1 / 3

Geskiedenislyne

1652 : Khoi-San Br W Hollanders (W ) Br o SLAWE : (Onbetaalde Arbeiders) 1659 Br o W Eerste Khoikhoi oorlog

laasya
Download Presentation

Geskiedenislyne

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1652 : • Khoi-SanBrWHollanders(W) • Br o SLAWE: (Onbetaalde Arbeiders) • 1659 Br oWEerste Khoikhoi oorlog • 1688 Br oW Franse Hugenote 1701 Die saaimasjien word ontwikkel. • 1706 Br oW Adam Tas word in die donkergat toegesluit 1712 Die stoommasjien word ontwikkel • 1740 Br oWKhoikhoi verset in Kambeboo • Br oWSWART: (S) • 1778 Br oWS Visrivier word aanvaar as oosgrens 1789 Franse revolusie. Vryheid, gelykheid en • 1795 Br oWS Eerste Britse besetting broederskap. • 1799 Br oWSKhoikhoi knegte opstand • Br oWS • 1806 BRITSE MAGSOORNAME • BrB o E SBoere + Engelse (B & E) • 1809 Br B o ESPaswette vir Khoisan • 180-- BrB o ESDifanqane - Swartstamme word • Br B o E S saam gevoeg tot volke • 1828 BrB o ES Khoisan - gelykheid voor die reg; 1825 Die eerste spoorlyn met stoomaangedrewe enjin • BrB o E S verlies van hulle grondgebiede. • 1834 BrBE o S Vrystelling van slawe • 1835 Br o BvE o SVoortrekkers (v) • 1836 BroBvE oSKwalifiserende stemreg in die Kaap • BrBvELS • BrBvELS • 1857 BrBv ELSOnderwerp Xhoza's; - • BrBvEL S aneksasie van hul grond gebied. • 1867 Br BvELS Ontdekking van goud en diamante • BrBvEuLSUitlanders (u) 1875 Die eerste telefoonboodskap word gestuur. • 1879 Br BvEuLS Onderwerp Zulu's; Inlywing by • BrBvEuL S Natal onder Britse beheer. • 1900 TWEEDE VRYHEIDS OORLOG Die wêreld se volke • 1902 Br X X S in een land onder Britse beheer • Br x x S 1903 Die eerste vliegtuig is in die lug. • Br B ELOOSTERS: Uitstel klousule 8; stemreg • Br B ELOS Selfregering + Federalisme • UNIE WORDING • 1910 BrBEL OS Selfregering onder Britse gesag 1914 Eerste Wêreldoorlog. 10 Miljoen • BrBELOS Westminster-regeringstelsel soldate is gedood. • 1913 Br B ELOS Grondverdelingswet 1939 Tweede Wêreldoorlog. • BrBELOS 1945 Atoombom- 100 000 mense dood en • 1952 Br BEL OS Verwyder bruin kiesers van 94 000 beseer. • X BEL X X kieserslys 1957 Begin van die ruimte eeu. • BrLBEL I xx xx • APARTHEID Een party oorheersing • 1961 BrL BELOL S L Vryheid van Brittanje 196? Begin van afgooi van koloniale oorheersing, • BrLBELOL SL Rasseklassifikasie Wêreldwyd. • Br LBELOLSL • BrLBEL OL SL 19?? New Age ideologie van gelykheid met • 1984 BrL BEL OLSL Magsdeling; 3 kamer wêreldburgerskap. • BrL BE LOL SL parlement • BrL BELOL SL 1998 Suid Afrika is deel van die wêreld met • ====================== kitskosse supersoniese vliegtuie, • wêreld inligtingsweb, metruimte-eeuse tegnologie. Wêreld Gebeure en Ontwikkeling Geskiedenislyne Kolonialisme (NB) Sien Bronne en Verwysings Kwalifiseerde STEMREG Gedwonge Segregasie (NB) (L)= LIBERAAL –(NB) (L)= LIBERAAL –(NB) Gedwonge Integrasie (NB)

  2. Wat is ons toekoms indien ons langer onbetrokke bly ? Gebruik Gebruik Prieska oor die Afgrond Bestuur. Met die munisipale verkiesing om die draai, wil ek saamstem dat verandering broodnodig geword het. Die huidige raad het saam met die munisipale bestuur ons pragtige dorp Prieska die afgrond in bestuur. Moontlik is dit nie ‘n geval van swak bestuur nie, maar eerder “afwesige bestuur”, want dit blyk dat weinig vergaderings deur die loop van jaar plaasgevind het, of dat vergaderings beperk was tot slegs die raadslede van een politieke party waar besluite met verreikende finansiele implikasies geneem is. Wanbestuur was aan die orde van die dag en ek wil die volgende voorbeelde noem : • Kennis word nie aan alle raadslede gegee van raadsvergaderings nie. • Die munisipale bestuurder voer nie opdragte van die raad uit nie en steur hom nie aan raadsbesluite nie, wat meebring dat vergaderings uitgestel moet word, omdat hy nie voorleggings wat deur die raad versoek word voorlê nie. • Die burgermeester en munisipale bestuurder laat ongemagtigde betalings doen. Raadsbesluite word blatant verontagsaam. • Personeel word in meer as een pos aangewend teen ekstra vergoeding sonder om vakante poste te adverteer en te vul. Een van die poste se werk moet afgeskeep word. • Oorbetaling van raadslede se vergoeding het plaasgevind sonder dat enige pogings aangewend word om dit te verhaal.

  3. Geen stappe word gedoen om om agterstallige dienstegelde te in nie. • Personeel wat na bewering groot bedrae geld van die munisipaliteit deur bedrog gesteel het, is nog nie vervolg nie. • Meentgronde word glad nie bestuur nie en word geplunder deur onwettige mynbedrywighede wat nou al tot sterftes gely het. • Die munisipaliteit is werklik reeds bankrot as gekyk word na die oortrokke rekening. • Die Bos ontwikkeling het reeds een keer misluk, maar nou word beoog om ‘n winkelkompleks en lodge op te rig terwyl Prieska reeds oor te veel besighede en gastehuise beskik. Sakelui behoort kennis te neem en hul besware in te dien. • As gekyk word na die lys van kandidate vir die verkiesing, kan daar nie gesien word dat dit enigsins beter sal gaan in die toekoms nie. • Dit sal egter nie verander as die kiesers nie ‘n wilsbesluit neem en weer iemand anders ‘n kans gee nie. • ‘n Beroep word op ons gemeenskap gedoen om minder apaties te wees en ‘n slag na hul eie belange om te sien deur betrokke te raak by die bestuur van ons dorp, hul wyksverteenwoordiger tot verantwoording te roep, indien nodig, en betrokke te raak by instellings soos die inwonersforum. • Frik Mulder Prieska - Die Volksblad Brieweblad 2011/05/05

More Related