1 / 27

Die slagordes vir stryd...

Die slagordes vir stryd. ....waar is die merker?. Hoog 6:10 Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels ?.

mary
Download Presentation

Die slagordes vir stryd...

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die slagordes vir stryd... ....waar is die merker?

  2. Hoog 6:10 Wie is dit wat daar opkom soos die dageraad, mooi soos die maan, rein soos die son, verskriklik soos slagordes met vaandels?

  3. 1Kron 12:38 Al hierdiekrygsmannehet, in slagordeaaneengesluit, met 'n onverdeelde hart na Hebron gekomomDawidkoningtemaakoordie heleIsrael; en ook al die origeIsraeliete was een van hart omDawidkoningtemaak. 1Kron 12:39 En hulle het daarsaam met Dawiddriedae lank geëet en gedrink, want hullebroers het ditvirhulleberei.

  4. H6186 – slagorde aw-rak' A primitive root; to set in a row, that is, arrange, put in order(in a very wide variety of applications): - put (set) (the battle, self) in array, compare, direct, equal, esteem, estimate, expert [in war], furnish, handle, join [battle], ordain, (lay, put, reckon up, set) (in) order, prepare, tax, value. H6635 –leërskare tsaw-baw',tseb-aw-aw' From H6633; a mass of persons (or figurative things), especially regularly organized for war (an army); by implication a campaign, literally or figuratively (specifically hardship, worship): - appointed time, (+) army, (+) battle, company, host, service, soldiers, waiting upon, war (-fare). H6440 – voorpunt paw-neem' Plural (but always used as a singular) of an unused noun (פּנהpâneh, paw-neh'; from 6437); the face(as the part that turns); used in a great variety of applications (literally and figuratively); also (with prepositional prefix) as a preposition (before, etc.): - + accept, a (be-) fore (-time), against, anger, X as (long as), at, + battle, + because (of), + beseech, countenance, edge, + employ, endure, + enquire, face, favour, fear of, for, forefront (-part), form (-er time, -ward), from, front, heaviness, X him (-self), + honourable, + impudent, + in, it, look [-eth] (-s), X me, + meet, X more than, mouth, of, off, (of) old (time), X on, open, + out of, over against, the partial, person, + please, presence, prospect, was purposed, by reason, of, + regard, right forth, + serve, X shewbread, sight, state, straight, + street, X thee, X them (-selves), through (+ -out), till, time (-s) past, (un-) to (-ward), + upon, upside (+ down), with (-in, + stand), X ye, X you.

  5. As die merker nie roep nie.... Bly die soldate net ʼn skare, word hul nie ʼn leërskare nie. As die voorpunt nie aantree nie.... Neem die slagordes nie hul posisies agter hul in nie. As die vyand dan aanval.... ..... word die strafkommando die vlugkommando

  6. 2Kron 20:21………die voorpunt van die gewapendes moes sê: LoofJAHWEH, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid!

  7. Die (voor)punt van die v-formasie Breek deur die vyand se linie – die res volg daarna...

  8. Die konings het voor geveg... “The two armies met at Senlac (later re-named Battle). William, clad in complete armor, was in the very front of the fight, urging on his troops. At one time a cry arose in his army that he was slain and a panic began. William drew off his helmet and rode along the lines, shouting, "I live! I live! Fight on! We shall conquer yet!". It was a hard fought fight and King Harold and his brothers were killed. Duke William was victorious and was crowned King of England in Westminster Abbey on 25th December 1066.”

  9. Jos 5:13 En terwylJosua by Jérigo was, slaanhysyoë op en kyk, en daarstaan 'n man teenoorhom met 'n ontbloteswaardin sy hand; en Josua het nahomgegaan en homgevra: Behoort U by ons of by onsvyande? Jos 5:14 En Hysê: Nee, maarEk is die leërowerste van JAHWEH; Ek het nougekom. Toe valJosua met syaangesig op die grond en buighomneer en vraHom: Watwil my Here aansydiensknegsê? Jos 5:15 Toe sê die leërowerste van JAHWEH virJosua: Trek jouskoene van jouvoeteaf, want die plekwaarjy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen. Mig2:12GewissalEkjougeheel en al versamel, o Jakob! GewissalEkvergader die oorblyfsel van Israel; almalbymekaarbringsoosskape in 'n kraal, soos 'n kudde in syweiveld; en ditsaldreun van mense. Mig2:13 Die deurbreker(punt van die wig) saloptrekvoorhulleuit: hullesaldeurbreek en deur die poortintrek en daardeuruittrek; en hullekoning(Jahshua) salvoorhulleuitgaan, en JAHWEH (simbolies die ark) heeltemalvooraan.

