The Tattle    ale
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 4

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected] PowerPoint PPT Presentation


  • 120 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

The Tattle ale. Laerskool Sabie Primary. Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected] Newsletter 6 14 September 2012. Die likbekkie. Website : www.laerskoolsabie.co.za. Pushcart Day/Kaskardag 28 Sept.

Download Presentation

Tel : 013-764 1328 Fax : 013-764 3510 email: [email protected]

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Tel 013 764 1328 fax 013 764 3510 email kantoor laerskoolsabie co za

The Tattle ale

Laerskool Sabie Primary

Tel: 013-764 1328 Fax: 013-764 3510 email: [email protected]

Newsletter 6

14 September 2012

Die likbekkie

Website:www.laerskoolsabie.co.za

Pushcart Day/Kaskardag

28 Sept

Skoolsluit 28 September om 11:00. Rusnoulekkerhoor!! Don’t forget to come back on Monday, 8 October!!!

16 Okt is baasdag!!!!

Die kantoortannies lyk ook maar uitgeput!!

Thought for the week:

“When you are inspired by some great purpose, some extraordinary project, all your thoughts break their bonds, your mind transcends limitations, faculties and talents become alive, and you discover yourself to be a greater person by far than you ever dreamt yourself to be”

InternasionaleOpvoedersdag 12 Okt

Die onnies lyk vir my maar moeg! Hoop hulle rus ook lekker uit!

Prysuitdeling / Prize giving 17 & 18 Okt

Prayer Group: Monday 2nd break Teacher Petra’s class. Almal is welkomomelkeMaandag 2de pouse die gebedsgroep by tewoon in Juf Petra se klas.

School re-opens 8 October

Maan 24 September is Erfenisdag


Tel 013 764 1328 fax 013 764 3510 email kantoor laerskoolsabie co za

WêreldDieredagKuns/foto/Inkleurkompetisie

Sluitingsdatum: 8 Okt: R10

Daar is nog 3 wekeoorom in teskryf!! Komjulle – die geld gaanvir ‘n baiegoeiedoel. Daar is baiemooipryseomtewenvirjou en jouhondjie/katjie!! Eksoeknogbaieinskrywingsvir die fotoafdeling!!

Please enter for the World Animal Day Competition R10 – you don’t have to own a pet to enter! Closing date: 8 Oct. Navrae: Annelize

NB!!

GR 1 OPEN DAY

On Friday 9 Sept we held our Gr 1 Open day. Thank you to everyone that made the day possible. Daar is aktiwiteite in die klasse gedoen met die opgewonde kleintjies. We look forward to welcoming the grade 1’s next year!

Sonja Herholdt het die skool op 31 Aug besoek en die leerlinge het haar en haar “vrywilligers” baiegeniet!

Die rooibokprojek was weer-eens ‘n reuse sukses. Die mooibedrag van R16 066,30 is ingesamel. Baiedankieaan die ouerswatpositiefsaamgewerk het. Wenners: MduduziNkosi : 1ste, Jacqueline Boshoff: 2de, Janine Barnhoorn: 3de, Jeff Viljoen: 4de, A Baker: 5de, P Coetzee: 6de

Krieket o/13: Ons het teen H/S Sybrand se 0/16 span gespeel en gewen. Ons wil dankie sê vir mnr Henry v Niekerk wat ons gehelp het, asook Mnr Willie. Maar veral wil ons dankie sê aan mnr Rossouw vir al sy hulp en ondersteuning.


Tel 013 764 1328 fax 013 764 3510 email kantoor laerskoolsabie co za

CHESS

Skaakseisoen is nou op ‘n einde. We would like to thank all the parents for their support. Op 1 Sept het 21 van onsspelersaan die De Goede Top 10 toernooideelgeneem. Congratulations to the following learners for receiving invitations: Theo Mogale, Andre de Kock, Braham v d Walt, Herman Lewies, Alexander Georghiades, Joshua Mitchell, Xavier Dennison, Ali Ubisi, SimisoMthombothi, Alexander Maartens, NdabenhleMasina, Jacques Schoombie, ThapeloMashile, DemetrisGeorghiades, Albe de Nysschen, Michael Lombaard, JannekePieterse, KamogeloMaba, Clive Dennison, Jessica Chetty, Julie Visser. Die volgendeleerlinge het die grooteerom Mpumalanga by die SA kamioenskappeteverteenwoordig: Andre de Kock, Xavier Dennison, Herman Lewies, Julie Visser, Alexander Maartens, ThapeloMashile, NdabenhleMasina, Alexander Georghiades, Braham v d Walt, Jacques Schoombie. Baiegeluk!!

