1 / 60

SONSVERDUISTERING P.J.PHILANDER

SONSVERDUISTERING P.J.PHILANDER. OPSOMMING Die oktaaf beskryf hoe dit gedurende ‘n sonsver- duistering donker word en hoe die plaasdiere baie onrustig raak en instinktief terugkeer na hul stal of kraal. Die sekstet beskryf ‘n figuurlike sonsverduistering – hoe

mahina
Download Presentation

SONSVERDUISTERING P.J.PHILANDER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SONSVERDUISTERINGP.J.PHILANDER

  2. OPSOMMING Die oktaaf beskryf hoe dit gedurende ‘n sonsver- duistering donker word en hoe die plaasdiere baie onrustig raak en instinktief terugkeer na hul stal of kraal. Die sekstet beskryf ‘n figuurlike sonsverduistering – hoe God se pad deur die mens se optrede onsigbaar is – waartydens die mense nie soos plaasdiere die insig het om hul na veiligheid te wend nie. TITEL Die titel sluit direk aan by die letterlike sonsverduistering wat in die oktaaf beskryf word. God is by implikasie die “Son” wat in die sekstet nie sigbaar is nie.

  3. TEMA In die tyd van nood behoort die mense, net soos die plaasdiere tydens ‘n sonsverduistering, die insig te hê om na ‘n plek van veiligheid te gaan. VERS-EN STROFEBOU Die gedig is ‘n Italiaanse sonnet wat uit een strofe bestaan wat in ‘n oktaaf (twee kwatryne) en ‘n sestet (twee tersines) verdeel is. In die oktaaf word die sonsverduistering en die reaksie van die plaasdiere daarop beskryf. In die sekstet is die fokus op die mens, wat in teenstelling met die diere, nie die insig het om in ‘n tyd van nood na ‘n plek van veiligheid te gaan nie.

  4. Letterlike betekenis van die son Die groot, blink hemelliggaam of ster waaromheen die aarde draai en waar hy sy lig en warmte vandaan kry. Wetenskaplike bronne beskryf die son as ‘n massiewe bal van ontploffende gasse. Die son as simbool • Die son kan, onder andere, simbolies gesien word van die alsiende godheid. • Baie antieke volke soos die Egiptenare ens. het die Son as lewegewende god aanbid.

  5. In die meeste tradisies is die Son die universele Vader, met die Maan as die Moeder. • Die Son kan ook die simbool wees van die bron van lewe: die son wat gereeld opkom en ondergaan simboliseer die lewe en die dood. Wat is sonsverduistering ? Dit is ‘n heel natuurlike verskynsel wat voorkom as die maan tussen die son en die aarde inbeweeg en die lig van die son blokkeer. Dit veroorsaak ‘n reusagtige skaduwee op ‘n deel van die aarde. In hierdie paar minute is die son se ligkrans duidelik sigbaar. Sonsverduistering is ook nie orals op aarde sigbaar nie,omdat die maan se skaduwee nooit gelyktydig op diehele aarde kan val nie, want die maan is te klein.

  6. Bygelowe oor sonsverduistering Dit is van die mees dramatiese van alle astronomiese verskynsels, dus is dit verstaanbaar dat mense deur die eeue gedink het dit is tekens. Christelike geloof In die Christelike geloof word sonsverduistering gesien as ‘n waarskuwing van die naderende einde van die aarde en die oordeelsdag.

  7. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Stadig/ met verloop van tyd

  8. Die lang vokaalklanke en enjambemente word gebruik om die stadige beweging van die maan te beklemtoon. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  9. sag/ sonder geluid/ sonder dat ‘n mens dit agterkom SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  10. ‘n negatiewe woord wat vuil plek kan beteken. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  11. Figuurlik kan dit ‘n smet op iemand se naam wees. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  12. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. METAFOOR

  13. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. METAFOOR

  14. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Die son en skadu word direk in kontras met mekaar geplaas deur: uitsteltegniek “son” staan aan einde van eerste sinsdeel, die woord “vlek” in die rymposisie en die woorde “dreigend swart”

  15. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. KONTRAS “son” en “verduister”

  16. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. ‘n Sekel is ‘n halfmaanvormige, getande lem met ‘n handvatsel wat gebruik word vir graansny.

