1 / 10

Ondersoek oor vakansie-oord e

Ondersoek oor vakansie-oord e. Gr 12 PAT opdrag 2012 Adrienne Louw Curro Heuwelkruin. Inhoudsopgawe. Inleiding 3 Kinderaktiwiteite en veiligheid 4 Rolstoel toeganklikheid 5 sport aktiwiteite 6 Warm omgewing 7 Naby aan pretoria 8 Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing 9

moya
Download Presentation

Ondersoek oor vakansie-oord e

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ondersoek oor vakansie-oorde Gr 12 PAT opdrag 2012 Adrienne Louw Curro Heuwelkruin

  2. Inhoudsopgawe • Inleiding3 • Kinderaktiwiteite en veiligheid4 • Rolstoel toeganklikheid5 • sport aktiwiteite6 • Warm omgewing7 • Naby aan pretoria8 • Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing 9 • Gevolgtrekking 10 Foto: http://www.dieoogvakansie.co.za

  3. Inleiding Hierdie navorsingsprojek het ten doel om ‘n vakansie-oord te kies wat aan spesifieke vereistes van ‘n gesin te voldoen. Die vereistes is die volgende: • Sportiewe kinders tussen die ouderdom van 3 tot 14 moet besig gehou word. • Oupa is in ‘n rolstoel en hy die oord moet aan sy behoeftes voldoen. • Al is dit winter wil ons in ’n warm omgewing vakansie hou sodat die kinders kan swem. • Die afstand vanaf Pretoria is belangrik aangesien dit mag nodig wees dat ons dringend moet teruggaan huis toe. • Dit is ook belangrik dat daar aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing moet wees wat ons kan besoek, aangesien ons nie die hele week ingehok by die oord wil wees nie.

  4. Kinderaktiwiteite en veiligheid • Klein-Kariba, Tshipise en Warmbad het die meeste sport aktiwiteite vir kinders. • Tshipise, Crystal Springs, Die Oog, Kruger Park Lodge en Sudwala Lodge het almal speletjieskamers vir moontlike reëndae. • Oorde waar ‘n dokter vinnig beskikbaar sal wees is: Klein Kariba, Warmbad, Bothanian Hill, Die Oog, Kruger Park Lodge en Sabie River Sun. • Klein-Kariba en Warmbad se paaie is in die beste toestand en daar is ook ‘n werktuigkundige naby in geval van voertuig probleme. • Crystal Springs is die enigste oord met ‘n heli-pad.

  5. Rolstoel toeganklikheid • Twee vakansie-oorde naamlik Die Oog en Crystal Springs voldoen aan hierdie vereiste. Foto: http://www.dieoogvakansie.co.za

  6. sport aktiwiteite

  7. Warm omgewing

  8. Naby aan pretoria

  9. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing

  10. Gevolgtrekking Danksy my navorsing en die ontleding van my data het ek besluit dat Crystal Springs in die meeste van my gestelde vereistes voldoen, indien dit ’n somervakansie was, sou ek definitief Klein Kariba of die Die Oog oorweeg het. Die enigste nadeel van my keuse is dat Crystal Springs baie vêr is, hoewel dit binne my vereiste afstand val. Die ander positiewe punte maak egter op daarvoor en ons sien baie uit na ons vakansie daar. Foto: http://www.pilgrims-rest.co.za

More Related