1 / 20

Die Zeeman effek.

Die Zeeman effek. Die verband tussen die magnetiese dipoolmoment en die baanhoekmomentum weens orbitale beweging word gegee deur:. Soos reeds getoon word die meganiese baanhoekmomentum se bedrag en sy z- komponent gegee deur:.

nico
Download Presentation

Die Zeeman effek.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Zeeman effek. • Die verband tussen die magnetiese dipoolmoment en die baanhoekmomentum weens orbitale beweging word gegee deur: • Soos reeds getoon word die meganiese baanhoekmomentum se bedrag en sy z- komponent gegee deur: • Die magnetiese dipoolmoment se bedrag en sy z-komponent is ook gekwantiseerd volgens:

  2. Die Zeeman effek. • Die verband tussen die magnetiese dipoolmoment (agv spin) en die spinhoekmomentum word gegee deur: • Die kwantisering van die spin hoekmomentum se bedrag asook sy z- komponent word gegee deur: • Die magnetiese dipoolmoment se bedrag en sy z-komponent weens elektron spin soortgelyk gekwantiseerd volgens:

  3. Die presessie van en rondom vind sodanig plaas dat die bedrag van die totale hoekmomentum asook sy z - komponent die konstantes van die beweging is en soos volg itv die kwantumgetalle gespesifiseer word: Die Zeeman effek. • In ’n zero eksterne veld vind koppeling tussen die baanhoek - momentum en die spin hoekmomentum plaas om sodoende die totale hoekmomentum te vorm volgens: met die toegelate waardes wat die kwantumgetalle kan aanneem • Vir l = 0 bestaan daar net een waarde vir j nl:

  4. Dit beteken dat die vektoriële som van die magnetiese dipoolmomente nie langs dieselfde lyn as die vektoriële som van die spin en baanhoekmomenta aangetref sal word nie. Die Zeeman effek. • Beskou die verband tussen die magnetiese dipoolmomente nl. • In die twee verbande is gl = 1 en gs = 2. • Hierdie feit kan ook uit die volgende skematiese voorstelling gesien word.

  5. Die Zeeman effek.

  6. z Die Zeeman effek.

  7. en presesseer sodanig om dat se bedrag asook een komponent langs ’n arbitrêre z - rigting tydkonstant bly. z • Dit beteken dat ook sodanig om presesser dat sy komponent ook ’n konstante van die beweging is. Die Zeeman effek. • Die betrokke hoeke kan soos volg mbv die cosinus formule bepaal word.

  8. Die Zeeman effek.

  9. Die Zeeman effek. • Instelling van gl = 1 en gs = 2 en vereenvoudiging lewer.

  10. Die Zeeman effek. • gj word die totale hoekmomentum Landé g - faktor genoem. • Wanneer die atoom met ’n magnetiese moment in ’n homogene eksterne magneetveld verkeer dan besit dit magnetiese potensiële energie van: • Gestel ’n groot aantal identiese atome verkeer in ’n gasfase by ’n relatiewe lae druk. • Die atome sal as onafhanklike identiese atoomsisteme kan bestaan. • Elkeen se totale hoekmomentum is willekeurig georiënteer. • Gestel ’n magneetveld word nou aangeskakel.

  11. z Die Zeeman effek.

  12. B B z Jz B B Die Zeeman effek.

  13. B B z Jz B B Die Zeeman effek. • Die oorsprong en gevolg van hierdie uitdrukking word soos volg saamgevat: • Die magnetiese dipoolmoment is diskreet gekwantiseerd en kan slegs bepaalde oriëntasies in die eksterne magneetveld aanneem. • Hieruit volg dat die bostaande energieverskil gekwantiseerd is. • Die energie eiewaarde wat voorheen in ’n zero - veld ontaard was sal opsplits in ’n aantal energie eiewaardes. • Die aantal eiewaardes word bepaal deur die aantal moontlike oriëntasieswat die dipool in die veld mag aanneem. • Vanuit die figuur is:

  14. Die Zeeman effek. • Elke energie eiewaarde wat ontaard is en waarvan die geassosieerde eiefunksies ’n totale hoekmomenum kwantumgetal j besit sal dus opsplits in (2j+ 1) verskillende energie eiewaardes. • Die grootte van die opsplitsing hang oa af van die grootte van die projeksie kwantumgetal mj. • Dit is duidelik dat die aantal komponente asook die mate van opsplitsing afhang van mj en dus j wat op sy beurt weer afhang van l en s. • Die Zeeman effek word dus onderverdeel volgens die waarde van die totale spin en wel soos volgens: • Die normale Zeeman effek kom voor by toestande waarvoor die totale spin zero is. • Die anomale Zeeman effek kom voor by toestande waarvoor die totale spin ongelyk aan zero is.

  15. Die Zeeman effek. • Die normale Zeeman effek: • Die totale spin is zero en die totale hoekmomentum is slegs afkomstig van die orbitale beweging. • Vir orbitale beweging is die Landé g-faktor konstant gelyk aan 1. • Die energie opsplitsing vir ’n konstante magneetveld sal lineêr varieer met mj. • Die seleksie reëls vir elektriese dipoolstraling was: • Weens die identiese grootte van die energie opsplitsing vind ons dus dat die spektraallyn opsplits in drie eweredig gespasieerde spektraallyne in ooreenstemming met:

  16. Die Zeeman effek. • Die anomale Zeeman effek: • Die totale spin is ongelyk aan zero en die totale hoekmomentum is dus afhanklik van l en s. • Die totale hoekmomentum Landé g-faktor gj is nou ’n funksie van jl en s. • Die energie opsplitsing van die twee toestande waartussen oorgange kan plaasvind is dus ook verskillend. • Beskou ’n voorbeeld waarin kwik atome voorkom. • Die grondtoestand elektronkonfigurasie van Hg is: • Kwik het dus twee valens elektrone in die 6s toestand en dus ’n spinkwantumgetal s = 0 en s = 1. • Die energievlakke is dus stelle van singulet en triplet vlakke. • Beskou die 7 3S1 - 6 3P2 oorgang by 546,0742 nm.

  17. Die Zeeman effek. • Die anomale Zeeman effek: • Die kwantumgetalle te assosieer met die boonste energie vlak nl. 7s3S1 is: • In ’n swak magneetveld sal die energievlak dus opsplits in drie toestande te assosieer met die kwantumgetalle: • Vanaf die volgende verband word die Lande g-faktor gegee deur:

  18. Die Zeeman effek. • Die anomale Zeeman effek: • Die kwantumgetalle te assosieer met die onderste energie vlak nl. 6p3P2 is: • In ’n swak magneetveld sal die energievlak dus opsplits in vyf toestande te assosieer met die kwantumgetalle: • Vanaf die volgende verband word die Lande g-faktor gegee deur:

  19. Die Zeeman effek. • Die anomale Zeeman effek: • Die energie opsplitsing in die boonste vlak is dus groter as in die onderste vlak in die verhouding 4:3. • Beskou nou hierdie gegewens en teken skematies: • Die energie skema voor aanlegging van die magneetveld. • Die energie skema na aanlegging van ’n swak magneetveld. • Stralingsoorgange in ooreenstemming met die seleksie reëls.

  20. 7s3S1 0 hn 7p3P2 0 Die Zeeman effek. +1 -1 +2 +1 -1 -2

More Related