1 / 50

Ek Glo en Bely

Ek Glo en Bely. XIX - XXI. Dr. Thinus du Plessis. 8. X. 1. Die mens. 11. Die leer van Christus. 2. Geloof. 12. Versoening. 3. Die Heilige Skrif. 13. Die Heilsorde. 4. Belydenisskrifte. 14. Dankbaarheid. 5. Die Kerk. 15. Bekering. 6. Kerkregeringstelsels. 16.

najila
Download Presentation

Ek Glo en Bely

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis

  2. 8 X 1 Die mens 11 Die leer van Christus 2 Geloof 12 Versoening 3 Die Heilige Skrif 13 Die Heilsorde 4 Belydenisskrifte 14 Dankbaarheid 5 Die Kerk 15 Bekering 6 Kerkregeringstelsels 16 Sleutelmag / Tug 7 Volharding 17 Die verbond 8 Sonde 18 Die genademiddele 9 Die Drie-Enige God 19 Die Uitverkiesing 10 Die voorsienigheid 20 Die voleinding HI 21 Die Engele Inx 22 Wat gebeur as ek sterf?

  3. X Inleiding Die mens se posisie Geen onreg Voorbeskikking ? Die Uitverkiesing Valse siening Regstelling Volharding van die Heiliges HI Inx

  4. X Hiernamaals ? Die voleinding HI Inx

  5. X Soorte engele ? Die Engele HI Inx

  6. Inleiding Die Uitverkiesing X Ons is onrein Rom 3 : 19 en Rom 3 : 23 HI Inx

  7. Inleiding Die Uitverkiesing X Ons is onrein Geen reg op ewige lewe Rom 3 : 19 en Rom 3 : 23 HI Inx

  8. Inleiding Die Uitverkiesing X Ons is onrein Geen reg op ewige lewe Rom 3 : 19 en Rom 3 : 23 ,tog nie almal hel toe nie !!! 1 Joh 4 : 9 en 1 Joh 4 : 10 HI Inx

  9. Inleiding Die Uitverkiesing X Ons is onrein Geen reg op ewige lewe Rom 3 : 19 en Rom 3 : 23 ,tog nie almal hel toe nie !!! 1 Joh 4 : 9 en 1 Joh 4 : 10 weens HI Inx

  10. Inleiding Die Uitverkiesing X Ons is onrein Geen reg op ewige lewe Rom 3 : 19 en Rom 3 : 23 ,tog nie almal hel toe nie !!! 1 Joh 4 : 9 en 1 Joh 4 : 10 weens U i t v e r k i e s i n g HI Inx

  11. Inleiding Die Uitverkiesing X U i t v e r k i e s i n g Voor skepping reeds ‘n aantal persone uitgekies het . . . . . HI Inx

  12. Inleiding Die Uitverkiesing X U i t v e r k i e s i n g Voor skepping reeds ‘n aantal persone uitgekies het . . . . . Onveranderbarevoorneme HI Inx

  13. Inleiding Die Uitverkiesing X U i t v e r k i e s i n g Voor skepping reeds ‘n aantal persone uitgekies het . . . . . Onveranderbare voorneme Alleen uit genade HI Inx

  14. Inleiding Die Uitverkiesing X U i t v e r k i e s i n g Voor skepping reeds ‘n aantal persone uitgekies het . . . . . Onveranderbare voorneme Alleen uit genade Volgens Sy wil Salig gemaak in Jesus Christus HI Inx

  15. Inleiding Die Uitverkiesing X U i t v e r k i e s i n g Saamgevat: Sondeverlorenheid Verlossingsgenade Verantwoordelikheid HI Inx

  16. Die mens se posisie Die Uitverkiesing X Almal eintlik verdoem: “Die dag as jy eet sal jy sekerlik sterwe” HI Inx

  17. Die mens se posisie Die Uitverkiesing X Almal eintlik verdoem: “Die dag as jy eet sal jy sekerlik sterwe” Aangebore en werklike sondes moet gestraf word HI Inx

  18. Die mens se posisie Die Uitverkiesing X Almal eintlik verdoem: “Die dag as jy eet sal jy sekerlik sterwe” Aangebore en werklike sondes moet gestraf word Is dit regverdig? HI Inx

  19. Die mens se posisie Die Uitverkiesing X Almal eintlik verdoem: “Die dag as jy eet sal jy sekerlik sterwe” Aangebore en werklike sondes moet gestraf word Is dit regverdig? Self regverdig word ? HI Inx

  20. Die mens se posisie Die Uitverkiesing X Almal eintlik verdoem: “Die dag as jy eet sal jy sekerlik sterwe” Aangebore en werklike sondes moet gestraf word Is dit regverdig? Self regverdig word ? Hou dan die wet 100 % HI Inx

  21. Geen onreg Die Uitverkiesing X Geen mens in hel ‘n onreg aangedoen HI Inx

  22. Geen onreg Die Uitverkiesing X Geen mens in hel ‘n onreg aangedoen Verlossing is liefdesdaad HI Inx

  23. Geen onreg Die Uitverkiesing X Geen mens in hel ‘n onreg aangedoen Verlossing is liefdesdaad Soms geglo Woordverkondiging Soms verwerp HI Inx

