1 / 15

BAIE WELKOM Mag ons almal hierdie oggend geniet

BAIE WELKOM Mag ons almal hierdie oggend geniet. BOME VAN GENESING. KENMERKE VAN ‘N GOEIE BOOM. Wat benodig ‘n boom vir gesonde groei?. water. …Sonlig…. Vrugbare Grond. Gelowiges word vergelyk met bome…….

krysta
Download Presentation

BAIE WELKOM Mag ons almal hierdie oggend geniet

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BAIE WELKOMMag ons almal hierdie oggend geniet

  2. BOME VAN GENESING

  3. KENMERKE VAN ‘N GOEIE BOOM

  4. Wat benodig ‘n boom vir gesonde groei?

  5. water

  6. …Sonlig….

  7. Vrugbare Grond

  8. Gelowiges word vergelyk met bome……..

  9. PSALM 1:3 …Gelowige…soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome… vrugte gee op sy tyd...blare nie verdroog nie…….

  10. PSALM 92: 13 – 15…Gelowiges sal so sterk wees soos palmbome….. ..soos seders op die Libanon….vind krag in die huis van die Here, groei op in die tempel van God…selfs in ouderdom..toeneem in krag…fris en lewenskragtig…

  11. Esegiël 47: Visioen van Esegiël – water wat onder uit die tempel vloei – stroom water – Vers 12:… weerskante van die stroom groei allerlei vrugtebome, blare verlep nie en vrugte raak nie op, sal maandeliks dra – vrugte daar om te eet en die blare om genesing te bring…

  12. Jes 61…Bome van Redding • Gewortel en ge-anker in Jesus Christus • Gevoed deur strome van Lewende water – die Heilige Gees en Woord van God • Leef in die LIg van die Alomteenwoordige God, die Vader

  13. Vrug van die Gees: Gal 5:22 :Liefde Vreugde Vrede Geduld Vriendelikheid GoedhartigheidGetrouheid Nederigheid Selfbeheersing ?

More Related