  10. Maar wie is die punt van die formasie vir oorlog? Hulle wat saam met die koning beweeg......voor die slagorde uit.... En wie is hulle? 2Kron 20:21 En hy het met die volkberaadslaag en tot eer van JAHWEH sangersopgestelwat, in heiligesieraad, moeslofsing en by die uittrek op die voorpunt van die gewapendesmoessê: Loof JAHWEH, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid!

  11. Omdat julle nie aan die begin by was nie, het Jahweh teen ons gedraai.... 1Kron 15:12 en aanhullegesê: Julle is hoofde van families van die Leviete(priesters en voorgangers in lofprysing en aanbidding) ; heiligjulle, julle en julbroers, en bring die ark van JAHWEH, die God van Israel, op na die plekwatekdaarvoorreggemaak het. 1Kron 15:13 Want omdatjulle in die begin nie by was nie, het JAHWEH onse God teen onsuitgebreek, omdatonsHomniegesoek het soosditbehoortnie. 1Kron 15:14Daarop het die priesters en die Levietehullegeheiligom die ark van JAHWEH, die God van Israel, tegaanhaal. 1Kron 15:15 En die seuns van die Leviete het die ark van God, soos Moses volgens die woord van JAHWEH beveel het, op hulleskouersgedra, met die draaghoute op hulle. 1Kron 15:16 En Dawid het aan die owerstes van die Levietegesêomhullebroers, die sangers, op testel met musiekinstrumente, harpe en siters en simbale, omhulletelaathoordeur die stem met blydskapteverhef. 1Kron 15:24 En die priestersSebánja en Jósafat en Netáneël en Amásai en Sagaría en Benája en Eliëserhet op die trompettegeblaasvoor die ark van God uit; en Obed-Edom en Jehía was poortwagters van die ark. 1Kron 15:25Dawid en die oudstes van Israel en die owerstesoorduisend het toe gegaanom die verbondsark van JAHWEH met vreugdeuit die huis van Obed-Edom tegaanhaal.

  12. Psa 68:19Geloofdsy die Here! Dag ná dag draHyons; God is onsheil! Sela. Psa 68:20 God is virons 'n God van verlossinge, en JAHWEH het uitkomste teen die dood. Psa 68:21Gewis, God sal die kop van syvyandeverbrysel, die harigeskedel van homwat in sysondeskuldrondwandel. Psa 68:22 Die Here het gesê: EksalterugbringuitBasan, Eksalterugbringuit die dieptes van die see; Psa 68:23sodatjyjouvoetkansteek in bloed, die tong van jouhonde van die vyandesydeelkanhê. Psa 68:24o God, hullesienu optogte, die optogte van my God, my Koning in die heiligdom. Psa 68:25Vooraangaan die sangers, daaragter die snaarspelers, tussenjongmeisies in wat die tamboerynslaan. Psa 68:26Loof God, die Here, in die vergaderinge, jullewat is uit die fontein van Israel! Psa 68:27Daar is Benjamin, die kleinste, watoorhullegeheers het; die vorste van Juda-hullemenigte; die vorste van Sébulon, die vorste van Náftali. Psa 68:28Jou God het jousterktegebied: betoon U sterk, o God, watvironsgewerk het!

  13. Ek het nou gekom....in die lofsange, die gejubel, die eensgesinde aanroep... 2Kron 5:11 En toe die priestersuit die heiligdomuitgaan--want al die priesterswataanwesig was, het hullegeheiligsonderom die afdelings in aanmerkingteneem-- 2Kron 5:12terwyl die Levitiesesangersalmalsaam, Asaf, Heman, Jedútun met hulleseuns en hullebroers, in linnegekleed, met simbale en harpe en sitersoostelik van die altaarstaan, en saam met hulleomtrenthonderd en twintigpriesterswat op die trompetteblaas; 2Kron 5:13en toe die trompetblasers en die sangersalmalsaameenstemmig begin omJAHWEH teprys en teloof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met: LoofJAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid! --is die huis, die huis van JAHWEH, vervulmet 'n wolk. 2Kron 5:14 En die priesterskonvanweë die wolkniestaanomdienstedoennie, want die heerlikheid van JAHWEH het die huis van God vervul.

