1 / 35

Vors van Vrede

Vors van Vrede. Wat nie gekom het om vrede te bring op aarde nie……. Disproving Christianity. Read the Bible....we need more atheists!.

onslow
Download Presentation

Vors van Vrede

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Vors van Vrede Wat nie gekom het om vrede te bring op aarde nie……

  2. Disproving Christianity

  3. Read the Bible....we need more atheists!

  4. ...I deal with contradictions in the Bible, and with contradictions between what you read in the Bible and what you will learn in a modern church today.... they are so far apart that it is really hard to recognise what you read in the Bible to what they are preaching now. David G McAfee in “Disproving Christianity”

  5. Vredevors Jes 9:6Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors— Jes 9:7tot vermeerdering van die heerskappy en tot vrede sonder einde, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te bevestig en dit te versterk deur reg en deur geregtigheid, van nou af tot in ewigheid. Die ywer van JAHWEH van die leërskare sal dit doen.

  6. Nie vir vrede Luk 12:49 Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was! Luk 12:50 Maar Ek het ‘n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is! Luk 12:51Dink julle dat Ek gekom het om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid. Luk 12:52 Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. Luk 12:53 Die vader sal verdeeld wees teen die seun en die seun teen die vader, die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder, die skoonmoeder teen haar skoondogter en die skoondogter teen haar skoonmoeder.

  7. Twee vredes Joh 14:25 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; Joh 14:26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Joh 14:27Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie. 1Ts 5:1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 1Ts 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag. 1Ts 5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie. 1Ts 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie.

  8. Vredevors = Vrede+Vors Prince (Vors) H8269 - sar From H8323; a head person (of any rank or class): - captain (that had rule), chief (captain), general, governor, keeper, lord, ([-task-]) master, prince (-ipal), ruler, steward. H8323 - saw-rar' A primitive root; to have (transitively exercise; reflexively get) dominion: - X altogether, make self a prince, (bear) rule. Vors = Om gesag te neem / oor te neem / af te dwing Peace (Vrede) H7965 - shâlômshâlôm From H7999; safe, that is, (figuratively) well, happy, friendly; also (abstractly) welfare, that is, health, prosperity, peace: - X do, familiar, X fare, favour, + friend, X greet, (good) health, (X perfect, such as be at) peace (-able, -ably), prosper (-ity, -ous), rest, safe (-ly), salute, welfare, (X all is, be) well, X wholly. Vrede = Perfekte veiligheid, voorspoed en gesondheid

  9. Vrede deur oorwinning oor die vyand Heb 2:5 Want aan die engele het Hy die toekomstige wêreld waarvan ons spreek, nie onderwerp nie; Heb 2:6 maar iemand het êrens getuig en gesê: Wat is die mens, dat U aan hom dink, of die mensekind, dat U hom besoek? Heb 2:7 U het hom ‘n weinig minder as die engele gemaak; met heerlikheid en eer het U hom gekroon en hom oor die werke van u hande aangestel. Heb 2:8 Alle dinge het U onder sy voete gestel. Want in die onderwerping van alle dinge aan hom het Hy niks uitgesonder wat aan hom nie onderworpe is nie. Maar nou sien ons nog nie dat alle dinge aan hom onderwerp is nie; Heb 2:9maar ons sien Hom, naamlik Jahshua, wat vir ‘n kort tydjie minder as die engele gemaak is, vanweë die lyde van die dood met heerlikheid en eer gekroon, sodat Hy deur die genade van God vir elkeen die dood sou smaak. 1Ko 15:24 Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het. 1Ko 15:25 Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. 1Ko 15:26 Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. 1Ko 15:27 Want Hy het alles aan sy voete onderwerp, maar wanneer Hy sê dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het. 1Ko 15:28 En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God alles in almal kan wees.

  10. ‘n Vraag in ons gemoed: Twee vredes? Waarom is my lewe so sonder vrede – altyd net stryd. Dui dit op ‘n valse bekering? En indien nie, hoe beweeg ek na vrede uit my toestand van stryd? Jahshua is tog ook vir my ‘n Vredevors? Om te verstaan, is om sinvol te kan besluit en jou lewe te verander. Onkunde hieroor is ‘n bondgenoot van die Bose, en die sluipende dood vir die gelowige.

  11. Verstaan eers jou wese: Psa 31:9 (31:10) Wees my genadig, HERE, want ek is benoud; van verdriet het my oog mat geword, my siel en my liggaam. Mat 10:28 En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. Mar 12:30 en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart (emotional) en uit jou hele siel (self conscious) en uit jou hele verstand (mental)en uit jou hele krag (dade v liggaam).Dit is die eerste gebod. Alle “adam”, onbekeerd en bekeerd, het siel en liggaam.

