1 / 11

NUUT IN DIE KONINKRYK VAN MY VADER

NUUT IN DIE KONINKRYK VAN MY VADER. Matt 26:29 Ek sal van nou af nooit meer van hierdie vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die koninkryk van my Vader. Wat beteken. - nooit meer nie??. - nuut sal drink??.

loc
Download Presentation

NUUT IN DIE KONINKRYK VAN MY VADER

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NUUT IN DIE KONINKRYK VAN MY VADER

  2. Matt 26:29 Ek sal van nou af nooit meer van hierdie vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die koninkryk van my Vader

  3. Wat beteken .... - nooit meer nie?? - nuut sal drink?? - in die koninkryk van my Vader??

  4. Gebeure tot dan: Genadetyd Satan, sonde & die dood is oorwin aan die kruis

  5. Ef 6:10-18 Word kragtig in Jahshua: gebuik die volle wapenrusting van God, om weerstand te bied en staande te bly teen die duiwel. Want ons stry teen die owerhede, magte, wêreldheersers van die duisternis, teen die bose geeste in die lug. Staan vas, met die wapens van waarheid, geregtigheid, bereidheid. Blus die pyle van die Bose uit met geloof. Onthou dat julle verlos is, en gebruik die woord van God, terwyl julle in die Gees bid en waak

  6. Die Heilige Gees word uitgestort Joh 7:37-39 As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

  7. Israel word ingesamel Mark 16:15-16 Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom. Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word

  8. Stryd en suiwering Vroeë gemeentes – vervolgings & verstrooiing Finale vernietiging van Jerusalem, verstrooiing Stryd van die “Kerk” (Volk) deur die eeue: - keisers & pouse - donker middeleeue - hervorming - moderne eeu (yster & klei)

  9. Jahshua se koninkryk Wederkoms Matt 24:27-31, Openb 19:11-16, 20:1-3 Jahshua regeer 1000 jaar Openb 20:4-6 Finale oorwinning en oordeel Matt 25:31-33, Openb 20:7-15

  10. Herstel van die aarde 2Pet 3:7, 10

  11. Nuwe aarde 1Kor 15:24-28 2Pet 3:13 Openb 21:1-5

More Related