  14. Die sinjaal vir aanvang van stryd – vandag radio's, destyds beule, trompette en fakkels Wikipedia “Midievel War : Communication was done through musical signals, audible commands, messengers, or visual signals such as raising a standard, banner, or flag.” Jos 6:4 En sewepriestersmoetseweramshoringsvoor die ark dra; maar op die sewende dag moetjulle die stadsewemaalomtrek; en die priestersmoet op die horingsblaas; Jos 6:5en as hullelanggeluide op die ramshoringblaas, as julle die geluid van die horinghoor, moet die helevolk 'n grootkrygsgeskreeuaanhef: dansal die stadsmuur op syplekinval; en die volkmoetinklim, elkeenregvoorhomuit.

  15. En net toe.......is die vyand verslaan in die hinderlaag.... 2Kron 20:14 Toe kom die Gees van JAHWEH in die midde van die vergadering op Jahásiël, die seun van Sagaría, die seun van Benája, die seun van Jeï-el, die seun van Mattánja, die Levietuit die kinders van Asaf; 2Kron 20:15 en hy het gesê: Luister, almalwatuitJuda is en inwoners van Jerusalem en u, koningJósafat! So sêJAHWEH aanjulle: Weesniebevrees of verskrikvanweëhierdiegrootmenigtenie, want die stryd is niejullesaaknie, maar die saak van God. 2Kron 20:16 Trek môreaf teen hulle: kyk, hullekom op met die hoogteHassis, en jullesalhulleaantrefaan die kant van die dalvoor die woestyn Jerúel.2Ch 20:17Jullehoefdaarbynietevegnie; staangereed, blystaan en aanskou die redding van JAHWEH by julle, Juda en Jerusalem! Vreesnie en weesnieverskriknie; trek môre teen hulleuit, en JAHWEH sal met jullewees. 2Kron 20:18 Toe buigJósafathom met die aangesigna die aarde toe, en die heleJuda en die inwoners van Jerusalem het voor die aangesig van JAHWEH neergevalomJAHWEH teaanbid. 2Kron 20:19En die Levieteuit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders van die Koragiete het opgestaanomJAHWEH, die God van Israel, met 'n baiegroot stem teprys. 2Kron 20:20Daaropmaakhulle die môrevroegklaar en trek na die woestyn van Tekóauit; en terwylhulleuittrek, het Jósafatgaanstaan en gesê: Luisterna my, Juda en inwoners van Jerusalem! Glo in JAHWEH julle God, dansaljullebevestig word; gloaansyprofete, dansaljullevoorspoedigwees. 2Kron 20:21En hy het met die volkberaadslaag en tot eer van JAHWEH sangersopgestelwat, in heiligesieraad, moeslofsing en by die uittrek op die voorpuntvan die gewapendesmoessê: LoofJAHWEH, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid! 2Kron 20:22 En op die oombliktoe hulle die gejubel en die lofsangaanhef, het JAHWEH 'n hinderlaagopgestelteen die kinders van Ammon, Moab en die mense van die gebergteSeïrwat teen Judagekom het, sodathulleverslaan is.

  16. Jer 31:7 Want so sêJAHWEH: JubeloorJakob van vreugde, en juigoor die hoof van die nasies; laatdithoor, sing lof en sê: o JAHWEH, verlos u volk, die oorblyfsel van Israel!

  17. So almal praat van oorlog.... Israel maak nie oorlog volgens die patroon van die nasies nie. Want as Israel kies om soos die nasies te veg, dan oorwin die nasies hom. As Israel veg, trek sy Koning heel voor. Maar sy Koning trek slegs vooruit as die slagordes opgestel is volgens Sy orde. Eerste, heel eerste, die merker – die voorpunt, die priesters, aanbidders, lofsangers en lofsange.... Dan kom Hy saam, gaan Hy vooruit, voer Hy die stryd... dis waar Hy woon. Psa 22:3 Tog is U die Heiligewatwoononder die lofsange van Israel!