  17. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. ‘n boog soos ‘n sekel of halfmaan/ sekelson

  18. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Dit is ‘n ongewone verskynsel /nie normaal nie.

  19. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. As dit donker begin word.

  20. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. KONTRAS Donker teenoor lig.

  21. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. doodstil/ sonder ‘n geluid

  22. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. In die geval is dit die donkies wat nie ‘n geluid maak nie.

  23. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Die funksie van die kommas is om die woord “swygsaam” uit te hef.

  24. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. KONTRAS Diere teenoor mense.

  25. Verskil tussen die donkies en die skape: Donkies maak nie ‘n geluid nie en hul gaan vinnig stal toe teenoor die skape wat blêr en kraal toe gaan. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  26. Ooreenkoms tussen die donkies en die skape: Die donkies en skape is beide onrustig oor die ongewone donkerte en keer instinktief terug stal/kraal toe. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is.

  27. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. “streep donkies” beteken hulle het in ‘n ry agter mekaar geloop.

  28. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Die donkies kies die kortste pad omdat hul haastig is en die donker vrees.

  29. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. ‘n Swingel is die trekhout van ‘n wa of die wip van ‘n put.

  30. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. slingerend stap/ die diere (donkies se lywe of mae) slinger heen en weer as hulle hardloop

  31. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. KLANKNABOOTSING Help om diere se onrustigheid aan te toon.

  32. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Funksie van die punt is om die oktaaf te eindig en dit sluit die natuurbeskrywing af.

  33. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. die hele

  34. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. PROGRESSIE In reël 9 praat die spreker van “gans die mensdom” maar in reël 12 praat die spreker van “ons” wat veel nader en persoonliker is.

  35. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. In reël 9 vind die wending plaas. Van hierdie reël af begin die toepassing van die natuurbeskrywing in die oktaaf.

  36. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Alle mense op aarde.

  37. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Dié woord dra ‘n gevoel van bedreiging en gevaar oor.

  38. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. Die woord simboliseer sonde.

  39. SONSVERDUISTERING • Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek • van skadu en verklein die sekelboog • van son tot dreigend swart die kol daar hoog • ‘n koue vreemde skemerte laat trek • wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, • ‘n vaal streep donkies met die kortste pad • oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat • die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. • Oor gans die mensdom hang ‘n skaduwee • wat alle lig van God en Christus so • verduister dat Sy pad onsigbaar is. maak dat ‘n mens dit nie raaksien nie

  40. Dié woord betrek die leser by die toepassing dat hy homself ook daarin raaksien. • En ons, aan hierdie duisternis gedwee, • het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo • dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. Uit: Uurglas, 1955

  41. ALLITERASIE Die d-alliterasie beklemtoon die woorde en ook die mens se gedwee aanvaarding van die kloof tussen God en hom. • En ons, aan hierdie duisternis gedwee, • het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo • dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. Uit: Uurglas, 1955

  42. gehoorsaam/ onderworpe/ onderdanig • En ons, aan hierdie duisternis gedwee, • het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo • dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. Uit: Uurglas, 1955

  43. Dubbele betekenis: Die letterlike betekenis of dit impliseer dat die mens baie dom is. • En ons, aan hierdie duisternis gedwee, • het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo • dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. Uit: Uurglas, 1955

  44. En ons, aan hierdie duisternis gedwee, • het nie ‘n skaap se voorgevoel of glo • dat ons moet tydig Huiswaarts keer vir rus. Uit: Uurglas, 1955 betyds/ vroegtydig

More Related