Seën
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 45

Seën PowerPoint PPT Presentation


  • 158 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Seën. Lied 163. Soos 'n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer. U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer. Lied 163 ( vervolg ) U alleen is my bron van krag ; in U teenwoordigheid wil ek wag . U alleen is my hartsverlange

Download Presentation

Seën

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Se n

Seën


Se n

Lied 163

Soos 'n wildsbok wat smag na water,

smag my siel na U, o Heer.

U alleen is my hartsverlange

en ek bring aan U die eer.


Se n

Lied 163 (vervolg)

U alleen is my bron van krag;

in U teenwoordigheid

wilek wag.

U alleen is my hartsverlange

en ek bring aan U die eer.


Se n

Seën


Se n

Lied 199: 1

Loof die Here uit die hemel,

loof Hom deur wie ons bestaan;

loof Hom eng'le, hemelwesens,

loof Hom son en prys Hom maan.

Kom en loof Hom, kom en prys Hom,

kom en loof die Heer se Naam!


Se n

L 199:2

Loof die Here alle volke,

loof Hom alles wat bestaan;

loof Hom weerlig, sneeu en wolke,

loof Hom meer en oseaan.

Kom en loof Hom, kom en prys Hom,

kom en loof die Heer se Naam!


Se n

L 199:3

Loof Hom konings, alle vorste,

almal wat op aard' regeer;

loof Hom kinders, mans en vroue,

loof Hom almal, buig jul neer.

Kom en loof Hom, kom en prys Hom,

Roem sy Naam, kom loof die Heer!


Se n

Lied 175

Majesteit,

glansryke heerlikheid!

Ons wil Jesus,

die koning, hulde bewys!


Se n

L 175 (vervolg)

Majesteit,

hemelse heerlikheid!

Van waar ons woon,tot by sy troon,

wil ons Hom prys.

Kom ons loof, kom ons besing

die Naam van Jesus!


Se n

L 175 (vervolg)

Kom ons loof, kom ons aanbid

die Here ons God!

Majesteit,

heilige heerlikheid!

Hy het gesterf, ons heil verwerf,

Hy het oorwin!


Se n

Lied 169: 1

Heilig, heilig, heilig,

Heer God Almagtig

Groot is U troon,

U is steeds met lig omring!


Se n

Lied 169:1 (vervolg)

Heilig, heilig, heilig,

liefderyk, genadig

u troon is steeds

met lig en lof omring!


Se n

Lied 169:2

Heilig, heilig, heilig,

Heerser vir ewig;

groot is u Naam

U die Vader, Seun en Gees.

Grote God, ons eer U,

met u hele skepping.

U wat in liefde God regverdig is.


Se n

Lied 169:3

Heilig, heilig, heilig,

Heer, so weldadig,

groot is u guns,

want U buig U tot ons neer!

Heilig, heilig, heilig,

magtig en genadig.

U wás en ís en sál vir ewig wees.


Se n

Offergawe: GKL


Se n

Prayer of St Francis of Assisi

By Alan Pote

Lord make me an instrument of thy peace,

Where there is hatred, let me sow love.

Where there is injury, thy pardon Lord.

Where there is doubt, let there be faith.


Se n

Oh, Lord, make me an instrument of thy peace.

Where there`s despair, let me bring hope.

Where there is darkness, let there be light.

Where there is sadness, let there be joy.


Se n

Oh Divine Master, grant that I may not so much

Seek to be consoled, as to console;

To be understood as to understand;

To be loved as to love.


Se n

Oh Lord, make me an instrument of thy peace.

Where there is hatred, let me sow love.

For it is in giving, that we receive,

And it is in pardoning that we are pardoned.

And it is in dying, that we are born

To eternal life, to eternal life.

Lord, make me an instrument of thy peace,

an instrument of thy peace.

AMEN


Se n

Seën


Se n

18: 1

Ek het U baie lief, o Heer.

my rots, my sterkte, my verweer.

U is my vesting, sterk gebou,

waar ek my veilig skuil kan hou.


Se n

Psalm 18:1 (vervolg)

My skild, U sal verlos en red

as ek, o Heer, U nodig het.

Wanneer die vyand my bespot,

roep ek, en U verlos my, God.


Se n

Psalm 18:7

U kan my duisternis deurlig;

U laat 'n oormag voor my swig.

'n Stad se muur, hoe hoog ook al,

sal met u hulp, Heer, voor my val.

