1.
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 5

Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry. PowerPoint PPT Presentation


  • 129 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

1. Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry. Termometer. Was. BESKRYF aan Sarah se vriendin Patience waaroor die prent gaan . 2. 110. 110. 110. 110. 110. 110. 100. 100. 100. 100. 100. 100. 90. 90. 90. 90. 90. 90. 80. 80. 80. 80. 80. 80. 70. 70. 70. 70. 70.

Download Presentation

Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Sara het die prent in n wetenskap boek gekry

1.

Sara het die prent in ‘n wetenskap boek gekry.

Termometer

Was

BESKRYF aan Sarah se vriendin Patience waaroor die prent gaan


Sara het die prent in n wetenskap boek gekry

2.

110

110

110

110

110

110

100

100

100

100

100

100

90

90

90

90

90

90

80

80

80

80

80

80

70

70

70

70

70

70

60

60

60

60

60

60

50

50

50

50

50

50

40

40

40

40

40

40

30

30

30

30

30

30

20

20

20

20

20

20

10

10

10

10

10

10

0

0

0

0

0

0

-10

-10

-10

-10

-10

-10

SKRYF die tyd entemperatuur lesings in ‘n geskikte tabel neer.


Sara het die prent in n wetenskap boek gekry

3.

Hier is van die resultate van Sarah se eksperimente.

In hierdie eksperiment het sy kerswas in ‘n proefbuis gesmelt.

Tyd in sekondes

0

30

60

90

120

150

Temperatuur in Celsius

25

60

66

66

66

87

Vastestof

Vloiestof

TEKEN Sarah se resultate op die grafiekpapier hieronder.

Temperatuur

in Celsius

100

75

50

25

0

30

60

90

120

150

Tyd in sekondes


Sara het die prent in n wetenskap boek gekry

4.

Patience besluit om ‘n soortgelyke eksperiment te doen.

Sy wou die smelt van sjokolade en kerswas vergelyk.

TEKEN ‘n diagram van die eksperiment wat Patience kan doen vir hierdie vergelyking.

VERDUIDELIK hoe sy die vergelyking ‘n redelike toets kan maak.


Sara het die prent in n wetenskap boek gekry

5.

Sarah en Patience was baie opgewonde oor hul ontdekking dat vastestowwe soos

was en sjokolade verhit word, die temperatuur vir ‘n tydjie konstant bly terwyl

soos die vastestowwe in vloeistof verander.

Hulle wil graag verduidelik waarom dit plaasvind.

Gebruik diagramme om jou te help, en VERDUIDELIK dieteorie waarom vastestowwe

wat verhit word se temperatuur vir ‘n wyle konstant bly terwyl dit van vastestof na

vloeistof verander.


  • Login