1 / 77

Generasies

Generasies. Die kerk in 'n krisis ?. Aanleiding tot die gesprek:. Kerk leeg: ouers van 25-40 is afwesig & Hulle kinders is afwesig Kerk speel nie meer rol in mense se lewens nie . Ps 78 .

onan
Download Presentation

Generasies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Generasies

  2. Die kerk in 'n krisis ?

  3. Aanleiding tot die gesprek: • Kerk leeg: ouers van 25-40 is afwesig • & Hulle kinders is afwesig • Kerk speel nie meer rol in mense se lewens nie

  4. Ps 78 • 78 ’n Gedig van Asaf. Luister na wat ek jou leer, my volk, luister aandagtig na wat ek sê. 2 Ek gaan ’n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. 3 Wat ons gehoor het en wat ons weet, wat ons vaders ons vertel het, 4 sal ons vir ons kinders nie verswyg nie.

  5. Ons sal aan die volgende geslag vertel van die roemryke dade van die Here en van sy mag, van die wonderdade wat Hy gedoen het. 5 Hy het aan Jakob sy voorskrifte gegee, aan Israel sy onderwysing. Hy het ons voorvaders beveel om dit aan hulle kinders bekend te maak,

  6. 6 sodat die volgende geslag dit kan weet en die kinders wat nog gebore sal word, dit weer aan húlle kinders kan vertel. 7 So sal hulle dan op God vertrou en nie vergeet wat Hy gedoen het nie, maar gehoorsaam wees aan wat Hy beveel het 8 en nie wees soos die voorvaders nie. Dié was ’n opstandige en ongehoorsame volk, ’n onbestendige geslag wat nie aan God getrou was nie.

  7. Tendense • Generasie tendense • Tendense in samelewing het invloed op mense. • Generasie vorming : soortgelyke optrede • Gevorm deur gebeurtenisse wat invloed het • Definieer optrede vanuit kultuur historiese gebeure

  8. @kerk • Ons weet dat die kerk onder baie druk verkeer.  • Ons weet ook dat die geldigheid van die Bybel bevraagteken word. •   Generasie X & Y vra ander tipe vrae oor godsdiens, die Bybel en die rituele in die kerk. •   Die standaard antwoorde word nie meer geglo nie.  Gebed en godsdiens het ‘n ander dimensie gekry, weg van die tradisionele. 

  9. Dink julle dat die kerk tred gehou het met die ontwikkelinge in die gemeenskappe wat hulle bedien ?  • Of het die kerk net ‘n samekoms plek geword vir die wat dit as ‘n plig voel ?

  10. Wat verwag elke generasie • Van ouers • Van werk • Van geld • Van kerk • Van ontspanning • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them.

  11. Post modernisme • Dink anders • Paradigmaskuif in denke • Tree anders as voorgangers op • Reaksie teen modernisme • Ekself is die belangrikste: • Daar is ‘n beklemtoning van die individu in teenstelling met die gemeenskap; • My Verstand is die vertrekpunt • Alles moet verduidelik kan word;

  12. My denke die belangrikste: • Mensgesentreerde denke is belangriker as religieuse waardes, selfs in die mate dat Skrifwaarhede bevraagteken en gekritiseer word; • • Feite is bo waardes in die wetenskap beklemtoon • absolute waarhede kan gevind en uitgeredeneer word;

  13. Opbloei van wetenskap en tegnologie; • Daar is algemene sekularisasie en goddeloosheid – die mens kan alles uitredeneer en is in beheer van alles, daarom is daar nie meer plek vir God nie.

