1 / 9

Kleurblind

Kleurblind. Carina Stander. Uit : Vonk@verse 2. Kleurblind. Een oggend het hulle heel terloops mekaar ontmoet : waar douklam grond met die tyd haar hande bruin skakeer en sy palms wit verbleik , het hulle eers geskrik , mekaar onseker aangekyk .

mahdis
Download Presentation

Kleurblind

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kleurblind Carina Stander Uit: Vonk@verse 2

  2. Kleurblind Eenoggend het hulle heel terloops mekaarontmoet: waardouklamgrond met die tyd haarhande bruin skakeer en sy palms wit verbleik, het hulleeersgeskrik, mekaaronsekeraangekyk. Toe bewusgeword van die aardseeg en stilhulvingers in mekaargevleg.

  3. Kleurblind

  4. Apartheidsera…

  5. Bespreking Tydens die apartheidsera was ditverbodevir “swart” en “wit” menseom ‘n liefdesverhoudingtehê. Daar is gepraat van “liefdeoor die kleurgrens” heen. Die gediggaanoor ‘n wit meisie en ‘n swart seunwat op mekaarverliefraak. Ditgaanoorveelmeer, want die twee mensebesefdatvelkleur nie werklik ‘n mens se kleurkanbeskryf nie. Haarhande in die grond word donkerder en syhandpalms is wit.

  6. reëlvirreël… r. 1 – 3: Enjambement: eenreëlvloeioorna die volgendesonder die gebruik van leestekens r. 3: Dubbelpunt– ‘n Verduidelikingvolg – wat‘hulle’ gedoen het toe hulontmoet het. r. 4: Douklamgrond – die grond is natterig van dou en hulle sit daarop r. 5: hulle sit ‘n helerukkie op die grondagteroordathulrus op hulle palms r. 6: haarhande word bruin van die grond r. 7: syhande word wit soosditdruk op die grond r. 8: parentese: ekstrainligting – het huleersgeskrik

  7. reëlvirreël… r. 8: hulle het geskrik en gesienhulkleure het omgekeer / verander r. 10 Die woord “eg” kanhierverbind word met die woord “douklamgrond” watgelykgemaak word, dathulleliefdevirmekaareg was (werklik) en dathulleuiteindelik in die egverbind is (getrou het). r. 11 Hulle het mekaar se handegevat – dalkgetrouookeendag TITEL: Kleurblind – om nie kleurtekanraaksien nie om nie rassistiestewees nie

  8. reëlvirreël… r. 8: hulle het geskrik en gesienhulkleure het omgekeer / verander r. 10 Die woord “eg” kanhierverbind word met die woord “douklamgrond” watgelykgemaak word, dathulleliefdevirmekaareg was (werklik) en dathulleuiteindelik in die egverbind is (getrou het). r. 11 Hulle het mekaar se handegevat – dalkgetrouookeendag r. 10 en 11: paarrym – pas by die idee van die twee watnou ‘n paartjie en verliefsaam is TITEL: Kleurblind – om nie kleurtekanraaksien nie om nie rassistiestewees nie

  9. TEMA VAN die GEDIG… ** Liefde ken geenkleur nie, liefdegaanoorwat in jou hart aangaan en nie die kleurwatjysien nie...**

More Related