  18. Dawid het dit verstaan! 1Sa 16:18 En een van die dienaarsantwoord en sê: Kyk, ek het 'n seun van Isai, die Betlehemiet, gesienwatkanspeel, en hy is 'n dapper held en 'n krygsman en welter tale en mooigebou, en JAHWEH is met hom. 1Sa 16:21 So het Dawiddan by Saul gekom en voorhomgestaan; en dié het hombaieliefgekry, sodathysywapendraergeword het. 1Sa 16:23 En net wanneerdaar 'n gees van God oor Saul kom, neemDawid die siter en speel met sy hand; danvoel Saul verlig en word beter, en die bose gees wyk van hom. Psa 27:1 'n Psalm van Dawid. Die JAHWEH is my lig en my heil: virwiesouekvrees? Die JAHWEH is die toevlug van my lewe: virwiesouekvervaardwees? Psa 27:2As kwaaddoeners teen my naderkomom my vleesteeet-my teëstanders en my vyande, ja, myne-struikelhulle self en val. Psa 27:3 Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart salnievreesnie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtansvertrouek. Psa 27:4Een ding het ekvan JAHWEH begeer, ditsaleksoek: datekal die dae van my lewemagwoon in die huis van JAHWEH, om die lieflikheid van JAHWEH teaanskou en teondersoek in sytempel. Psa 27:5 Want Hysteek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hyverberg my in die skuilplek van sy tent; Hyverhef my op 'n rots. Psa 27:6 En nousal my hoof hoogweesbo my vyanderondom my, en ekwil in sy tent offerandes offer saam met trompetgeklank; ekwil sing, ja, psalmsing tot eer van JAHWEH. Psa 27:7Hoor, o JAHWEH, ekroepluid; en wees my genadig en antwoord my.

  19. Jeanne d'Arc het dit verstaan Whentheadvanceguard set of for Orleans, she had preistswalkahead singing “venicreator spiritus” (comeHolySpirit) Jeanne brief aan koning van Engeland: "King of England, andyou, Duke of Bedford, whocallyourself regent of thekingdom of France...settleyourdebttotheking of Heaven; returntotheMaiden, who is envoy of theking of Heaven, thekeystoallthegoodtownsyoutookandviolated in France." Art of War: “The assault was Joan’s first experience of action and it was exhausting and costly. She was wounded by an arrow which penetrated her flesh between her neck and her shoulder for a depth of half a foot, as Dunois later recalled. The fight went on almost all day and Dunois advised withdrawal. But Joan asked him to wait until she had prayed. Returning, she took her Standard (banier met Jahshua op wat oordeel oor die Franse driekleur) in her hands and placed it on the side of the ditch – and instantly, once they saw it, the English became afraid and trembled, and soldiers of the king regained their confidence and began to climb up the wall. After the hard hand to hand fighting, the English was defeated.....” "...themaidenletsyouknowthat here, in eightdays, shehaschasedtheEnglishout of alltheplacesthey held ontheriver Loire by attackorothermeans: they are deadorprisonersordiscouraged in battle. Believewhatyouhaveheardabouttheearl of Suffolk, the lord la Pole andhisbrother, the lord Talbot, the lord Scales, and Sir Fastolf; many more knightsandcaptainsthanthese are defeated."

