1 / 12

♫ Turn on your speakers!

♫ Turn on your speakers!. CLICK TO ADVANCE SLIDES. Nietigheid van die Mens. Die wysheid van Salomo. . Alta Strydom. Prediker 11:9 verbly jou, o,jongeling in jou jeug. en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid. en wandel in die weë van jou hart en .

linnea
Download Presentation

♫ Turn on your speakers!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES

  2. Nietigheid van die Mens Die wysheid van Salomo . Alta Strydom

  3. Prediker 11:9 verbly jou, o,jongeling in jou jeug

  4. en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid

  5. en wandel in die weë van jou hart en in die aanskouing van jou oë;

  6. maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring.

  7. Pred.12:1 En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie.

  8. Prediker 9:9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou gegee het onder die son - al jou nietige dae, want dit is jou deel aan die lewe en aan jou arbeid wat jy met moeite verrig onder die son.

  9. Psalm 119:9 Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou ? Deur dit te hou na U woord.

  10. Psalm 119:105 U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad. Psalm 51:12 Skep vir my 'n rein hart, o God,en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. Psalm 51:19 Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie!

  11. Psalm 119:151 U,o HERE,is naby, en al u gebooie is waarheid. Lankal het ek geweet uit u getuienisse dat U hulle vir ewig gegrond het.

  12. Psalm 121 Ek slaan my oë op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom ? my hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die HERE is jou bewaarder ! God se Woord Alta Strydom

More Related