1 / 14

OVIPARIE, OVOVIVIPARIE, VIVIPARIE

OVIPARIE, OVOVIVIPARIE, VIVIPARIE. Inleiding : Resultaat van bevrugting is ‘n diploïede sigoot ( genoem eier ). Drie verskillende voortplantingstrategieë in gewerweldes wat gebaseer word op die verwantskap tussen sigote en ouers / wyfie ( wat beskerming , voeding en ont -

morrie
Download Presentation

OVIPARIE, OVOVIVIPARIE, VIVIPARIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. OVIPARIE, OVOVIVIPARIE, VIVIPARIE Inleiding: Resultaat van bevrugting is ‘n diploïedesigoot (genoemeier). Drieverskillendevoortplantingstrategieë in gewerweldes watgebaseer word op die verwantskaptussensigote en ouers/wyfie (watbeskerming, voeding en ont- wikkeling van embriobehels) watoviparie, ovoviviparie en vivipariegenoem word.

  2. Oviparie OVIPARIE: Die bevrugteeiersontwikkel en broeibuite die wyfie/moeder se liggaamuit. • Die wyfiestelhaarbevrugteeiers in die omgewingvry. (buite die liggaam van die wyfie). • Die bevrugteeier / sigoot word omhuldeur ‘n beskermendedop. • Dooierverskafvoedingvir die embrio. • Bevrugtingkaninwendig of uitwendigwees

  3. OVIPARIE in akwatiese toestande • Meestevis, amfibieë en laerakwatiesevorme. • Benodiggrootaantaleierselle. • Larwe is selfonderhoudende; kompeteernie met ouersnie – gebruikverskillendevoedselbronne. • Uitwendige /eksternebevrugting. • Bevrugteeiers en larwes word maklikdeurseestromeversprei.

  4. OVIPARIE in landelikeomgewings – maksimaliseervoortplanting • Beskermendedop (leeragtigedop in reptiele) verhoedembrio van uitdroging. Dop van embrio van voëls is hard en broos (breekmaklik). • Minder eiers in bv. voëlsen reptiele – energiekangebruik word virmeervoedsel in grooteier (dooier en albumien), uitbroei en beskerming, ouersorg. • Vroulikereptielemaak ‘n gat in grond om eiers in telê. Die son broeihulleuit. Voëls: ouer(s) sit op die eiers om hul warm tehou. Voëlsvoed die kleintjies. • Klein reptiele is baiekwesbaarvirpredatore. • Ontwikkeling van amnion is ‘n belangrikefaktorvirsukses. Bestudeeramniotieseeier later.

  5. Hardedop is ‘n goeiebeskermingvir die ontwikkelingembrio; voorkomembrio om uittedroog.

  6. OVOVIVIPARIE OVOVIVIPARIE verwysna die ontwikkeling van ‘n bevrugteeieromhul met ‘n sagtedopwat in die moederliggaamgehou word. Die eierbroeibinne die moederliggaamuit en word dangebore.  Die ontwikkelendeembriokryvoeding van die dooier van die eier. Ouersvoednie die embrionie. Ovovivipariekomvoor in sommigevisse en reptiele. Spesifiekevoorbeeldepofadder, Kaapseverkleurmannetjie.  Inwendigebevrugting, dop van eier is sag, eiersbroeibinne- in die liggaamuit, skyn om lewendiggeborete word, eierdooiervirvoeding, moedervirbeskerming. (ovo+vivi+parie , eier-lewende-geboorte)

  7. OVOVIVIPARIE – hoe word voortplantinggemaksimaliseer? • Minder eiersbenodig – hoëroorlewingstempo van nakomelinge. • Ontwikkelendeembriobaie minder kwesbaarvirpredatore. • Ontwikkelendeembrionieonderhewigaanomgewingsveranderingebv. temperature. • Jong geborenes is tenvolleontwikkel, kan self voed en predatoremaklikontwyk. • Komvoor in sommigevisse en reptiele.

  8. OVOVIVIPARIE - Slange

  9. Jong pofadder word ‘lewendgebore’ nadatditbinne-in die moederuigebroei het; sienposisie van kloaak. Lorraine Kuun, July 2011

  10. VIVIPARIE Viviparieverwysna die ontwikkeling van die embrio in die vroulikeligaam; verkryvoedingstowwe van haarliggaam. Inwendigebevrugting, geeneierdop, bedekdeur membrane Voedinggeskieddeurplasenta en naelstring vanafmoederna die embrio. Afvalstowwe be- weegookdeur die plasenta en naelstringvanaf die embriona die moeder. Kleintjies het ouersorg. Bestudeer die detail gedurendemenslikevoortplanting.

  11. VIVIPARIE maksimaliseervoortplanting • Kom in plasentalesoogdiere, sommigehaaie en skerpioenevoor • Inwendigebevrugting, geendop • Plasentaverantwoordelikvirvoeding – kleintjies word lewendgebore • Minder eiersellenodig • Energiebeskikbaarvirvoeding en beskerming van embrio, asookouersorg

  12. Olifant en Bamboo haai

  13. Sommige veskille

More Related