  12. Liggaamlike (fisiologiese) ontwikkeling: Einde van lewensverwagting Volwasse Senior burger “Pottytraining” Preadolessensie Adolessensie Ontwikkeling (%) Sit / staan / kruip / loop 0-2 jaar 20 jaar 60 jaar 2-4 jaar 4-6 jaar 10-12 jaar 12-19 jaar 65 - 100 jaar Ouderdom (jare)

  13. Emosionele Ontwikkeling (Siel)Erik Erikson (1956) Doel Wysheid & integriteit Intimiteit & liefde Sorg & empatie Eie identiteit Eie wil Ontwikkeling (%) Vermoë Hoop 0-2 jaar 2-4 jaar 4-6 jaar 6-12 jaar 20-28 jaar 12-20 jaar 28-35 jaar 35-100 jaar Ouderdom (jare)

  14. Verstand / Emosioneel / Sosiaal

  15. Verstand / Emosioneel / Sosiaal

  16. Verstand / Emosioneel / Sosiaal

  17. Ontwikkeling (Siel)Erik Erikson (1956) Doel Wysheid & integriteit Intimiteit & liefde Sorg & empatie Eie identiteit Eie wil Ontwikkeling (%) Vermoë Hoop Abstrakte konsepte, beginsel vs reël, sensitief oor eie tekorte, vergelyk nie meer self met ander in elke saak nie – kan objektief na self kyk ens 9-12 jaar Ouderdom (jare)

  18. Die minimum “adam” Senior burger Einde van lewensverwagting Volwasse Sorg & empatie Wysheid & integriteit Eie identiteit Ontwikkeling (%) Siel Liggaam 0-2 jaar 20 jaar 60 jaar 2-4 jaar 4-6 jaar 6-12 jaar 12-20 jaar 28-35 jaar 65 - 100 jaar Ouderdom (jare)

  19. Die wedergebore Adam 1Ts 5:16Wees altyddeur bly. 1Ts 5:17Bid sonder ophou. 1Ts 5:18Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jahshua oor julle. 1Ts 5:19Blus die Gees nie uit nie. 1Ts 5:20Verag die profesieë nie. 1Ts 5:21Beproef alle dinge; behou die goeie. 1Ts 5:22 Onthou julle van elke vorm van kwaad. 1Ts 5:23 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jahshua Christus! 1Ts 5:24Hy wat julle roep, is getrou; Hy sal dit ook doen. Joh 3:5 Jahshua antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water (die fisiologiese geboorte - liggaam) en Gees (geestelike bewussyn en dimensie van die mens) nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. Joh 3:6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees. Joh 3:7 Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie. ‘n Gees geboorte of eerder ontwaking (soos verdowing wat uitwerk in tandvleis – sodat gevoel terugkeer).

  20. Die maksimum “Adam” Gees Senior burger Einde van lewensverwagting Volwasse Sorg & empatie Wysheid & integriteit Eie identiteit Ontwikkeling (%) Siel Liggaam 0-2 jaar 20 jaar 60 jaar 2-4 jaar 4-6 jaar 6-12 jaar 12-20 jaar 28-35 jaar 65 - 100 jaar Ouderdom (jare)

  21. Waar is “ek” vandag? Gees Die verlede Die toekoms Ontwikkeling(%) Siel Liggaam 43jaar Ouderdom (jare)

  22. Waar leef “ek” vandag? Gees Ek + Ek Siel 0 lyn Ek - Vlees 43jaar

  23. Linkerbrein verduideliking “Ek” = [ (Tgg – Tgv) / Tw ] Waar: Tgg = Die tyd per dag wat my gedagtes spandeer in die geestelike Tgv = Die tyd per dag wat my gedagtes spandeer in die vleeslike Tw = Die tyd per dag wat ek wakker is “Ek” = My realiteit plasing binne die struktuur van menswees.

  24. Voorbeeld som: Tgg = (0.3 uur gebid) + (0.5 uur gedank&loof) + (1.5 uur gewandel) + (1.2 uur gehoop) + (2 uur geworstel) + (0.2 uur gelees) + (0.3 uur getuig) + (0.5 uur gehoor) = 7.5 ure Tgv = (1.5 uur beplan) + (0.5 uur geskerts) + (1.5 uur gekommer) + (1 uur verwyt) + (1 uur gesukkel) + (0.5 uur geskel) + (0.5 uur gevrees) + (1.5 uur geluister) + (2 uur bestuur) = 10 ure Tw = Tgg + Tw = 17.5 ure Dus: “Ek” = [ (7.5 – 10) / 17.5 ] = (-) 14 % = (onvrede)

