200 likes | 355 Views
RYPBEKAMPING. deur Linda De Wet. Hoe om rypbekamping toe te pas . Hoe lyk die energiebalans by die grondoppervlak in die aand ? Doel : om die energiestatus van die grond -plant-lug volume bokant die kritiese Ta op 3 verskillende wyses te hou :
E N D
RYPBEKAMPING deur Linda De Wet
Hoe omrypbekamping toe te pas Hoe lyk die energiebalans by die grondoppervlak in die aand? • Doel: om die energiestatus van die grond-plant-lug volume bokant die kritiese Ta op 3 verskillendewysestehou : • Vertragingvan energieverliesuit die sisteem • Herversprei ding van die bestaandeenergie in die sisteem • Byvoegingvan nuweenergiebronne tot die sisteem
1. Keuse van ligging • Koue lug dreineernavalleie • Plaaslikeweerdata • Grondtipes - Donkergronde - Ligte - Gruis • Windskerms – ryp “pockets” • Heinings/skadunette • Swaarvegetasie • Waterliggame • Windrigting
2. Stralingsonderskepping • Nagemaaktewolke terugstraling -Water besprinkeling die lug in -Brand van olie of bandevir rook • Omgewingsbeamptes • Kleiner branders arbeidsintensief
3. Termieseisolasie • Wolklose dag verwarming van gronddeursonstralingstralingsryp • Kleinerplante word met swart plastiek of bruin papierbedek • Bome – maakstamme toe met veselglas, karton en polisterien.
3. Termieseisolasie • Bedekkoue-vatbareplante, bv. Basiliekruid, “green peppers”, tamaties, “geraniums” en “impatience” met komberse, lakens, koerante, ens. (uitsluitendplasties). • Beskerming by -6.7 oCd.m.v. rypdoek. • Drapeerplantevolledig – geenopeninge.
3. Termieseisolasie • Bogenoemdeverminder die tempo van Ta verandering en • vermindering in tydsintervalwaar T < 0 C • Nadeel = siekte / pesprobleme
4. Lugvermenging • Waaiers • Wind masjiene • Helikopters • Verwarmers 5. Direkte lug- en plantverwarming
6. Grondmanipulasie • Besproeiing en kompaksie of rol van grond • van 0.4 C by grond opp. • Rol van grond + besproeiing > 0.6 C in grond Ta (1.1 C tot 1.4 C) • Grondbedekkershougrondhitte in, bv. plastiesebedekking, maar behoortvroegoggend oopgemaakte word omhitteaanplante vrytestel.
7. Toediening van water • Water temperatuur > 0 C • Water verskaf 0.374 MJkg-1 + hitte van smelting (by 0 C) = 0.334 MJkg-1 • Besprinkeling of vloedbesproeiing • Nie-besprinkelde en besprinkeldeappelbome
Gemiddelde bot temperatuur vir nie-besprinkelde en besprinkelde appelbome soos vergelyk met lug en natboltemperatuur (Rosenberg, 1983).
In dieselfdetydsperiode (15:30): • Ta = 25 oC en Tw = 15 oC • Nie-besprinkeldeappelbome • Ta = 45 oC • besprinkeldeappelbome • Ta = 15 oC Verskil van 30 oCvirbesprinkelde en nie-besprinkeldebome!
a) Besprinkelingsbesproeiing: -By vriestemperatuur, sal water op plantevries en hitte van smelting salvrygestel word. -Soosbevriesingvorder - blyys by 0 C, maardaar moetookgenoegsamehitte weesvirterugstraling, verdamping en konveksie en besprinkelingmoetaangaan tot nasonoptotdat al die ys gesmelt is. • b) Vloedbesproeiing: -stelhittevryaangrond -Kan Ta laattoeneem tot by 3 C.
8. Verkoelingomdormansieteverleng • Gebruikbesprinkelingbesproeiingdeur die dag in winter en vroeëlenteom die lug aftekoel en ombotontwikkelingtevertraag. • Moet vir ‘n minimumtyperk by ‘n spesifiekte Ta wees. • Kan ontwikkeling vertraag met 8 to 17 dae virappels en perskes. .
9. Ander metodes • In Druiweboorde: • Versekering • Ryp Alarm • “Fog” masjiene • Vine “wagte” • Fisiesebedekkings • Elektriesestrome-ViniCable.
The average number of frost-free days per year is projected to rise across much of the globe by the 2080s, with the largest increases (red and orange) across the western fringes of North America and Europe. (Illustration courtesy Gerald Meehl and Claudia Tebaldi, NCAR.)
GEVOLGTREKKINGS • Die meestegewasse loop gevaaromgrootrisikost.o.v. rypteervaar. • Gevolge van ryp • Verskilletydensseisoen • Kultivare • Morfologiese stadium • Opbrengsgrootte • Tempo van Ta afname • Minimum temperatuur • Tydsduurte van minimum temperatuur
GEVOLGTREKKINGS • Hoëwaardesvirvrugte en groente • Daar is min data beskikbaarooropbrengsafnamesrelatief tot minimum temperature baiemoontlikhedevirnavorsing in hierdiegebied. • Daar is geenoplossingvirgewasse of plantewatdeurrypbeskadig is nie, dus is die enigsteanderanlternatief, voorsorg is beter as nasorg.