  14. Drie faktore: • geloof word afgebreek geen konsensus oor reg of verkeerd • Globalisme & geloof aanvaar nie Christendom as absoluut nie • Toename in polarisasie moraliteit Waarheid Opvoeding

  15. Kenmerke: 1. Rasionaliteit verander : Gaan nie meer oor verstand nie ; ervaring, gevoel , geloof NB • Bestaansreg van geloof bevraagteken • Religieuse ervaring ??? 2. Vaste sekerhede maak plek vir verskeidenheid • Dogma en sisteme word gewantrou • Verskeidienheid etiese sisteme

  16. 3. Spiritualiteit is belangrik: Geestelike belewing • Nie groter gerigtheid op God • ( belewenis / Lekker ) • Soeke na mistieke ervaring • 4. Verdraagsaamheid • Geloof persoonlike saak wat elkeen volgens eie smaak inrig • Alle Godsdienste as gelykwaardig beskou • Elke mens het reg tot eie geloofsoortuigings

  17. 5 Morele onsekerheid • Verskillende perspektiewe en uitkomstes • Kerk ?? rug op kerk gedraai • Nuwe verwagtinge van kerk koester • 6 verset teen institusionalisme Gesag in gedrang

  18. Probleemstelling: • Toegewyde gelowiges woon buite eg saam #Pla nie want ons is lief vir mekaar • # Wat ek redeneer is van deurslag-gewende belang • # maak nie saak wat ander sê of Bybel sê • Verwys na pt 4: verdraagsaamheid

  19. Kerk: Die kerk kom te staan in ‘n postmoderne werklikheid waarin • die ou antwoorde, bedieningspatrone, institusionalisme, formalisme • en tradisie-gebondenheid nie meer die eise van die dag die hoof kan bied nie. • ( kerk is nie meer relevant / Oorbodig )

  20. Generasies se mense is nie identies nie • Deel waardestelsel • Kry die uitsonderings • Dit wat jy as goed of sleg, reg of verkeerd, normaal of vreemd beskou. • Nie vir iemand anders dieselfde nie

  21. Hulle het ’n studie gedoen om vas te stel wat dié jonges se waardes in die werkplek is en dit met dié van generasie X (gebore in die 1970’s) en die Baby Boomers van die 1950’s vergelyk. Daar was glo treffende verskille in hoe dié generasies vrye tyd beskou.Beeld 13 Maart 2010

  22. Generasies • Silent generation 1910-1940 • Baby Boomers 1940-1965 • Generation X 1966- 1990 • Generation Y 1991- 2000 • Gereration Z 2000 - • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them.

  23. Wat verwag elke generasie • Van ouers • Van werk • Van geld • Van kerk • Van ontspanning

  24. Silent generation 1910-1940 • Swaar grootgeword • Arm • Hardwerkend

  25. Baby Boomers 1940-1965 • Hippie era • Blommekinders • Pienk Floyd • Jeans, Duck-tails en butterflies • BB’s bly danksy wetenskaplike vordering gesond en leef langer. Hulle het meer geld as jonger generasies en kan daarom meer koop en bestee. In hul “ouer” jare pak hulle met nuwe energie (en geld) allerhande avonture aan. Daarom kan niemand hulle ignoreer en as “oor die muur” afmaak nie. Hulle is té belangrik vir die ekonomie.

  26. As jongmense: belangrik om te werk • vestig • kinders hê • Skuldig oor voorhuwelikse seks ( skande) • Skuldig oor egskeiding • Lojaliteit aan die werksplek • Hubly bubly iets wat jy drink

  27. Lang ure hard gewerk • Een kind per gesin geleerdheid gekry

  28. Generation X • Sukkel om die babyboomers te verstaan • En hulle waardes te verstaan • Sien babyboomers as skynheilig • Plastic

  29. Generation X 1966- 1990 • Modes, musiek rolprente • Sekularisering : Gemeenskap gevorm deur Christenskap  • Christenskap nie eers in herinnering in gen X • Die wereld waarbinne geleef word is deur en deur wêrelds