.

Mini-Krieket

Lydenburg 1 Sept

Gr 1: wen 2, verloor 1

Gr 2: wen 1, verloor 2

AlgemeneKennis(flinkdink) aand 1 Nov: Die top 10 salhuluitnodigingsna die 3de toetsontvang.

Hokkie: Die hokkie is ongelukkig op ‘n einde! Ek wil vir elke meisie baie dankie sê vir hulle uithouvermoë en positiwiteit. Dit was ons eerste jaar wat ons aan die liga deelgeneem het en ek dink dit het goed gegaan. Hou aan oefen – volgende jaar gaan ons hulle wys wat Laerskool Sabie se “girls” kan doen. Ek is trots op elkeen van julle! Dankie vir Juf Robyn en Juf Lizelle se harde werk tydens die seisoen!

Tennis oefeninge begin weerna die vakansie. Tennis practises starts after the holiday again.

Ons gaan 21 Sept weer bosbou museum toe om te gaan leer!

Birthdays:

Shanique Sam

Delano Brown

Olwethu Nyoni

Mark Murphy

Baie geluk en dankie aan al die maats en ouers met die mini krieket, dit het baie goed gegaan en almal het dit baie geniet. Baie dankie juf Leentjie en juf Lizelle wat die krieket behartig het.

Dankieaan die ouerswat reeds hulbenodigdhedevir die kwartaalgestuur het. Onsvradat die ouersasb die watnoguitstaande is, salstuur.

Ons lentedag, hoededag

en fietsiedag was baie

lekker gewees!


Tel 013 764 1328 fax 013 764 3510 email kantoor laerskoolsabie co za

Die Eisteddfod is verby! Die kinders het baie goed gedoen met die beeldende kuns, sang en Eng Poetry. Hier is ‘n paar uitsonderlike prestasies:

Eng Poetry:

Onica Kgwedi A++ Robbie Crawford-Brunt A++

Leandi Viljoen A++ Alexander Georghiades A+

Craig Tapfira A+ Dudu Mkhonto A

Derik Bam A+ Siyanda Kgaugelo A

Caelyn Rossouw A++ Sonet Vermaak A+

Engela v d Walt A++ Taegan Rossouw A+

Nosipho Mampho A++ Braham v d Walt A+

Bronwen Crawford-Brunt A Croyden Maider A++

Lucinda Joubert A++

Beeldende Kuns:

Mauritz Bam A+ Michael Lombaard A

Bennie Wessels A++ Lucinda Joubert A

Janneke Pieterse A Anja Cronje A

Bianca Vermaak A

Fotografie: Janneke Pieterse A+

Baie geluk aan al die koorlede en juf Marietjie met hul mooi A++!! Dankie aan al die onderwysers en juf Karla wat gehelp het met die afrigting.

10 Nov: Quadbike Venue. Kykgerus op die L/S Sabiewebwerf.

Mini-krieket (Gr 1)

OnssêbaiedankieaanTannie Christine van Wyk van “GooiMielies” watonspragtigehempiesgeborg het!!

Birthday Friends

Rivaldo Willis

TatianahTakawira

KamogeloSetale

VanessPhairah

Cassandra Murphy

KhayaMpofu

Joshua Mitchell

SiyabulelaMasina

Natasha Marais

MmaboreMaponya

Ian Malope

Brian Maile

DineoMaboi

Juanita Erasmus

Kimberly Chetty

KatlegoBonoko

o/11 Krieket: Alhoewel die ego’s van die o/11 krieketspan gekrenk voorkom, hou ons ons hoofde omhoog. Wedstryd teen Skukuza: Dankie aan al die ouers vir hulle ondersteuning. Vir die reserwes: Daar is ‘n vriendskaplike wedstryd in die pyplyn vir die ouens wat nog nie ‘n speelbeurt gekry het nie.


  • Login