1 / 14

Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999. Wanneer is hierdie opsie van waarde?. Demografiese veranderinge in die gemeenskap Gemeentes in voortbestaanskrisis Wanneer gemeentes ‘n dorp of streek beter wil bedien ‘n Eerste stap oppad na ver-eniging of samesmelting

laban
Download Presentation

Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999

  2. Wanneer is hierdie opsie van waarde? • Demografiese veranderinge in die gemeenskap • Gemeentes in voortbestaanskrisis • Wanneer gemeentes ‘n dorp of streek beter wil bedien • ‘n Eerste stap oppad na ver-eniging of samesmelting • Strukturering van ekumeniese samewerking

  3. Wat is die voordele van ‘n samewerkings-ooreenkoms? • Samewerking sonder om die selfstandigheid van gemeentes in gevaar te stel • Gemeentes kan mekaar se leemtes aanvul-interafhanklikheid • Selfstandige voortbestaan van gemeentes kan langer volhoubaar wees • Samewerking tussen gemeentes word afgegrens en gestruktureer in ‘n ooreenkoms met duidelike mandate en beskerming

  4. Wat laat ‘n samewerkings-ooreenkoms slaag? • Gedeelde drooom of visie • Bemagtigde leierskap • Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap • Bemagtiging van lidmate • Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede • Finansiele venootskappe • Predikante wat langer in gemeentes bly • Verbintenis aan die dorp of gemeenskap • ‘n Predikant per gemeente waar moontlik • Doelgerigte getuienis aan buitestaander

  5. Gedeelde droom of visie • Samewerking begin waar gemeentes ontdek dat hulle ‘n droom deel vir die genesing van die gemeenskap en dat as hulle saamwerk hulle in ‘n beter posisie is om die droom waar te maak. • Hierdie droom verskaf die positiewe motivering vir die uitwerk van die samewerking

  6. Bemagtigde leierskap • Tussen die vennote word ooreengekom wie vertrou word met die leierskap van die samewerking. • Dit is belangrik dat die leierskap ‘n formele mandaat ontvang van die vennote

  7. Ontwikkeling van bedieninge wat fokus op die gemeenskap • Ervaring het gewys dat gemeentes in samewerking beter daartoe instaat is om te fokus op bedieninge wat die gemeenskap bedien. • Die samewerking gee aan die gemeentes ‘n “birds-eye-view” en help gemeente om nie net op die bediening van sy lidmate te fokus nie

  8. Bemagtiging van lidmate • In samewerkings gemeentes word lidmate meer effektief uitgedaag om hulle te laat toerus vir die realisering van die visie • Samewerking kan nie slaag sonder ‘n fokus op die toerusting van lidmate nie • Die toerustings-kapasiteit van samewerking-gemeentes verhoog dramaties

  9. Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede • Samewerking is ‘n keuse vir ‘n pro-aktiewe oplossing van probleme • Samewerking vra aanpasbaarheid wat verstaan dat veranderende omstandighede vra om nuut te dink • Samewerking vra kreatiwiteit om buite die bekende te dink en planne te maak

  10. Finansiele venootskappe • Geen samewerking kan slaag sonder om oor geld te praat nie • Daar moet gewaak word daarteen dat finansie die primere oorweegrede is vir samewerking • Samewerking kan nie slag as ‘n manier om gemeentes te red nie • Gedeelde finansiele kapasiteit stel die vennote instaat om bv meer te kan spesialiseer

  11. Predikante wat langer in gemeentes bly • Perdikante wat langer bly in gemeentes gee aan die bediening stabiliteit • In samewerkingsooreenkomste werk hulle nie meer alleen nie en ervaar hulle beter ondersteuning

  12. Verbintenis aan die dorp of gemeenskap • Die gedeelde visie van die samewerking is ‘n herverbintenis aan die gemeenskap waarin hulle leef

  13. ‘n Predikant per gemeente waar moontlik • Ervaring het geleer dat samwerkings-eenhede waar daar ten minste ‘n predikant per gemeente is-het ‘n groter kans om te werk. • Dit hoef nie ‘n voorwaarde te wees vir die samewerking nie

  14. Doelgerigte getuienis aan buitestaander • Samewerking as sulks is ‘n getuienis van christene wat kan saamwerk • Samewerking stel gemeentes ook instaat om die publieke terrein te betree veral indien die samewerking bestaan uit gemeentes van verskillende kerke.

More Related