  30. Generation X 1966- 1990 2 • DAAR IS GEEN PLEK VIR GOD NIE • GEN X IS GROEP ONTNUGTERDE JONGMENSE • Wat postmodernisme in alle aspekte van die lewe toepas • Godsdienstige relativisme en promiskuiteit vier hoogty • Ouer geslag se waardes word as irrelevant beskou • Geen basis waarop dit kan bestaan nie • Wantroue teenoor instellings: regering werk kerk skool

  31. Gen X 3 • Gebroke gesinne ??? • Dit wat Gen X se ouers (BB’s) as sekuriteit gesien het word wantrou • Intense behoefte aan liefde en aanvaarding • Ervaar pyn en hartseer • Geen familie bloedbande  vriende

  32. Gen X seksueel aktief : liefde en aanvaarding • tsv vernietiging  onsekerheid en verwarring • Gen x se helde: sport, musiek • Tradisioneel : ouer mense onderwysers, dokters ds ens

  33. Kerk gewantrou: intense behoefte en geestelike hongerte • Geen absolute religie • Sinkretisme en new age • Vertroue in tradisionele leierkorps verloor

  34. Vertroue is verloor in die tradisionele leierskorps, daar is ‘n ongeërgdheid in kerklike instellings en ‘n verlies aan basiese vertroue onderling (en selfs in God). Kortweg: lidmate soek rigting in hulle lewens. Aanvaar nie vir God en kerk

  35. Jonger groep in BB

  36. Verhoudings is NB • Seksueel aktief • Indiwidualiseme is hoog aangeslaan tog geweldige eensaamheid • Pessimisme oor toekoms • Pyn en angs as deel van die lewe  dwelms drank, harde musiek  tydelike verligting van pyn

  37. Geweldige belangstelling in tegnologie & moderne kommunikasie middele

  38. Geen morele grense  doen wat in eie oë reg is • Geen tradisies van vorige geslagte • Nie belangstelling in/Goidsdiens spirituele soeke • Antwoorde buite die Christendom

  39. Musiek • Musiek speel belangrike rol in lewe • Sanger verwoord innerlike gevoelens • Sanger is spreekbuis • Musiek & kerk ??? • Zoid generasie

  40. Taalgebruik • Weerspieel in musiek • F--- • ‘ • Kleredrag nie cleavage maar revealing & uitlokkend

  41. Tendense wat vormend is: • Geweld en misdaad • Armoede • Aborsie • Werksetiek ??? • Agteruitgang van mediese dienste • Opvoeding beleef krisis

  42. Pendelhuwelik • Losbandigheid en sedeloosheid • Buiteegtelike verhoudings

  43. BB se kinders baie keer Gen Y • Groot sprong in ouderdom en Gen x oorgeslaan

  44. Wat verwag elke generasie • Van ouers • Van werk • Van geld • Van kerk • Van ontspanning • The key to retaining each generation is to understand what makes them tick and what drives them.

  45. Gen Y • Kinders van laat BB’s • Kinders van Gen X

  46. Generation Y 1991- 2000 • Die Millenium generasie. • Hulle beleef God deur ervaring; Spiritueel maar nie godsdienstig; Geloof moet prakties /. sigbaar wees ... • Verward • Leef uit voorbeeld • On line dating

  47. Generasie Y is aan die voorpunt van tegnologie en kreatiwiteit. Hulle dink en doen heeltemal anders as vorige generasies en herskryf die reëls van werk en lewe. • Skerm mense  gebruik ook selfone om uiting te gee aan hul individualiteit.” 7 ure per dag

  48. They have never known a world without: • Faxes, telephone answering machines and mobile phones, TVs, VCRS, Laptops, ATMs, CDs, and AIDS. • Rap music and Madonna • Nikes and Nintendos • Terror attacks, crack and kids killing kids.

  49. They live in a world where: • Self-expression is valued over self-control. • Respect is only given after it has been received. • The fear of living poorly outweighs the fear of dying. • Violence is an acceptable alternative. • The end justifies the means.

More Related