1 / 15

Sektorale gesprek tussen vennote in Toerisme

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT Adv Hanlie Linde mm@bergmun.org.za. Sektorale gesprek tussen vennote in Toerisme. Voorgestelde agenda vir gesprek. Verwelkoming deur Munisipale Bestuurder Voorstelling van vennote Aanbieding : Statistiek SA ( nuutste stats)

krysta
Download Presentation

Sektorale gesprek tussen vennote in Toerisme

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BERGRIVIER MUNISIPALITEIT Adv Hanlie Linde mm@bergmun.org.za Sektoralegesprektussenvennotein Toerisme

  2. Voorgestelde agenda vir gesprek • VerwelkomingdeurMunisipaleBestuurder • Voorstelling van vennote • Aanbieding: Statistiek SA (nuutste stats) • NasionaleOntwikkelings Plan (van toepassing op Toerisme) • IDP en sektoraleoplossingsvirkwessiesin ons area • Pad vorentoe

  3. Verwelkoming

  4. Verwelkoming Ander sektore: Veiligheid en sekuriteit; Sosiale Ontwikkeling; Omgewing en Klimaatsverandering; Gesondheid; Media/Kommunikasie en Ander, bv: Dierewelsyn

  5. Verwelkoming

  6. 2. Voorstelling van vennote • Aan jou tafel: deel met mekaar wie jy is, wat jy doen en hoe jy jouself betrokke sien by Toerisme • Nomineer twee persone aan die tafel om na die tafel kloksgewys van hulle te beweeg • Herhaal die voorstelling • Geleentheid vir BTO om hulself voor te stel.

  7. 3. STATS SA • Vanessa Mostert • Nuutste statistieke van 2011. Vrygestel in November 2012.

  8. 4. Nasionale Ontwikkelings Plan • President Zuma het NasionaleBeplanningskommissie in Mei 2010 aangestelom ‘n visie en nasionale plan saamtestel. • Kommissie – adviserendeliggaam van 26 mense (experts) buiteregering. • DiagnostieseVerslagvrygestel in Junie 2011 – identifiseer 9 kern uitdagings: • Te min mense in SA werk • Kwaliteit van opvoeding is telaag • Infrastruktuurswakgeplaas, swakonderhou en te min • Ruimtelikeverdeeldheidbelemmerontwikkeling • Ekonomie is onvolhoubaarhulpbronintensief • Openbaregesondheid is ontoereikend en van swakgehalte • Publiekedienste is oneweredigversprei en van swakgehalte • Vlakke van korrupsie is hoog • Suid-Afrika is steeds ‘n verdeeldegemeenskap.

  9. 4. NDP (vervolg) 4. Wye konsultasie in alle sektore 5. Nasionale Plan vrygestel in November 2011 – vier temas bygevoeg naamlik landelike ekonomie, sosiale beskerming, streeks en wereldaangeleenthede en veiligheid 6. Implementeer! Alle provinsies in kompetisie oor wie dit die vinnigste gaan implementeer 7. Alle Munisipaliteite in die land belyn hul GOP’s om NDP te ondersteun. Afskrif van NDP elektronies beskikbaar by www.bergmun.org.za

  10. Nasionale Toerisme Strategie SA wil teen 2020 een van die top 20 bestemmings in die wêreldwees. Tans is ons 37 ste. Drietemasomdittebereik: • Vergroot die toerismeekonomie • Maakelketoeris se ervaringbeter (plaaslik en internasionaal) • Volhoubaarheid en goeiebestuur Missie van NasionaleDepartement van Toerisme: ‘To grow a sustainable tourism economy in SA with domestic, regional and international components, based on innovation, service excellence, meaningful participation and partnerships.”

  11. 1 X Strategiese koordineerder; 1x BTO beampte (10 ure p.m) 1 x Toerisme Beampte 1 X Toerisme Beampte 1X Toerisme Beampte

  12. Plaaslike Toerisme Strategie • Posisionering van Bergrivierstreek as bestemming • Produkontwikkeling • Effektieweboodskap en effektiewekommunikasiekanale

  13. 5. IDP en oplossings • Integrated Development Plan (IDP ) (GOP) • 2012 – 2017 goedgekeur deur Raad op 24 Mei 2012 • Word jaarliks opgedateer met insette van die publiek (sektore, wyke, individue ens) • Ses oorhoofse doelstellings: (sien volgende skyfie) • Wat kan die toerisme sektor hieraan doen?

  14. Goals of Bergrivier Municipality • A financial viable and sustainable Municipality that provides an enabling environment for the development of the Bergrivier economy • A quality living environment for all residents that is conducive to development and investment • An effectively managed institution that renders effective and efficient services • A well-managed built environment that is in harmony with the natural environment • A safe, healthy and secure environment • An environment that is conducive to the wellbeing and development of our community

  15. 6. Pad vorentoe • Sosiale netwerke binne elke sektor wat hulself dryf • Munisipaliteit vergader gereeld met verteenwoordigers van elke sektor • Momentum sodra almal in dieselfde rigting beweeg • Saam is ons altyd beter!

More Related