1 / 33

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture. Lied 164:1. Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom. L 164:1 ( vervolg ) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en

martha
Download Presentation

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels Leierskap Strukture

  2. Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom

  3. L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.

  4. Groetseën

  5. Lied 476:1 'n Vaste burg is onse God,onsskuil in Hom, die sterke.Hy is 'n vesting in die noodvirewigstaansywerke.Al kom die Bose aan in syoorwinnaars-waan,onsweet by al sylis, sylot is reeds beslisGod self stelaanhomperke.

  6. Lied 476:2 Gordons met eiekragonsaandan is die strydverlore.Oorwinning is alreedsbehaaldeurEendaartoeverkore.Vra u syNaam, so weetdatHy die Christusheet;gaanHyvoor in gevaar,Heer van syleërskaar,nooit is die strydverlore!

  7. Lied 205:1 Bring lofaan die Vader, verheerlik die Seun,virliefde, genade, verlossing en steun -datelkeenwatglonieverloremaggaanmaarewigvoorHom as verlostekanstaan.

  8. Lied 205:1 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  9. Lied 205:2 Onslofaan die Skepper wataltydgetrou sykerkhierbewaar, ditvernuwe en bou – onsblyinspireer en onsstuurdeursy Gees omsout en omlig vir die wêreldtewees.

  10. Lied 205:2 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  11. Lied 205:3 Onslof, onsaanbidding, o Vader, ons liedis nietigeklanke, deurkindersgebied.Tog sien U onsnood en verhooronsgebed -oneindig die liefdewat U virons het.

  12. Lied 205:3 (vervolg) Loof die Heer, loof die Heer -sing, gelowiges, saam!Loof die Heer, loof die Heer -pryssyheiligeNaam!HykomuitgenadeonssondesversoendatonsHomvrymoedigons Vader kannoem.

  13. Lied 475:1 AllerhoogsteHemelvader,lofgesangeprys u Naam.In onskerke, in onshuiseloofons, dank ons U tesaam.Hoor die loflied, vreugde-sange,neemditaan in Jesus Naam.

  14. L 475:2 Werk in u gemeente, HereVader, Seun en Heil'ge Geesreinigonsdeur u genade,laatons offers heiligwees;U is heilig, maakónsheiligdeur die werking van u Gees.

  15. Offergawes: Tydens die diens: Kerkkas Geen deurkollekte.

  16. Gebed

  17. Kerklike konsentrasiekampe Fil. 1:27-2:4

  18. Fil. 1:27… 1:27 Hoofsaak is dat julle lewenswandel in ooreenstemming met die evangelie van Christus moet wees. As ek dan kom, sal ek self sien, of as ek nie kan kom nie, sal ek deur berigte hoor dat julle in volkome eensgesindheid standvastig saamstry vir die geloof in die evangelie 28en julle in geen opsig deur die teenstanders laat afskrik nie. Dit is vir hulle ’n teken van húlle ondergang en van júlle redding, en dit kom van God.

  19. 29God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. 30Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry. 2:1 Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing—2maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.

  20. 3Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.4Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.

  21. Konsentrasiekampe?

  22. Wat maak vry?

  23. Doodloopstrate…

  24. Jou lewe is `n boodskap…

  25. Oproep tot Koninkryksdiensplig.

  26. Krag in Eenheid

  27. Gebed

  28. Lied 478:1 Op vaste fondamente het God Sy kerk gebou Apostels en profete het ons dit toevertrou

  29. L 478:1 (vervolg) Die Koning van die hemel herskep deur Woord en Gees Verlorenes op aarde dat hul Sy volk kan wees

  30. L 478:2 Hyroepuitallevolke'n volkvirHomtesaaméén in geloof en werke,één in syheil'geNaam!Hy gee die brood en beker,Hy gee die heil'gedoopomhulleteverseker:Ek het julduurgekoop!

  31. L 478:4 O Heer, skryf in ons harte Dat ons dit nooit vergeet Al pynig ons die smarte al martel ons die leed Die kruis van ons Verlosser sluit vergesigte oop! In ‘n verwarde wêreld bring dit weer vaste hoop!

  32. Seën

  33. Amen! Amen! Amen!

More Related