1 / 3

ARMOEDE- TEOLOGIE

Besittings word in verskillende mates deur God aan ons (as bestuurders) toevertrou. - 2 Kor 8:13,14 - - 1 Tim 6:17-19 -. Die najaag van familievreugdes en huishoudelike besittings, is aanvaarbaar. Siening van voorspoed. Nie-materialisties, geringskatting van besittings.

masao
Download Presentation

ARMOEDE- TEOLOGIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Besittings word in verskillende mates deur God aan ons (as bestuurders) toevertrou. - 2 Kor 8:13,14 - - 1 Tim 6:17-19 - Die najaag van familievreugdes en huishoudelike besittings, is aanvaarbaar Siening van voorspoed ... Nie-materialisties, geringskatting van besittings Voorspoed is die beloning van die regverdiges Besittings is ... 'n Reg 'n Vloek 'n Beloning 'n Voorreg Koop goed-koopste, laag-ste kwaliteit Hoogste/Beste Kwaliteit Kwantiteit "Meer is beter" Verstandig/ Wyse aankoop Aankope 'n Blik vanuit die kerkbank 4 kontrasterende Rentmeesterskap-sienings ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES­ TERSKAPS­ TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE

  2. 1. God as Eienaar van alles en almal 1 Kron 29:10-19 2. God toevertrou die aarde, geld, gawes en geleenthede aan ons 1 Matt 25:14-30 Slegter as ongelowige as jy nie omgee vir eie gesin 1 Tim 5:8 Skriftuur-like verwysing Verkoop alles en gee aan armes Luk 18:18-22 Vra.. soek.. klop Matt 7:7-8 Ontvang wat God jou gee met vreugde. Gebruik daarvan wat jy nodig het. Die res het jou naaste nodig. Behoeftes vervul deur ... Dink jy het geen behoeftes nie ‘Skuld maak en geld leen “Saai”–geloof – gee om te ontvang ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES­ TERSKAPS­ TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE

  3. Versamelaar/ Verbruiker Rentmeester/ bestuurder Primêre rol Verwerper Eienaar Wysheid, dissipelskap, Verantwoording teenoor ons naaste en God Gedagtes in beslag neem deur ... Daaglikse behoeftes Gemak en gerief Geld Vasgevang/ Verstrengel Mark 4:19 Hag 1:4-11 Verstanding en Getrou Luk 16:10-11 Kommervry Spr 3:5-6 Altyd gedrewe Pred 5:9 Houding ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES­ TERSKAPS­ TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE

More Related