietig • Etter van verskillende dikte vorm.

  11. Patalogie • In ‘n poging van die liggaam om van die bakterieë ontslae te raak vorm dit granulose weefsel. • Die werwel word vernietig en kollabeer a.g.v. die gewig van die liggaam. • Dit veroorsaak deformiteit en verplasing van die werwel.

  12. Patalogie • Die etter, granulose weefsel en dooie stukkies been word Sequestra genoem en word oral uitgedruk rondom die werwelkolom, hulle veroorsaak absesse en kan versprei na verskillende dele van die liggaam.

  13. Patalogie • As die sequestra posterior forseer word sal dit in die spinale kanaal en die spinale koord forseer word • Die drukking op die spinale koord kan verlies van funksie soos sensasie en swakheid en verlamming veroorsaak.

  14. Patalogie • Die abses is nie warm en pynlik nie en word dus ‘n koue abses genoem. • Die abses mag uitbars en dan ‘n sinus agter laat wat vir ‘n lang tyd dreineer.

  15. Oorsake van verspreiding van TB • Die volgende dra by tot die verspreiding van pulmonêre TB • HIV • proteïen energie wanvoeding • immuunonderdrukkende terapie • kroniese degeneratiewe siektes

  16. Tekens en simptome rugpyn swakheid gewigsverlies koors malaise uitputting nagsweet anoreksie 9. Neurologiese simptome - - paraestesie - spierswakheid paralise van die bene, - verlies van blaas- en dermbeheer - spastisiteit van die onderste ledemate Kifose - Beskermende stywe posisie Paravertebrale swelling Psoas abses (knop in die lies) Kliniese beeld

  17. ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS Figure 1a – Anteroposterior radiograph showing tuberculosis of T10/11, with a paravertebral abscess (arrows). Figure 1b – Radiograph at one month showing fixation of the allograft. Figure 1c – Lateral radiograph at five years showing incorporation and partial remodelling of the allograft.

  18. ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS • (A) Case 1: MRI showing an epidural mass with cord compression (arrow) of the myelum and with extension in the thoracic transverse process and thoracic paraspinal muscles. • (B) Case 1: sagittal T2 weighted image reveals increased intensity in vertebral body at Th10 and L2 (arrows) with epidural extension and compression on the conus. (A) Case 1 (B) Case 1

  19. ANTERIOR SPINAL DECOMPRESSION IN HIV-POSITIVE PATIENTS WITH TUBERCULOSIS Figure 2 • Case 1: transversal sections through the vertebral bodies at levels from Th10 to L2 at autopsy show extensive infiltration with Kaposi’s sarcoma. • The yellow areas contain massive necrosis.

  20. Komplikasies • Vertebrale kollaps wat ‘n kifose veroorsaak. • Spinaalkoordkompressie • Sinus formasie • Paraplegie

  21. Neurologiese komplikasies van TB van die werwelkolom • Fisiese kompressie van die neurale weefsel (soos die spinale koord en senuweewortel) deur die produkte van die siekte. • Inflammasie van die neurale weefsel en hulle skedes. (Meningitis / Arachnoiditis / Neuritis ) . • Vloeistof retensie in die lokale weefsel - ( Edeem ) • Verandering van die bloedvoorsiening na neurale weefsel a.g.v. swelling bloedklonte. ( Vaskulêre trombose ) • Kroniese strekking van die neurale weefsel deur deformiteite, sequestra en benige swak belynings. • Funksionele verlies a.g.v. n.& s en spierswakheid of volledige letsel met totale verlies van van sensasie en spiersterkte. ( Paraplegie , Kwadruplegie )

  22. Ondersoeke • Roetine bloedtelling met Erythrocyte Sedimentation Rate. ( ESR ) • CXR • C. T. Scan. • M. R. I. ( Magnetic Resonance Imaging ). • Blood Immunoglobin Profile for Tuberculosis. • Aspirasie en biopsie, om die teenwoordigheid van bakterië vas te stel. ( Antibiotiese Sensitiwiteit ).

