1 / 28

Sag 3:1-10

Sag 3:1-10. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. “Here, ek gaan nie nie vir U sê wie ek is nie, maar ek was lelik met my sussie...”.

matsu
Download Presentation

Sag 3:1-10

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Sag 3:1-10

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. “Here, ek gaan nie nie vir U sê wie ek is nie, maar ek was lelik met my sussie...”

  5. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  6. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. "Now, the Bible teaches that our souls have a disease. It is worse than dreaded cancer, polio, or heart disease. It is the plague that causes all the troubles and difficulties in the world. It causes all the troubles, confusions, and disillusionment in your own life. The name of the disease is an ugly word. We don't like to use it. In our desire to be modern, we've almost forgotten it, but once again we are beginning to realize that it is the root of all man's troubles. It is sin." — Billy Graham, The Secret Of Happiness.

  8. Die storie van Tannie Annie

  9. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  10. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  11. Flam 60 – U liefdeslied vir my 1. U liefde kleur die blou-blou helder hemel. U goedheid rys die dagbreek oor die see U almag blink in maanlig oor die berge Die skoonheid van U skepping sleur my mee

  12. U glorie sprei in vlerke van ’n arend Genade sweef in wolke hoog en vry Die skepping sing vir my gewone sterfling Die Skepper God se liefdeslied weerklink vir my

  13. 2. Ek sien die kruis, ek volg U spoor na Golgota Ek sien die kroon die dorings wat U dra Ek kniel hier neer om nederig en dankbaar Vergifnis vir my sondeskuld te vra

  14. Ek ken die kruis ek ken die Man van smarte Ek voel U pyn U liefdesbloed bevry En van die kruishoutkoppie styg die note Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my

  15. 3. Wat is die mens dat U oor hom sou glimlag En wie is ek dat U vir my sou kom Hoe groot U liefde grenslose genade Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my

  16. Hoe groot U liefde grenslose genade Die Lam van God se liefdeslied weerklink in my Van krip tot kruis weerklink U liefdeslied vir my!

  17. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  18. ’n Nuwe uitrusting van GRACEWORTHS!

  19. ’n Skildery van Landseer

  20. Christians are not perfect They are just forgiven

  21. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  22. Kohlbrugge se bekerings datum

  23. “Wherever I go, sober by the grace of God one day at a time, I will thank God for you”

  24. God het julle verander, gaan verander julle ander mense.

  25. God praat – Leef Luisterryk • Eerste gedrukte media vir die Seisoen van Luister. • Pakket met 10 boekies vir kleingroepe met 1 begeleiersgids – R49.95 • Bestel by Bybel-Media • 0860 26 33 42

More Related