1 / 19

Liefde?

Liefde?. . Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.

nitara
Download Presentation

Liefde?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Liefde?

  2. . • Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. • Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. • 36 Simon PetrussêvirHom: Here, waargaan U heen? Jesus antwoordhom: WaarEkheengaan, kanjy My nounievolgnie, maar later saljy My volg. • 37 PetrussêvirHom: Here, waaromkanek U nienouvolgnie? Eksal my lewevir U gee. • 38 Jesus antwoordhom: Sal jyjoulewevir My gee? Voorwaar, voorwaarEksêvirjou, die haansalsekerlikniekraaivoordatjy My driemaalverloën het nie.

  3. Vergelyk dit met Moses wat hierdie kant van die Jordaan staan en die volk voorberei vir die beloofde land……. Toekomstige Wêreld Wat is die hooffokus van die skrifgedeelte? Wat lyk of klink nie reg v.d. “ ?

  4. Joh 13:34 ‘n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Lev 19:18 Jy mag nie wraakgierig of haatdraend teenoor die kinders van jou volk wees nie, maar jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die HERE. Lev 19:34 Die vreemdeling wat by julle vertoef, moet vir julle wees soos ‘n kind van die land wat onder julle is. En jy moet hom liefhê soos jouself, want julle was vreemdelinge in Egipteland. Ek is die HERE julle God. Deu 10:18 wat reg verskaf aan die wees en die weduwee, en die vreemdeling liefhet, sodat Hy hom brood en klere gee.

  5. Wat is hierdie liefde waarvan YHWH praat • 2Jn 1:5 En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ‘n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê. • En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel. • Hierdie gebod is niks anders as die Torah waarvan hy praat nie!! 1Jn 2:7 Broeders, dit is geen nuwe gebod wat ek aan julle skryf nie, maar ‘n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die woord wat julle van die begin af gehoor het. 8 En tog skryf ek aan julle ‘n nuwe gebod wat waar is in Hom en in julle, want die duisternis gaan verby en die waaragtige lig skyn alreeds.

  6. Kom ons werk deur 1 Joh 2 en Luister \ Shama wat een van die laaste Apostels te sê het voordat soveel rykdomme en skatte toegegooi gaan word in Putte wat van die begin af daar was!!

  7. Hierdie is die kernverse waarom alles draai 1Jn 2:3 En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. 1Jn 2:4 Hy wat sê: Ek ken Hom, en sy gebooie nie bewaar nie, is ‘n leuenaar en in hom is die waarheid nie. 1Jn 2:5 Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.

  8. 1Jn 5:2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. 2Jn 1:4 Ek was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons ‘n gebod van die Vader ontvang het. 5 En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u ‘n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê. 6 En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.

  9. Johannes 14 &15

  10. Joh 14:15 As julle My liefhet, bewaar my gebooie. Joh 14:21 Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar. Joh 14:23 Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. Joh 14:24 Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.

  11. Hoofstuk 15 Joh 15:1 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. EK IS “I AM” is dieselfde woord wat God Hom bekend maak as YHWH...... So Vader is eintlik hier besig om net deur Y’shua te praat Die hele Johannes 14; 15; 16 en 17 gaan eintlik oor Deut 6:4 Hoor, Israel, die HERE onse God is ‘n enige HERE (is Een).

  12. V1-4 is vir my ‘n inleiding tot Rom 11 dat ons nou ook met al die voorregte ingeënt is in die Ware Wynstok – YHWH = Israel

  13. Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote • In Aramees is ‘LOTE’ Shebista wat dieselfde betekenis het as Jes 11: 1-2 • Maar daar sal ‘n takkie uitspruit uit die stomp van Isai, en ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra; • en op Hom sal die Gees van die HERE rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die HERE. • Y’shua is eintlik besig om van Homself te praat... en ons wat ‘n afbeelding v Hom moet word

  14. Vergelyk Jon 15:7 met Joh 14: 23… Joh 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en julle sal dit verkry. Joh 14:23 Jesus antwoord en sê vir hom: As iemand My liefhet, sal hy my woord bewaar, en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak. 24 Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie...

  15. Wat is hierdie WOORDE waarvan Y’shua praat? Luk 24:44 En Hy sê vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe Ek nog by julle was, dat alles wat oor My geskrywe is in die wet van Moses en die profete en die psalms, vervul moet word.

  16. Joh 5:40 En julle wil nie na My kom om die lewe te hê nie. Joh 5:41 Eer neem Ek van die mense nie aan nie. Joh 5:42 Maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God in julle nie het nie. Joh 5:43 Ek het gekom in die Naam van my Vader, en julle neem My nie aan nie. As ‘n ander een in sy eie naam kom, hóm sal julle aanneem. (Mat 24:24) Joh 5:44 Hoe kan julle glo wat van mekaar eer aanneem, en die eer wat van die enige God kom, soek julle nie? Joh 5:45 Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal beskuldig nie. Daar is een wat julle beskuldig—Moses op wie julle gehoop het. Joh 5:46 Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. Joh 5:47 En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?

  17. Joh 15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. Joh 15:11 Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word. Die gebooie v. Vader het ALTYD te doen met Torah WAT IS LIEFDE.........

More Related