1 / 13

Voornaamwoorde

Voornaamwoorde. Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram . Wat is a voornaamwoord ?. 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde

maleah
Download Presentation

Voornaamwoorde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Voornaamwoorde Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram

  2. Wat is a voornaamwoord? • 'n Voornaamwoord is 'n woord was as plekhouer of plaasvervanger vir 'n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde • hy, jy, ons, sy, hulle, julle, ek, u, hom, haar, my, jou

  3. PersoonlikeVoornaamwoorde • Staan in plek van ‘n naam of persoon, of persone • Ek, jy, u, hy, sy, onsjulle, hulle, dit, homwie, wat • Die man ken : my, jou, hom, haar, ons, julle, hulle

  4. OnpersoonlikeVoornaamwoorde • Ditkomgewoonlik by natuurlikeverskynselsvoor: • Ditreen • Dithael • Ditspooik

  5. BesitlikeVoornaamwoorde • Die besitlikevoornaamwoord dui besittingaan: • Dit is my; jou; u; haar; syfiets. • Diefiets is myne; joune; hare; u s’nsyne.

  6. BetreklikeVoornaamwoorde • Wie en Wat • Vraag : Wanneer word WIE gebruik en wanneer word WAT gebruik? • Die persoonvirwieditgegee is. • Die pen watekgebruik is duur. http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord

  7. “WAT” is die meesgebruiktebetreklikevoornaamwoord in afrikaaqns en dit word virsowelmense as diere en dinge gebruik, byvoorbeeld: • Die man watdaar loop. • Die hondwatdaar loop. • Die stoelwatdaarstaan.

  8. WIEverwysnamense en diere maar word in Afrikaans as betreklikevoornaamwoordnooitalleengebruiknie . Ditaisdusagrammarikaalverkeerdomtesê: • Die man wiehier was. (Verkeerdegebruik) • Wieis egterwelkorrekindienvoorsetselsoosvir, van, aan,met,op en tot voorafgebruik word ,of wanneerditvoor die partikel. • Die vrouwie se kind siek is. • Die vrouvirwie die gesken is.

  9. Sonder ‘n voorsetsel is die vormdusaltydwat, en die geval van mense en diere, word wieslegstesame met ‘n voorsetsel of die partikel “se” gebruik. • In die gevallewaarwatsaam met ‘n voorsetsel of agtersetselsgebruiksou word, word betreklikevoornaamwoordegeskep: Hierdielys op die volgendebladsy is baiebelangrik, ditspeel ‘n baiegrootrol in Afrikaans Voornaamworde.

  10. wat + aan = waaraan • wat + by = waar by • wat + deur = waardeur • wat + in = waarin • wat + met = waarmee • wat + na + toe = waarnatoe • wat + onder = waaronder • wat + oor = waaroor • wat + op = waarop • wat + sonder = waarsonder • wat + uit = waaruit • wat +van = waarvan • wat + vir = waarvoor

  11. VraendeVoornaamwoorde • Staangewoonlikaan die begin van ‘n sin: • Wie het gekom? • Wat het hygedoe? • Watter kind het seerkind? • Waaroor is jydankbaar? • Waarmee is jyklaar?

  12. OnbepaaldeVoornaamwoord • Die onbepaaldevoornaamwoorde het niebetrekking op eenpersoon of saaknie: • Iemand het ditgevat. • Niemand het hulle geld gebringnie. • Die mensese dis waar.

  13. Bibliografie • http://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord

More Related