1 / 10

17 September 2014

17 September 2014. Word stil saam met Bergsig. Luister na God se Woord. Lectio. 2 Korinthiërs 4:16 – 5:9 16: Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie . Al is ons uiterlik besig om te vergaan , innerlik word ons van dag tot dag vernuwe .

milica
Download Presentation

17 September 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 17 September 2014 Word stilsaam met Bergsig

  2. Luister na God se Woord Lectio

  3. 2 Korinthiërs 4:16 – 5:9 16: Om hierdierede word onsniemoedeloosnie.Al is onsuiterlikbesigomtevergaan,innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. 17Onsswaarkry in die lewe is gering en gaanverby,maar dit loop vironsuit op ‘n heerlikheidwatallesverrewegoortref en ewigbly.

  4. 5:1Onsweetdat, wanneeronsaardsewoningwatmaar ‘n tent is, afgebreek word, ons ‘n vastegebouin die hemel het. Dit is ‘n woningwatniedeurmensegemaak is nie, maar deur God, en ditblyewigstaan. 8 Ons is volmoed en soulieweronsverblyf in die liggaamwilverlaat en by die Here gaanwoon.Maar, of onshierwoon of daarwoon , ons het net een wens,en dit is omtelewesoosHyditwil.

  5. Oordink God se Woord* Ervaar jy ook soms dat die lewe baie druk is en jou wil oorweldig?* Die teks roep ons om oor die horison te kyk, en God se môre vandag te sien?* Die lewe is soveel meer as net ons elke dag se gewoel en stryd? * Daar is Hoop en as ek more sienkan ek vandag anders leef! Meditatio

  6. Oratio Hoordie Woord as waarheidvirjoueielewe? *Vra God om jougeestesoë so te open datjyoor die horisonkankyk . *VraHomomjoutewys hoe Sygroter, “ewige” wêreld, die donker in jouvandag oorskadusodatjy met Hoop kanleef.

  7. Bid vir die gemeente en elke lidmaat om opnuut hulle Hoop in God se perspektief te kry. Intersessie

  8. GEBEDSLYS Attie de Jongh (082 568 1710) BartoGiessing (082 774 7940) Chris Horn (082 822 1073) Corrie & Johannes (083 319 1166) Esme Kock (082 804 7471) Gwen Venter (078 082 4848) Jan Vermaak (082 675 5037) JanesBeukes (ma Lizette) (082 953 2678) Judith van Straten (082 546 2142) Laneska Bergh (074 958 9289) Lien Brittz (014 592 5616) Odette Brandow (083 229 2341) RinaOberholzer se skoonseun, Johan Crause (082 875 1093) Séra de Oliveira (082 575 1301) SkalkLouw (083 455 7159) TannieAnnatjieKoekemoer se dogter, Lina (073 284 7279) TannieMartie Kruger (082 564 2347)

  9. Hospitaal Peglerae Hennie Steyn (084 489 0478) Pretoria-Oos Edu Steyn (072 204 2726) Innige meegevoel Delene Vermaak met die afsterwe van haar man, Jan Dave Fensham met die afsterwe van sy vrou, Mari

  10. Psalm 113:2-3Die Naam van die Here moet geloof word,nou en vir altyd.Van waar die son opkomtot waar dit ondergaan,moet die Naam van die Heregeprys word! Doxa

More Related