  20. Verraai deur haar eie, as getuie voor konings en heersers.... To summarize some major problems, the jurisdiction of judge Bishop Cauchon was a legal fiction. He owed his appointment to his partisan support of the English government which financed the trial. Clerical notary Nicolas Bailly, commissioned to collect testimony against Joan, could find no adverse evidence. Without such evidence the court lacked grounds to initiate a trial. Opening a trial anyway, the court also violated ecclesiastical law in denying her right to a legal advisor. Upon the opening of the first public examination Joan complained that those present were all partisans against her and asked for "ecclesiastics of the French side" to be invited. The trial record demonstrates her remarkable intellect. The transcript's most famous exchange is an exercise in subtlety. "Asked if she knew she was in God's grace, she answered: 'If I am not, may God put me there; and if I am, may God so keep me.'" The question is a scholarly trap. Church doctrine held that no one could be certain of being in God's grace. If she had answered yes, then she would have convicted herself of heresy. If she had answered no, then she would have confessed her own guilt. Notary Boisguillaume later testified that at the moment the court heard this reply, "Those who were interrogating her were stupefied." In the twentieth century George Bernard Shaw found this dialogue so compelling that sections of his play Saint Joan are literal translations of the trial record. Several court functionaries later testified that significant portions of the transcript were altered in her disfavour. Many clerics served under compulsion, including the inquisitor, Jean LeMaitre, and a few even received death threats from the English. Under Inquisitorial guidelines, Joan should have been confined to an ecclesiastical prison under the supervision of female guards (i.e., nuns). Instead, the English kept her in a secular prison guarded by their own soldiers. Bishop Cauchon denied Joan's appeals to the Council of Basel and the pope, which should have stopped his proceeding. Theilliterate defendant signed an abjuration document she did not understand under threat of immediate execution. Thecourt substituted a different abjuration in the official record.Heresy was a capital crime only for a repeat offence. Joan agreed to wear women's clothes when she abjured. A few days later she was raped in prison. She resumed male attire either as a defence against molestation or, in the testimony of Jean Massieu, because her dress had been stolen and she was left with nothing else to wear. Eyewitnesses described the scene of the execution by burning on 30 May 1431. Tied to a tall pillar in the Vieux-Marche in Rouen, she asked two of the clergy, Fr Martin Ladvenu and Fr Isambart de la Pierre, to hold a crucifix before her. A peasant also constructed a small cross which she put in the front of her dress. After she expired, the English raked back the coals to expose her charred body so that no one could claim she had escaped alive, then burned the body twice more to reduce it to ashes and prevent any collection of relics. They cast her remains into the Seine. The executioner, GeoffroyTherage, later stated that he "...greatly feared to be damned."

  21. En onlangs in ons eie geskiedenis... Toen hierna de godsdienst onderscheidelik begon, nam de heer Cilliers dezelve in de tent van de Hoofd-Kommandant waar. Hy begon met het (laten) zingen uit Psalm 38 vers 12, 16, deed vervolgens het voorgebed, en sprak over de eerste 24 verzen van het 6e Kapittel uit Judicum of de Richteren; besloot vervolgens met het gebed,waarin de belofte voormeld aan God werd gedaan, en ‘n krachtige smeking,om Gods hulp en bystand, in het volbrengen derzelve. Er werd wedergezongen, de 12e en 21e verzen van voorm. 38e Psalm, en hy besloot de godsdienst, door het zingen van Psalm 134. Psa 38:15 want op U, JAHWEH, wag ek; U salverhoor, Here my God! Vers 12 Zij, die mijnendoodbejagen, Leggenlagen, Dreigenmij den laatsten slag, Spreken, hoe mij ‘t best tekrenken; En bedenken Mijnverderf, den gansen dag. Vers 21 Ziemij, HEER’, wien elk moetduchten, Tot U vluchten. O mijn God, verlaatmijniet; Blijfniet, wegensmijngebreken, Vergeweken; Toon, datGijmijnrampenziet.

  22. Psalm 134 – In die aand se stilte voor die slag 1773 AD 1 Looft, looft nu allerheren HEER', Gijzijneknechten, geeft Hem eer, Gij, die des nachtsZijnhuisbewaakt En voorZijndienst in ijverblaakt! 2 Heft uwehandennaaromhoog, Slaatnaar het Heiligdomuwoog, En knielteerbiedigvoor Hem neer: Looft, looft nu allerheren HEER'! 3 Dat 's HEEREN zegen op u daal'; ZijngunstuitSion u bestraal'. Hijschiep 't heelal, ZijnNaamtereer: Looft, looftdanallerheren HEER'! • 1 • O priesters wat voor God blystaan Wanneer die sonligondergaan Wanneer die laastestraalverskiet O loof die Heer in sang en lied • 2 • O hef vir ons ‘n nagliedaan Wanneer ons weer van hiermoetgaan Hefpriesterlikehande en pleit As allesrus in donkerheid • 3 • Die Heer se seen sal met u gaan En ons sal bidden voorHomstaan Hy wat bevel en dit geskied HysalSy seen oor u gebied • 4 • LaatHeer U seen op huldaal U guns uitSionhulbestraal U wat beveel en dit geskied WilHeer u seen oor hulgebied

