1 / 12

NOORD-GAUTENG STOEI

NOORD-GAUTENG STOEI. HALFJAARBERAAD 2014 +15 AKSIES VIR 2015. INHOUD. KONTEKS – SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE.

lundy
Download Presentation

NOORD-GAUTENG STOEI

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 +15 AKSIES VIR 2015

  2. INHOUD

  3. KONTEKS – SAMEVATTING VAN DIE +15 STRATEGIE • Graderingstoernooi sowel as proewe. Graderingstoernooi se doel is slegs vir die bepaling van stoeiers wat deel vorm van die Nasionale oefengroep waarop SASF hulpbronne spandeer. Proewe word gebruik om spanne saam te stel. • Toernooie moet nie tydsaam wees nie. • Meer internasionale geleenthede moet geskep word. • Afrigters en stoeiers moet op dieselfde standaard gebring word. • Skep geleenthede vir alle stoeiers om te kan deelneem.

  4. +15 STRATEGIE – HUIDIGE SITUASIE • NGS strategie is geformuleer tydens 2014 en aan die SASF gestuur as inset vir beplanning en voorstel vir implementering. • Die SASF Algemene Bestuur het die verslag oorweeg tydens die vergadering van 16 Augustus. • Die reaksie van ander verenigings is positief. Verenigings het tyd gevra om die verslag verder te bestudeer. • Komitees van die SASF is positief. Die beginsel van geen kriteria vir proewe kan ‘n knelpunt wees. • Die vergadering versoek ‘n werkswinkel van Verenigings en lede van komitees om die verslag te bespreek. Die werkswinkel kan verwag word gedurende September of daarna. • NGS moet fokus op die beïnvloeding van ander verenigings en om aksies wat in ons eie beheer is, te dryf.

  5. +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED • SASF Algemene Bestuur moet ‘n strategie aanvaar vir die bestuur van Kadette, Juniors en Senior stoeiers. • SASF Algemene Bestuur moet die strategiese doelwitte, reëls en kriteria formuleer dat dit inklusief sal wees om te fokus op sosiale-, aktiewe- en prestasiedeelnemers. • Samestelling van Nasionale oefeninge moet hersien word. • Samestelling van Nasionale spanne moet hersien word. • Instelling van ‘n graderingstoernooi. • Vestig alternatiewe Nasionale oefengeleenthede by verskeie plaaslike en internasionaal geakkrediteerde lokale. • Nasionale Afrigter kan maandeliks gesamentlike oefengeleenthede skep. • SASF Algemene Bestuur moet verslae en inligting aan SASCOC voorsien vir die samestelling van spanne.

  6. +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEINVLOED • 2de en 3de plekk- stoeiers moet ingesluit word in spanne indien eerste plek-stoeier onttrek weens beserings of ander redes. • Geleentheid vir proewe vir elke internationale aangeleentheid. • Uitdaagtoernooie/geleenthede moet geskep word. • Datums vir graderings- en proewe-toernooie moet vroegtydig gepubliseer word. • Loting tydens proewe moet geskied op ‘n rondomtaliebasis ongeag getalle per gewig. • Deelnemer-prestasieranglys moet geskep word wat as aanmoediging moet dien vir alle stoeiers om aan toernooie deel te neem. • Groot toernooie nie langer as 5-6 ure. • Gefokusde, blitstoernooie moet geskep word.

  7. +15 STRATEGIE – SASF AKSIES OM TE BEïNVLOED • Enkelmassa moet vroegtydig in kennis gestel word, sodat hul nie tyd en geld onnodig vermors nie. • Nie-amptelike toere moet geskep word. • SASF moet strategiese vennootskappe met sentraalgeleë buitelandse stoei-strukture skep. • Deelname aan sport moet spesifiek aangepas word om die omstandighede van junior en senior stoeiers, wat die sport verlaat het, weer terug te trek.

  8. +15 STRATEGIE – NGS AKSIES • Vestigoefengeleenthede by verskeieklubs en op verskillendedae. • Akkrediteerafrigters en oefenprogram. • Rekordhouding van deelnamesaldeur die Afrigterskomiteegehou word. • StoeiersenKlubsmoet op dieselfdestandaardgebring word. • Klubs en stoeiersmoetaanduidathullebeskikbaar is om internasionaaldeelteneem op die betrokke datum en dathulle by vermoë is om die nodigefinansiëleverpligtingenatekom. • Gefokusde, blitstoernooiemoetgeskep word. • Enkelmassamoetvroegtydig in kennisgestel word, sodathulnie die tyden geld onnodigvermorsnie. • Nie-ampteliketoeremoetgeskep word. • Deelnameaan die sport moetspesifiekaangepas word om die omstandighede van junior- en senior-stoeiers, weer terugte trek.

  9. +15 STRATEGIESTOEIERONTWIKKELING-STRUKTUUR – Fanie Vermaak Voorstel: NGS Aksieplan van 15+ dokument Skep ‘n ondersteunende struktuur van vrywilligers wat die ontwikkeling van stoeiers ondersteun.

  10. +15 STRATEGIESTOEIERONTWIKKELINGS-STRUKTUUR • Tegniesespan • Tegnieseontledingspan • Kondisioneringspan(Gym en verwanteaktiwiteite) • Biomeganikaspan(HPC) • Sielkundigeoriënteringspan • Bemarkingspan[lokaal en nasionaal]. gedrukteen elektroniese media • Dieetkundige span (kort, medium en langtermyn, voor, op en natoernooie) • Kardiovaskulêrespan (fiksheidmoniteringen assesering) • Finansieringspan(Meesters en maatskappye) & insentiewe • Groeperingsontwikkeling, Vroëontwikkeling, Kadette, Studente, Juniors en Seniors, Meesters • Gesamentlikeoefenprogramme(saammet en sonder SASF) (Afrigtingskomitee) • Koördineerhoë-profieltoernooie-deelname • Ranglysteen uitdaagtoernooie • Sosialiseringsprogramme(naweke op wildplase, staptoere, ens) • Buitelandseblootstelling (nabuitelandsetoernooi en oefenkamp en spannena SA) • Verbredingvan horisonne (Streetwise) & kultureleopbou • Toegang tot Buitelandseeiendomin Oos-Europa (30 beddens) • Skakelingspanmet SASF en anderprovinsies (Danie en Jurie)

  11. HERSIENING 2014 PRIORITEITE +15 RESOLUSIE VIR 2015 AKSIES

  12. RESOLUSIE +15 STOEI • Die UB moet die strategie verder bevorder met die SASF. Die volgende SASF besluite is dringend: • Nasionale oefening: Akkrediteer NGS oefeninge. • Besluite oor proewe en kriteria vir deelname aan Proewe vir 2015 • Aksies vir implementering deur NGS gedurende 2015 sluit die volgende in: • Akkommodeer Sosiale stoei • Vestig NGS ranglys • Stoei tussen klubs • Maak dit lekker: skep insentiewe wat deelname aanmoedig • Bou ‘n lapa • Stoeier-ontwikkeling • NGS oefeninge • Inisieer ‘n struktuur vir die bevordering van stoeierontwikkeling deur die betrokkenheid van vrywilligers buite bestuursverband. Rapportering geskied deur die Stoei-Groei pos. • Die vestiging van en akkreditasie as Nasionale oefengeleentheid by lokale wat binne bekostigbare bereik van stoeiers is.

More Related