1 / 8

WETTE IN CHRISTUS SE TYD

WETTE IN CHRISTUS SE TYD. Les 1 vir 5 April 2014. Jesus en die Apostels het in die 1ste eeu geleef. Verskeie soorte wette het die Joodse gemeenskap in daardie tyd beheer:. Menslike wette : Romeinse reg. Rabbynse wet . Goddelike wette : Siviele wet . Seremoniële wet .

owen
Download Presentation

WETTE IN CHRISTUS SE TYD

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. WETTE IN CHRISTUS SE TYD Les 1 vir 5 April 2014

  2. Jesus en die Apostels het in die 1ste eeu geleef. Verskeie soorte wette het die Joodse gemeenskap in daardie tyd beheer: • Menslikewette: • Romeinse reg. • Rabbynsewet. • Goddelikewette: • Sivielewet. • Seremoniëlewet. • Die morelewet.

  3. ROMEINSE REG “Wees dan onderdanig aan elke menslike verordening ter wille van die Here—of dit die koning is as opperheer, of die goewerneurs as sy gesante, om wel kwaaddoeners te straf, maar die wat goed doen, te prys” (1 Pet 2:13-14) Beide Jesus en die Apostels het geleer dat die menslike siviele wette (Romeinse Reg in hul geval) gehoorsaam moet word. Maar ons moet dit nie gehoorsaam as dit in stryd is met die wet van God nie. Die Romeinse Ryk het 'n baie sterk regstelsel gemaak. Die meeste van die huidige beskaafde regstelsels is gebaseer op die Romeinse reg. Die Romeinse Reg kan help om sommige verhale in die Nuwe Testament te verstaan. Byvoorbeeld, die kruisiging (Matt 27:26), Paulus beroep hom op die keiser (Hand 25:11), of Paulus se Romeinse burgerskap (Hand 22:25)

  4. RABBYNSE WET “en hulle nie besig hou met Joodse fabels en gebooie van mense wat van die waarheid afwyk nie” (Tit1:14) Die Joodse volk het belowe om die 613 belangrikste wette te onderhou wat hulle in die Pentateug gekry het gedurende die tussen-testamentêre tydperk. • Hulle het ook ontelbare reëls (rabbynse wette) wat in die Mishnáh en die Midrash geskryf is bygevoeg. Die Fariseërs het Jesus van die oortreding van "die wet" beskuldig toe Hy op die Sabbat genees het (Joh 9). Maar hulle het hom eintlik beskuldig van die oortreding van 'n paar van die rabbynse voorskrifte.

  5. SIVIELE WET “Dink aan die wet van Moses, my kneg, wat Ek hom beveel het op Horeb vir die hele Israel—insettinge en verordeninge” (Mal 4:4) Die wet van Moses of die Torah bestaan uit die eerste vyf boeke van die Bybel - die Pentateug. Die siviele wette van Israel was deel van die Torah. Daardie wette regeer die die tempelbelasting, egskeiding, besnydenis, die gebiedstelsel, beskerming van armes, getuies … Die Romeinse Ryk het die Jode toegelaat om hul eie wette te gehoorsaams, maar altyd onderhewig aan die Romeinse reg. Daarom kon die Sanhedrin dikwels ‘n vonnis oplê volgens die siviele wette in die Torah.

  6. SEREMONIËLE WET “Dit was ‘n beeld met die oog op die teenwoordige tyd waarin daar gawes en offers gebring word, wat hom wat die diens verrig, na die gewete nie volkome kan maak nie, omdat dit net bestaan het in spys en drank en verskillende wassinge en vleeslike verordeninge wat opgelê is tot op die tyd van herstelling” (Heb 9:9-10) Die Seremoniële wet het alles behels in verband met die Heiligdom en Israel se Godsdienstige feeste. God het hierdie Wet ingestel om Sy verlossingsplan te leer. Alle rituele en seremonies verteenwoordig die bediening van Jesus Christus. Die Seremoniële wet is vervul in Christus, daarom geld dit nie meer vir die gelowiges vandag nie. Tog verstaan ons Jesus se verlossingswerk beter deur die bestudering van die wet.

  7. DIE MORELE WET “Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword. Want Hy wat gesê het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gesê: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie, maar doodslaan, het jy ‘n oortreder van die wet geword” (Jak 2:10-11) Die Tien Gebooie is die ewige morele wet. Dit is die basis van alle wette. Daarom moet ons elke wet net gehoorsaam as dit in ooreenstemming is met die Tien Gebooie. Jesus het vir ons gesê om die gebooie (Matt 19:16-19) te onderhou. Net soos die apostels (Rom 13:8-10) Almal moet die morele wet onderhou, selfs al is hy of sy nie aan die Romeinse, Rabbynse, Siviele of Seremoniële wet onderdanig nie.

  8. “Hy het toe selfs nie eers Sy voorskrifte toevertrou aan die geheue van mense met die geneigdheid om Sy vereistes te vergeet nie, maar het dit op kliptafels geskryf. Hy verwyder alle moontlikheid van Israel om Sy heilige voorskrifte te vermeng met heidense tradisies, of te verwar met menslike verordeninge of gebruike. Maar hy het nie opgehou om aan hulle die voorskrifte van die Dekaloog te gee nie. Die mense het hulself so laat mislei dat Hy geen deur vir versoeking onbewaak gelaat het nie. Moses was bevel om te skryf, soos wat God hom sou lei, verordeninge en wette deur onmiddelikke instruksies soos nodig. Hierdie riglyne, wat betrekking het op die diens van die volk tot God, tot mekaar en tot die vreemdeling waar die beginsels van die Tien Gebooie versterk is en wat op 'n bepaalde wyse gegee is, sodat niemand hoef te dwaal nie. Hulle is ontwerp om die heiligheid van die tien gebooie, gegraveer op die tafels van klip te beskerm” E.G.W. (vryevertalinguitPatriarchs and Prophets, cp. 32, pg. 364)

More Related