Die God op wie ons staat kan maak,

dié Heer se dade is volmaak,

sy woord is suiwer en dis waar.

Wie by Hom skuil, sal Hy bewaar.


Se n

Seën


Se n

Luke 11:1–13

Onderrig oor die gebed

(Matt 6:9–15; 7:7–11)

11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.”

2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan:

Vader, laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom.


Se n

Matt 6:9–13

9“So moet julle bid:

Ons Vader wat in die hemel is,

laat u Naam geheilig word;

10laat u koninkryk kom;

laat u wil ook op die aarde geskied,

net soos in die hemel.


Se n

11Gee ons vandag

ons daaglikse brood;

12en vergeef ons ons oortredings

soos ons ook dié vergewe

wat teen ons oortree;

13en laat ons nie in versoeking kom nie

maar verlos ons van die Bose.


Se n

5Verder sê Hy vir hulle: “Sê nou een van julle het ’n vriend, en jy gaan in die middel van die nag na hom toe en jy vra: ‘Vriend, leen my bietjie drie brode, 6want ’n vriend van my wat op reis is, het by my aangekom, en ek het niks om vir hom voor te sit nie.’7En die ander antwoord van binne af: ‘Moet my nie lastig val nie! Die deur is al gesluit, en ek en my kinders is al in die bed. Ek kan nie opstaan om dit vir jou te gee nie …’


Se n

8Ek sê vir julle: Al sou hy nie opstaan en dit vir hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog opstaan en hom alles gee wat hy nodig het, omdat hy hom nie skaam om aan te hou vra nie.

9“Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word. 10Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.


Se n

11Is daar ’n pa onder julle wat as sy seun vir hom ’n vis vra, vir hom ’n slang sal gee in plaas van die vis? 12Of as hy ’n eier vra, vir hom ’n skerpioen sal gee? 13As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee—die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.


Se n

Luke 11:1–13

Onderrig oor die gebed

(Matt 6:9–15; 7:7–11)

11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.”

2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan:

Vader, laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom.


Se n

Luke 11:1–13

Onderrig oor die gebed

(Matt 6:9–15; 7:7–11)

11 Jesus was êrens op ’n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy volgelinge geleer het.”

2En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan:

Vader, laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom.


Se n

Onse Vader wat in die hemele is,

laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom;

laat u wil geskied,

soos in die hemel

net so ook op die aarde;

Vader

Seun

gee ons vandag ons

daaglikse brood;

en vergeef ons ons skulde

soos ons ons skuldenaars vergewe

en lei ons nie in versoeking nie

maar verlos ons van die Bose

Heilige

Gees

Vader

Seun

Want aan U behoort die koninkryk

en die krag

en die heerlikheid

tot in ewigheid. Amen.

Heilige

Gees


Se n

Onse Vader wat in die hemele is,

Laat u Naam geheilig word;

laat u koninkryk kom;

laat u wil geskied,

soos in die hemel

net so ook op die aarde;

Oorgawe

gee ons vandag ons

daaglikse brood;

en vergeef ons ons skulde

soos ons ons skuldenaars vergewe

en lei ons nie in versoeking nie

maar verlos ons van die Bose

Nodig

vir

die

span


Se n

Matt 6:9–13

9“So moet julle bid:

Ons Vader wat in die hemel is,

laat u Naam geheilig word;

10laat u koninkryk kom;

laat u wil ook op die aarde geskied,

net soos in die hemel.


Se n

11Gee ons vandag

ons daaglikse brood;

12en vergeef ons ons oortredings

soos ons ook dié vergewe

wat teen ons oortree;

13en laat ons nie in versoeking kom nie

maar verlos ons van die Bose.


Se n

Lied 266: 1

Ons Vader wat woon in die hemel,

geheilig sy u Naam.

Laat u ryk kom, u wil geskied,

soos in die hemel so ook op die aarde.


Se n

L 266 (vervolg)

Gee ons vandag ons dag se brood

en vergeef ons al ons skulde,

net soos ons vergewe

dié wat teen ons sondig.


Se n

Lied 266 (vervolg)

Laat kom ons nie in die versoeking,

maar verlos ons van die Bose.

Want U is die ryk

en die sterkte en die ere,

vir ewig en ewig, amen.

Vir ewig en ewig, amen.


Se n

Seën


Amen x3

Amen (x3)


  • Login