  24. Geen onreg Die Uitverkiesing X Geen mens in hel ‘n onreg aangedoen Verlossing is liefdesdaad Soms geglo Woordverkondiging Soms verwerp Joh 3 : 36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe, maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, Maar die toorn van God bly op hom HI Inx

  25. Voorbeskikking Die Uitverkiesing X Efes 1 : 3 - 7 Ons is VOOR die grondlegging van die wêreld uitverkies HI Inx

  26. Voorbeskikking Die Uitverkiesing X Efes 1 : 3 - 7 Ons is VOOR die grondlegging van die wêreld uitverkies Sonder gebrek voor Hom in liefde HI Inx

  27. Voorbeskikking Die Uitverkiesing X Efes 1 : 3 - 7 Ons is VOOR die grondlegging van die wêreld uitverkies Sonder gebrek voor Hom in liefde HI Hy het ons as KINDERS vir Homself aangeneem Inx

  28. Valse siening Die Uitverkiesing X Remonstrante: Werk self vir jou saligheid. Bybel self gebruik “Verkiesing / Uitverkiesing” HI Inx

  29. Valse siening Die Uitverkiesing X Remonstrante: Werk self vir jou saligheid. Bybel self gebruik “Verkiesing / Uitverkiesing” “Daar is ‘n algemene en besondere verkiesing” HI Inx

  30. Valse siening Die Uitverkiesing X Remonstrante: Werk self vir jou saligheid. Bybel self gebruik “Verkiesing / Uitverkiesing” “Daar is ‘n algemene en besondere verkiesing” “Alle mense wat in Christus glo word uitverkies” HI Inx

  31. Valse siening Die Uitverkiesing X Remonstrante: Werk self vir jou saligheid. Bybel self gebruik “Verkiesing / Uitverkiesing” “Daar is ‘n algemene en besondere verkiesing” “Alle mense wat in Christus glo word uitverkies” “Uit almal wat DALK glo, kies God dié wat werklik glo” Glo dus dat God nie geloof bepaal nie HI Inx

  32. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme HI Inx

  33. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme Egter: <> Die klei kan nie die pottebakker voorskryf nie HI Inx

  34. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme Egter: <> Die klei kan nie die pottebakker voorskryf nie <> Uitverkiesing bepaal die geloof HI Inx

  35. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme Egter: <> Die klei kan nie die pottebakker voorskryf nie <> Uitverkiesing bepaal die geloof <> Dié wat glo ontvang meer genade as ander HI Inx

  36. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme Egter: <> Die klei kan nie die pottebakker voorskryf nie <> Uitverkiesing bepaal die geloof <> Dié wat glo ontvang meer genade as ander <> Genade is nie ‘n reg nie. ‘n “Reg” beteken juis geen genade HI Inx

  37. Regstelling Die Uitverkiesing X Dit is net “bad luck” as ek nie gekies geword nie ? = Fatalisme Egter: <> Die klei kan nie die pottebakker voorskryf nie <> Uitverkiesing bepaal die geloof <> Dié wat glo ontvang meer genade as ander <> Genade is nie ‘n reg nie. ‘n “Reg” beteken juis geen genade . . .en daar het gelowig geword almal wat verordineer was tot die ewige lewe Hand 13 : 48 HI Inx

  38. Regstelling Die Uitverkiesing X Gronde vir die uitverkiesing is God se: Wysheid Onveranderlikheid Alwetenheid Almag HI Inx

  39. Volharding vd. heiliges Die Uitverkiesing X Ten spyte van uitverkiesing. . . . . steeds verantwoordelikheid . . . Daaglikse verootmoediging weens sondes, gedagtes, begeertes HI . . . Daagliks stry teen sonde Inx

  40. = hiernamaals Die Voleinding X Volle saligheid begin met wederkoms Tekens Baie vervolging Kan nie tyd van wederkoms bepaal nie HI Inx

  41. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs HI Inx

  42. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Op deksel van ark Bewaar God se eiendom God se boodskappers HI Inx

  43. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Op deksel van ark Bewaar God se eiendom God se boodskappers Geestelike liggame met vlerke HI Inx

  44. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Op deksel van ark Bewaar God se eiendom God se boodskappers Geestelike liggame met vlerke 6 of 4 vlerke 6 vlerke HI Inx

  45. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs HI Inx

  46. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Loof God dag en nag HI Inx

  47. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Loof God dag en nag Beskerm die kinders HI Inx

  48. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Loof God dag en nag Beskerm die kinders Stry teen Satan en duiwels HI Inx

  49. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Loof God dag en nag Beskerm die kinders Stry teen Satan en duiwels Is boodskappers HI Inx

  50. Soorte engele Die Engele X Gerubs Serafs Loof God dag en nag Beskerm die kinders Stry teen Satan en duiwels Is boodskappers Baewaak God se eiendom HI Inx

More Related