Die huis luister daniel hugo
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 11

Die huis luister Daniel Hugo PowerPoint PPT Presentation


  • 1094 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Die huis luister Daniel Hugo. Drie strofes Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld. Drie strofes:.

Download Presentation

Die huis luister Daniel Hugo

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Die huis luister daniel hugo

Die huis luisterDaniel Hugo

  • Drie strofes

  • Huis hoor die inwoners se baklei en geheime: dis negatief en vernietig die mense in die huis, asook die huis self

  • Antropomorfies: die huis word as mens met menslike gedrag uitgebeeld


Drie strofes

Drie strofes:

  • STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur

  • STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …”

  • STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral


Bou van die oor

Bou van die oor

Binne-oor is

hol (leeg):

soos

‘n leë

kamer


Strofe 1 die huis hoor als wat tussen sy mure gebeur

STROFE 1: die huis HOOR als wat tussen sy mure gebeur

Roesemoes (deurmekaarspul) van liefde maak, verwyt, vertroos,

skoor soek, kibbel (stry) oor als wat kon en sou en moes


Strofe 2 die huis praat nou met die inwoners luister

STROFE 2: die huis PRAAT nou met die inwoners – “luister, …”

LUISTER!


Die huis luister daniel hugo

Ek bewaar julle geheime, maar dit laat my …

plafonne raak voos van die eggo’s van vloekwoorde wat weerkaats; heen-en-weer geskel word

fondamente kraak onder die las

jare se trane laat

my rame roes

te veel vloeke laat my pleisterwerk bars


Strofe 3 ongelukkigheid in n huis is universeel gebeur oral

STROFE 3: Ongelukkigheid in ‘n huis is universeel = gebeur oral

Ons word SAAM verweer (oud, gaan agteruit)

MY dakplate

JULLE gebede

FLUISTER en KNAL al hoe harder om hulp

maar

dis

ONGEHOORD in die nag se oorskulp


Die huis luister daniel hugo

KERN:

  • Mense gee net om vir hul eie belang

  • Hierdie selfsug vernietig

    selfs gesinne onder mekaar

  • ‘n Huis is tog ‘n plek van

    beskerming, maar selfs dáár,

    in die hart van die gesin,

    maak hul mekaar die

    seerste


  • Login