1 / 3

Michelangelo

Michelangelo. Die sistine kapel. Michelangelo. Michelangelo het altyd homself beskou as ‘n beeldhouer en nie ‘n skilder nie Hy het nie daavan gehou om te skilder nie en wou nie die Sistynse kapel doen nie Hy het vier jaar aan die kapel gewerk. DIE PIETA.

morag
Download Presentation

Michelangelo

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Michelangelo Die sistine kapel

  2. Michelangelo • Michelangelo het altyd homself beskou as ‘n beeldhouer en nie ‘n skilder nie • Hy het nie daavan gehou om te skilder nie en wou nie die Sistynse kapel doen nie • Hy het vier jaar aan die kapel gewerk.

  3. DIE PIETA • Die Pieta is uit wit marmer geskep • Die gesig van die Pieta is baie jonk omdat Michelanglo die Maria wou uitbeeld as ‘n jong vrou wat onthou hoe dit gevoel het om haar kind vir die eerste keer vas te hou. • Die ondersteuning is slegs die linker knie en die regter hand • Sy het ‘n groot, wye rok om haar skoot groter te laat lyk. • Op die band is Michelangelo se naam. • Hier kan mens die plafon van die Sistynse Kapel sien en die beeld van Maria en haar seun net nadat hy van die kruis afgehaal is.

More Related