  23. Mediese behandeling 1. Medikasie ( Chemotherapy ) : • Dit is die belangrikste behandeling A.g.v. weerstandigebakteriëe( Multi-Drug Resistance - MDR ). • Die regime( genoem AKT) is ‘n sikliese kombinasie van veelvuldige pille oor ‘n langer termyn 9 tot 20 maande. • Dit moet noukeurig geobserveer word. 2. Bed Rus : • Gedurendie fase van vernietiging en die ontwikkeling van neurologiese komplikasies moet hierdie pasiënte op bedrus geplaas word, die tydperk hang af van die dokter. 3. Spinale Braces : • Spinal Brace laat mobilisasie toe, terwyl die area waar die siekte is rus

  24. Mediese behandeling 4. Sjirurgie.: • Hoe vroeër die siekte gediagnoseer word hoe beter die prognose en sal die pasiënt nie sjirurgie nodig hê nie. • Die sjirurgie is nie ‘n vervanging van medikasie nie, maar aanvullend. • Die sjirurgie het 3 doelwitte: • Debridement : Verwyder die die siek weefsel (etter, graunulasie weefsel, sequestra ens. ). • Neurale Dekompressie : Verlig die spinale koord en senuwees van die kompressie van die siekte. • Stabilisasie : Weer sterkte en stabiliteit van die beskadigde gedeelte te herstel deur fusie • Soms moet die operasie die spinale deformiteit korrigeer . • Vroeë diagnose, effektiewe behandeling het ‘n goeie prognose. Hoe vroeër hoe beter!

  25. Sjirurgie • Indikasie vir sjirurgie: • Neurologiese verlies • Oneffektiwiteit van die medikasie • Spinale deformiteit geassosieerd met onstabiliteit of pyn • Abses in the paraspinale area • Doel van sjirurgie: • Bevestig diagnose • Verlig kompressie op spinale koord en senuwee wortel. • Korrigeer spinale deformiteite • Dreineer etter. - Sjirurgiese tegnieke: • Anterior radikale fokale debridement • Posterior stabilisasie met instrumentasie

  26. PROGNOSE • TB kan maande of jare duur. • Behandeling is effektief tensy daar ‘n probleem is met weerstandigheid teen medikasie, erge spinale deformiteite, en neurologiese probleme soos kompressie , dit reageer goed op chemoterapie. • Operatiewe dekompressie verbeter die herstel tempo. • Permanente paraplegie as die skade aan die spinale koord permanent is.

  27. PROGNOSE • Vroeë aanvang - Paraplegie : • Die swakheid is gewoonlik vinnig met vinnige agteruitgang. Dit benodig aggressiewe behandeling van medikasie en sjirurgie. • Dan is die prognose die beste. • Soms sal die neurologiese toestand nog steeds agteruitgaan. • Laat aanvang - Paraplegie : • Dit is as die aktiewe siekte gekontrolleer is en gebeur a.g.v. stadige progressiewe degeneratiewe veranderinge in die neurale weefsel. • Die verandering kan permanent wees en dit het ‘n swakker uitkoms.

  28. Fisioterapie doelstellings • Bereiking van optimale funksie binne perke van kliniese beeld • Heropleiding en Versterking van verswakte spiere • Behoud van OVB • Verbeter sirkulasie • Spreek enige waargenome probleme aan, bv. balans, proksimale stabiliteit ens. • Verminder en voorkom pyn • Verminder spastisiteit

  29. FISIOTERAPEUTIESE MODALITEITE • Kombinasie Terapie behels: • Mikropuls strome • Interferensie strome • Individuele Oefeningsprogram sluit in: • Strekke • Bobath • PNF matwerk & tegnieke • Balans heropleiding • Heropleiding van loop

  30. Bronnelys • 1. Santorpia L, Alfonse L, Tiseo D, Pasanisi F, Cataldo F. Diagnosis and treatment of spinal TB. Journal of Chinese clinical medicine, 2007;2. • 2. www.spineuniverse.com • 3. www.wikipedia.com • 4. Karen Kenyon. Essential facts at your fingertips. 2009:280 • 5. www.boneandspine.com • 6.ww.cbm.ora/en/aeneral/CBMEVENgeneralarticle35822

More Related