  23. Net toe die geluid van die aandgesange opstyg uit die laer... • The Great Trek by Oliver Ransford • Zulu successes An impi of 10,000 warriors which Tambuza had hurried across country from Italeni and which was still flushed with success, was waiting for them. While one Zulu regiment moved over to cut off retreat to the river, the remainder fell on the Grand Army like a thunderbolt. Thirteen of the seventeen Englishmen were killed in the assault. The gigantic John Cane, his pipe still clenched between his teeth when he fell, was among the dead. Only a handful of the native levies escaped the butchery which followed and managed to cross the Tugela. One refugee ran the seventy-six miles to Port Natal with news of this disaster. Hot on his heels came the Zulu impi, and it was only by the happy circumstance that a ship had just put into the bay that the British still at the port escaped with their lives. After spending an enjoyable nine days looting and destroying everything they could find in Durban the Zulus returned to Umgungundhlovu. They could now count four victories during the past three months—KwaMatiwane, Bloukrans, Italeni and Ndondakusuka—and Dingaan must have congratulated himself on having dealt a succession of near-mortal blows to the white intruders into his realm. Bloodriver The next few moments were in a sense the most significant in the whole course of the Great Trek. Ndlela knew perfectly well from his scouts that the Boers had set up a base laager on the banks of the Ncome, and with hindsight one can see now that in this situation which was as fluid as mercury a splendid opportunity lay open to him: he could throw his impi round the laager until hunger, thirst or even the boredom of sheer inaction drove the Boers to attempt a break out. But such thinking did not suit the Zulu way of fighting and Ndlela instead made a tactical error of the first magnitude: he decided that he would attack the laager directly and do so that very night. While the main body was coming up to the eastern banks of the Ncome the impi's forward elements spent the last hours of the night close to the Boer wagons and with same warriors huddled in the donga, all vastly awed by the eerie light shed by the lanterns which the Boers had strung up over the wagons, and even more by the deep-throated singing of psalms and hymns which arose a few hundred yards away from behind the wagon-wall. They had not the heart to make an assault in the darkness and the magnificent opportunity which was open to them fled with the morning's lightening skies.

  24. Laat die wyse hoor! • So amper het ons meegevoer geraak en vergeet.... • Ons het vergeet dat: • In ʼn tyd van oorlog, daar priesters voor stap in Israel om Jahweh te eer • Die musikante en koordansers Hom welkom heet aan die voorpunt van die slagordes • Sangers hul stem verhef en Hom toeroep – “LoofJAHWEH, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid!” • Die res, heersersoor ‘n duisend, manne met swaard, hordes in gelid – laasteinval. Waarom hou ons aan om Jahweh se orde te minag – waarom tree ons die swaardmanne voor aan? Jahweh moet voor wees, en Hy sal besluit of die slagordes ʼn beurt sal kry, of die volle maat van stryd en wraak net syne sal wees.

  25. En.... Jahweh verskyn “toe die trompetblasers en die sangersalmalsaameenstemmig begin omJAHWEH teprys en teloof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met: LoofJAHWEH, want Hy is goed, want sygoedertierenheid is tot in ewigheid! --is die huis, die huis van JAHWEH, vervul met 'n wolk.”

  26. Waar is die merker? Wie sal kan juig en jubel – nie omdat dit goed gaan nie, maar terwyl die vyand storm....hulle moet op die punt gaan staan Hab 3:16 Toe ekdithoor, het my ingewandegebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewewaarekstaan, omdatekrustigmoes wag op die dag van benoudheiddatditaanbreekvir die volkwat op ons 'n aanvalmaak. Hab 3:17Alhoewel die vyeboomniesalbloei en aan die wingerdstokkegeenvrugsalweesnie, die drag van die olyfboomsalteleurstelen die saailandegeenvoedseloplewernie, die kleinveeuit die kraal verdwyn en geenbeeste in die stallesalweesnie-- Hab 3:18nogtanssalekjubelin JAHWEH, eksaljuig in die God van my heil. Hab 3:19 Die JAHWEH Here is my sterkte, en Hymaak my voetesoosdié van herte, en Hylaat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente.

  27. Amen

More Related