1 / 13

Firenze/Florence

Firenze/Florence. Die Stad van Firenze.

linore
Download Presentation

Firenze/Florence

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Firenze/Florence

  2. Die Stad van Firenze Florence was vir vyf jaar die hoofstad van Italië.Dit is ‘n geskeidkundige stad. Die Piazza della Republica is vir die tweede keer gebou (twee keer groter as die oorspronklike).Florence word beskou as die geboorteplek van die Renaissance.

  3. Die Geboorte van Venus Hierdie skildery is deur Sandro Botticelli geskilder. Hy het dit vir Lorenzo de Medici in 1482 geverf. Dit is ‘n bekende skildery en is ‘n voorbeeld van die Romantiese tydperk. Dit is ‘n baie groot skildery en het hom baie lank geneem om te doen.

  4. Bekende Plekke Hierdie poorte is deur Lorenzo Ghiberti (1425-1452) geskep. Michaelangelo, ‘n bekende kunstenaar, het gesê dat die poorte kan die “Poorte van die Paradys” wees. Dit is een van die beste voorbeelde van Italiaanse kuns. Die poorte wys vir ons tonele uit die Ou Testament.

  5. Die 'Villa Castello' Die Medici- familie is ‘n baie bekende familie in Italië. Hulle het in hierdie huis gebly. Dit is ‘n groot eiendom en ‘n pragtige groot huis.

  6. Die Dawidbeeld Michelangelo de Dawid Een van die bekendste beelde van Michelangelo is die Dawid- beeld. Die beeld is gemaak vir die Piazza della Signoria maar is later verskuif na die Accademia. Die Dawidbeeld is 4.34m hoog. Die storie van hierdie beeld is van Dawid en hoe hy vir Goliat wag om te baklei. Dit staan in die ‘Gallerie dell’Accademia’.

  7. Piazza Sante Croce Die kerk van Sante Croce, is in die 14deeeu gebou, en is in die Piazza Sante Croce in Florence. Michelangelo se graf word hier gevind. Duoma van Firenze Tydens die Renaissance het baie bekende skliders, beeldhouers en digters na Florence getrek. Die koepel van die kapel is bekend as die ‘Duomo’ van Florence en is gebou deur Filippo Brunelleschi.

  8. Accademia en Piazza Del Signoria Accademia is ‘n kunsmuseum. Baie bekende kunstenaars se werke is in die Accademia. Die ‘Piazza della Signoria’ is waar die stadsaal is. Dit is ‘n groot ope-lugmuseum. Daar is drie beelde in die Piazza.

  9. Die Nasionale Museum van Bargello Dit is een van die oudste geboue in Firenze en een van die mooiste in Italië. In 1900 is dit as ‘n museum verklaar. Binne die museum is daar baie bekende skilderye.

  10. Michelangelo- park Die Michelangelo-park het 'n pragtige uitsig van die geskiedkundige stad, Florence. Michelangelo was 'n beeldhouer, skilder en 'n digter. Hy het baie skilderye geverf maar sy grootliefde wasbeeldhouwerk. Hy het 'n groot invloed op die Italiaanse Renaissancegehad.

  11. Ponte Vecchio Beter as enige monument in Italië is die pragtige ou brug,Ponte Vecchio. Dit is’n bewys van die vooruitgang van die mensdom . Dit is gebou oor die Arnorivier en daar is winkels op hierdie burg. Die eerste koopmanne op die brug was die goudsmede en die slagters. In die middel van die Ponte Vecchio is die beeld van Benveneuto Cellini. Die Ponte Vecchio is die enigste brug in Firenze wat nie gedurende die Tweede Wereldoorlog en groot vloed beskadig is nie.

  12. Uffizi Die Uffizi is deur Giorgio Vasari gebou. Die Medici-familie het ‘n ongelooflike versameling skilderye . In kamer 15 sien ’n mens werke van Leonardo da Vinci.

  13. saamgestel in 2002 deur JADE, BETH en SELINKA

More Related