1 / 12

NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA

NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA. KOMMISSIE ALGEMENE DIAKENSVERGADERING. RISIKOBESTUUR. 15 Oktober 2011. Kok 2011. Geen gedeelte van die hierdie aanbieding mag sonder skriftelike verlof gereproduseer word nie. c. Ring - Bedieningsplan. Bedieningsplan Strategiese plan.

Download Presentation

NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA KOMMISSIE ALGEMENE DIAKENSVERGADERING RISIKOBESTUUR 15 Oktober 2011 Kok 2011. Geen gedeelte van die hierdie aanbieding mag sonder skriftelike verlof gereproduseer word nie c

  2. Ring - Bedieningsplan Bedieningsplan Strategiese plan Enkele vooraf opmerkings ELEMENTE VAN ‘N STRATEGIESE PLAN VisieMissieDoelstellingsDoelwitteAksies STRATEGIESE PLAN EN RISIKOBESTUUR Visie Missie Doelstellings RISIKOBESTUUR Risikobestuur is ‘n metode om te “verseker” dat doelstellings/ doelwitte bereik word. Teenvoeter vir krisisbestuur. Risikos en bestuur daarvan – allerdaags – bewustelik en onbewustelik Wat is ‘n risiko? Enige gebeurlikheid wat die bereiking van ‘n doelwit beinvloed – negatief of positief. Risikos versus geleenthede c

  3. IDENTIFISERING EN AGTERGROND Lys risikos – doelstellings / doelwitte as uitgangspunt Bepaal die oorsake, gevolge en lys “beheermaatreels” Risikobestuur in kort DOELSTELLINGS DOELSTELLING 1. AANBIDDING Om binne die ruimtes van ’n erediens en ons lewe in aanbidding voor God te buig. DOELSTELLING 2. HERDERLIKE SORG Om die gelowige in liefde te vertroos, te bemoedig, te ondersteun, en te vermaan in sy/haar unieke lewenssituasie. DOELSTELLING 3. APOSTOLAAT Om die Blye Boodskap van verlossing deur Jesus Christus aan alle mense te verkondig. DOELSTELLING 4. TOERUSTING Om lidmate se gawes te ontwikkel tot diens aan God en die skep van nuwe bedieningsmoontlikhede. DOELSTELLING 5. GEMEENSKAP VAN GELOWIGES Om bewustelike deel te kry aan mekaar, omdat ons saam deel het aan ons Verlosser, Jesus Christus. DOELSTELLING 6. BEDRYF Doeltreffende operasionele bestuur van mense, finansies en fasiliiteite in gehoorsaamheid aan ons Evangelie-opdrag. c

  4. c

  5. IDENTIFISERING EN AGTERGROND Lys risikos – doelstellings / doelwitte as uitgangspunt Bepaal die oorsake, gevolge en lys “beheermaatreels” Risikobestuur in kort ASSESSERING Gebaseer op die blootstelling wat die risiko (gebeurlikheid) tot gevolg het “Voor “beheer” blootstelling” Impak en moontlikheid “Na “beheer” blootstelling” Effektiwiteit van “beheer” ASSESSERING Vyfpuntskaal Numeriese waardes c

  6. A X B = C c

  7. IDENTIFISERING EN AGTERGROND Lys risikos – doelstellings / doelwitte as uitgangspunt Bepaal die oorsake, gevolge en lys “beheermaatreels” Risikobestuur in kort ASSESSERING Gebaseer op die blootstelling wat die risiko (gebeurlikheid tot gevolg het “Voor “beheer” blootstelling” Impak en moontlikheid “Na “beheer” blootstelling” Effektiwiteit van “beheer” PRIOTERISERING Gebaseer op impak van die gebeurlikheid, die moontlikheid dat dit gaan plaasvind en hoe effektief die “beheer” is Gebruik numeriese waardes c

  8. A X B = C X D = E c

  9. VOORBEELD VAN ‘N RISIKOREGISTER - DENKBEELDIGE DATA c

  10. VERGELYKING VAN VOOR KONTROLE TEENOOR NA KONTROLE BLOOTSTELLING – DENKBEELDIGE DATA RISIKOS c

  11. IDENTIFISERING EN AGTERGROND Lys risikos – doelstellings / doelwitte as uitgangspunt Bepaal die oorsake, gevolge en lys “beheermaatreels” Risikobestuur in kort ASSESSERING Gebaseer op die blootstelling wat die risiko (gebeurlikheid tot gevolg het “Voor “beheer” blootstelling” Impak en moontlikheid “Na “beheer” blootstelling” Effektiwiteit van “beheer” PRIOTERISERING Gebaseer op impak van die gebeurlikheid, die moontlikheid dat dit gaan plaasvind en hoe effektief die “beheer” is Gebruik numeriese waardes AKSIESTAPPE Aksie, verantwoordelikheid, sperdatums en prestasiemeting c

  12. ? M O N I T E R I N G c

More Related