1 / 16

Voegwoorde

VOLLEDIGE WEERGAWE. Voegwoorde. Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Inleiding. Voegwoorde word in 3 groepe opgedeel .

lemieux
Download Presentation

Voegwoorde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  2. Inleiding • Voegwoorde word in 3 groepeopgedeel. • Met elkegroepgebeurdaarietsanders met die werkwoorde in die tweede sin. • Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sinSin 1 is net so belangriksoos Sin 2 • Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sinSin 1 is belangriker as Sin 2 • Komons begin… Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  3. Groep 1 Voegwoorde • Daar is geenverandering in woordordenie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • , maar • en • of • , want • , dog • óf… óf • nóg… nóg • Sowel…as MEOW + DOG A N F A A N R T Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  4. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet en drink koffie Susan eet. Susan drink koffie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  5. Groep 2 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 volgdirekna die voegwoord. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Allevoegwoordewat begin met “d” behalwe dog en dat Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  6. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan het geëet ;daarom is sy nie meer honger nie. Susan het geëet. Sy is nie meer honger nie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  7. Groep 3 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 gaanna die einde van die sin. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. • Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. • Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensyindien. Allevoegwoordewat eindig met “dat”, “wat” en alleVraagwoorde Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  8. Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet totdat sy versadig is. Susan eet. Sy is versadig. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  9. Komonskykna die volgendevoorbeelde. Verbindgou die volgendesinne: • Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Ons is baiebly. Dit is amperkersfees. (omdat) Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  10. Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Want  voegwoordgroep 1 • Woordordeverander glad nie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Jan eetsykos, want hy is honger. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  11. Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Daarom voegwoordgroep 2 • Woordordeverander: werkwoord 1 direknavoegwoord. • Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 • Die seundoensyhuiswerk; daaromkryhygoeiepunte Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  12. Ons is baiebly. Dit is amperkersfees. (omdat) • Omdat voegwoordgroep 3 • Woordordeverander: werkwoord 1 skuifna die einde van die sin • Sin 1 voegwoord sin 2 ww1 • Ons is baieblyomdatditamperkersfees is. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  13. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  14. Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die sin is??? • Ekvoelgelukkig. Eksal ‘n present kry. (omdat) • ANTW: Ekvoelgelukkigomdatek ‘n present salkry. • Hulpwwgaanvoor die werkwoordaan die einde van die sin. Hulpwerkwoorde: wil/wouMoet/ moes Sal / soukan/kon . Gaan /mag Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  15. Wat as ekmoet begin met ‘n Groep 3 voegwoord???? • Ekhetskool toe gegaan. Ekwassiek. Alhoewel…….. • WAT MAAK EK NOU?? • Stappe: • 1. Onderstreep V1 in altweesinne. • 2. Besluitwattereen van die twee sal ‘n beter SIN 1 maak. NB: jymoetweetwatvoegwoordbeteken. • 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en die werkwoord van Sin 2 aan die begin. • Alhoeweleksiek was, het ekskool toe gegaan. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

  16. ONTHOU… • Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 watrondskuif. • Jykanjou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al” van Groep 2 is die enigsteuitsonderingwaarmee ‘n sin begin kan word. • Leestekensvir die voegwoordgroepe: Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010

More Related