  25. Waar is Sy vrede in my lewe? Gees Siel 0 lyn Ek - 14% (onvrede) Vlees 43jaar Ouderdom (jare)

  26. Op en af – maar die medium is jy? Gees Siel Ek Vlees

  27. Die tendens is belangrik? Gees Ek Siel Vlees Die gevolg van waaksaamheid wat verslap, en ‘n geslepe vyand se hinderlaag in jou lewe

  28. Die tendens is belangrik? Gees Siel Vlees Die gevolg van VOLHARDING IN HEILIGMAKING

  29. As jy wil lewe in VREDE, en aanhou lewe in die VREDE van JAHSHUA, doen dan wat Hy sê!

  30. Vernuwe jou denke – die manier hoe jy oor dinge dink, en wat jy dink, en hoe jy dink. 2Ko 4:16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens (siel) dag ná dag vernuwe. 2Ko 4:17 Want ons ligte verdrukking (onvrede & stryd) wat vir ‘n oomblik is, bewerk vir ons ‘n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; 2Ko 4:18 omdat ons nie let op (bedink) die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. • Efs 4:20 Maar julle het Christus nie so leer ken (verstand) nie, Efs 4:21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig (verstand) is soos die waarheid is in Jahshua: Efs 4:22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan (vleeslike denke), Efs 4:23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed(siel-emosies/denke) Efs 4:24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid. Kol 3:10 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis (verstand) na die beeld van sy Skepper,

  31. Stryd is verby, neem jou vrede Jes 40:1 Troos, troos my volk, sê julle God. Jes 40:2 Spreek na die hart van Jerusalem, en roep haar toe dat haar stryd verby is, dat haar skuld betaal is, dat sy uit die hand van JAHWEH dubbel ontvang het vir al haar sondes. Jes 40:3 ‘n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van JAHWEH; maak gelyk in die wildernis ‘n grootpad vir onse God! Jes 40:27Waarom sê jy dan, o Jakob, en spreek jy, o Israel: My weg is vir JAHWEH verborge, en my reg gaan by my God verby?Jes 40:28Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ‘n Ewige God is JAHWEH, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. Jes 40:29Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. Jes 40:30 Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; Jes 40:31 maar die wat op JAHWEH wag (who’sexpectingHim), kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Wie se verstand, emosies en dade ‘n verwagting van Jahweh (uitkoms / redding / voorsiening / geregtigheid / genade) het – in elke omstandigheid, heeltyd, elke uur, elke dag. Hul lewe in die vryheid en vrede van die Gees.

  32. As stryd jou gereeld voor Sy troon bring vir uitkoms, en voorspoed jou eenmalig laat dankie sê, wat sal ‘n Vader wie se begeerte is na ‘n wandeling saam met jou, jou as deel in hierdie lewe gee? Stryd, of voorspoed? Die blydskap gebore uit “nogtans”, en ‘n dankbaarheid wat net nie genoeg kan getuig nie – dit is die sekerste manier tot vrede. Dit kan selfs voorspoed bekostig, sonder om jou siel bankrot te maak aan die Gees se stem.

  33. 1Ts 5:16Wees altyddeur bly. 1Ts 5:17Bid sonder ophou. 1Ts 5:18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jahshua oor julle. 1Ts 5:19Blus die Gees nie uit nie. 1Ts 5:20Verag die profesieë nie. 1Ts 5:21Beproef alle dinge; behou die goeie. 1Ts 5:22 Onthou julle van elke vorm van kwaad. 1Ts 5:23 En mag Hy, die God van die vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en liggaam geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jahshua Christus!

  34. Amen

  35. Lukas 12 – aspekte aangespreek Suurdeeg = geveinsdheid Publieke openbaarmaking van alle duister raad, planne en leuens aangekondig Wie gevrees moet word Versekering dat Sy kinders baie waardevol in Sy oë is Wat dit verg om jou naam voor engele genoem te kry deur Jahshua - belydenis Agting vir die HG, en aanmaning om baie versigtig om te gaan mbt die HG Die HG wat jou sal ondersteun op die regte moment – moenie vooraf bekommer nie Die hebsug teenoor hemelse denke en dade – valse en ware redes vir sielerus Waarskuwing en versekering dat kwellings nie oor die daaglikse moet wees, maar fokus op die Koninkryk. Versekering dat nie teen staande die kleinheid van jou kudde dit Vader behaag het om sy Koninkryk aan jou te gee. Waaksaamheid en getrouheid – voedsel op tyd Baie weet, baie slae – min weet, min slae Gekom om onvrede en verdeeldheid op die aarde te bring Verwyt omdat die mense weet om nietigheid te beoordeel, maar nie die selfde vermoë aanwend om die tye te oordeel nie – ook nie tussen reg en verkeerd te oordeel nie Bevestiging dat alle skuld betaal sal moet word deur hom wat nie geleer het om self te oordeel en daarop te handel nie.

More Related