1 / 22

Jeremia 31:7-9

Jeremia 31:7-9. God nooi ons uit en ons kom tot rus. Voorganger : Ons hulp is in die naam van die Here. Gemeente: Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het. Amen. Voorganger:

odelia
Download Presentation

Jeremia 31:7-9

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jeremia 31:7-9

  2. God nooi ons uit en ons kom tot rus

  3. Voorganger : Ons hulp is in die naam van die Here. Gemeente: Die Here wat die hemel en die aarde gemaak het. Amen.

  4. Voorganger: Ons steek hierdie kers aan in die Naam van God die Vader wat die wêreld geskep het en ons vul met lewensasem.

  5. Voorganger: Ons steek hierdie kers aan in die Naam van God die Seun wat die weg gebaan het vir ’n lewe van oorvloed

  6. Voorganger : Ons steek hierdie kers aan in die naam van God die Heilige Gees wat ons seën met die liefde van God

  7. Gemeente: Ons steek hierdie drie kerse aan as teken van die liefdevolle Drie-eenheid: God oor ons. God met ons. Van die begin tot die einde. Van ewigheid tot ewigheid. Amen.

  8. God praat met ons en ons luister

  9. Familie-oomblik

  10. Hervorming-Sondag

  11. Sosiale ontworteling

  12. Red u volk, Here

  13. Vuil hande

  14. Alles verlore?

  15. God is nie magteloos nie

  16. Kern van die Reformasie

  17. God vergeet God se kinders nie

  18. Onbegrensdeen inklusiewe liefde

  19. Hoopvol, persoonlik, nou

  20. God stuur ons om te leef

  21. Volgende Erediens: Deuteronomium 6:1-9

More Related