1 / 40

Handelinge 9:1-19

Handelinge 9:1-19. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. God roep my en jou, op die naam. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. He drew a circle that shut me out –

nantai
Download Presentation

Handelinge 9:1-19

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Handelinge 9:1-19

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. God roep my en jou, op die naam

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. He drew a circle that shut me out – Heretic, rebel, a thing to flout But love and I had the wit to win: We drew a circle that took him in.

  6. “Transforming terminators is the legacy of the church.” Leonard Sweet

  7. Kerk moet geken word aan die wie ons insluit, nie wie ons uitsluit nie

  8. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  9. Die belangrikheid van Paulus se bekering

  10. Paulus se CV • eerste teoloog wat betekenis van Jesus se dood en opstanding verstaan het • ontwikkel sendingwerk as deel van kerk se werk

  11. Paulus se CV • begin gemeentebou • skryf groot dele van die Nuwe Testament • sterf as martelaar in Rome

  12. Paulus se CV • van Joodse platteland na Rome • verbind die Nuwe Testament aan die Ou Testament

  13. Paulus se lewe voor sy bekering • die vervolger van die kerk • aandeel in Stefanus se dood

  14. God roep so ’nman om die Evangelie uit te dra!

  15. Paulus se bekering • nuwe insig oor wie hy was • radikale omkeer • Transformasie van vervolger na vervolgde

  16. Wat kan ons leer? • Jesus is die Here van die Kerk • God kan die hardste hart verander • Die rol van mede-gelowiges

  17. Die rol van mede-gelowiges • Stefanus • Ananias • Barnabas

  18. Paulus se roeping • Ontvang ’nroeping van God –’n baie duidelike taak

  19. Paulus se roeping groei geestelik oor ‘n lang tydperk

  20. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  21. Wat is die dinge wat jou die laaste tyd laat nadink? Deur watter tekste/drome/gebeure probeer God jou roep!

  22. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  23. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  24. “Moet nooit ophou om ’npersoon lief te hê nie en moet nooit hoop verloor nie, want selfs die verlore seun, wat ver geval het, kon gered word. Jesus was en is in die ‘veranderings besigheid’.” Soren Kierkegaard

  25. “There, but for the grace of God, goes God” Winston Churchill

  26. “Only love can bring you to your senses” "Science gave him sight; she gave him vision."

  27. “Ek het hierdie onderwyser gehad…"

  28. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  29. “Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. “ Jes. 43:1 “Ek het jou naam in my handpalms gegraveer” Jes 49:16

  30. “Ek is honger en ek dors na U, o Heer U maak als, buig af en roep my op my naam

  31. Kom vloei deur my en stap nou met my saam Ek gee my hart, kom leef U droom deur my

  32. Leef in my, leef in my Ek nooi U uit, o kom leef in my, in my

  33. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  34. C.S. Lewis compares God’s pursuit… “…to the great Angler playing his fish, to a cat chasing a mouse, to a pack of hounds closing in on a fox, and finally to the divine chess player manoeuvring him into the most disadvantageous positions until in the end he concedes ‘checkmate’.”

  35. Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342

More Related