1 / 39

Psalm 72

Psalm 72. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die Koning kom!. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Wie regeer?.

odetta
Download Presentation

Psalm 72

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 72

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Die Koning kom!

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Wie regeer?

  6. Wie sorg dat ons die wette gehoorsaam? Wie sorg dat ons nie seergemaak word nie?

  7. Bid vir ons leiers

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Sjaloom!

  10. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  11. Kan julle aan ’nvoorbeeld dink van ’nland in die wêreld waar die eerste tekens sigbaar word dat die gebed van Ps 72 realiseer… ?

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  14. Sjaloom!

  15. Bid Ps 72 as priester – ons is ons regering se priesters –

  16. “Prayer changes things”

  17. “Ek hou van gebed, maar ek hou nie van verandering nie…”

  18. Gebed verander ons Gebed verander ander Gebed verander "dinge" Gebed verander die kerk Gebed verander die wêreld!

  19. “Om jou hande saam te vou in gebed, is die begin van ’n opstand teen die wêreld se onreg!” Karl Barth

  20. So moet dit wees!

  21. Bid Ps 72 as profeet – ons is ons regering se profete –

  22. Profete is nie altyd populêr nie

  23. Bid Ps 72 as konings – ons is ons wêreldse konings –

  24. ’n Koning moet God se wil doen en die reg laat geskied

  25. Ware mag kom van liefde wat bereid is om te sterf vir wat reg is

  26. “God says yes to us. We respond to His Yes by saying “Yes, amen.” Eugene Peterson

  27. God se ‘Ja’ vs ons ‘Nee’

  28. “My regtervoet sê ‘Halleluja’ en my linkervoet sê ‘Amen’!” Annie Dillard

  29. “Dis wat hulle doen as hulle by die huis is, wat saak maak!”

  30. Hoe ernstig is ons met ons Amen, ons Ja? Want God is ernstig oor Sy Ja vir ons!

  31. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  32. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  33. Tweede Advent kers

  34. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95

More Related