Koste rekeningkunde
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 13

KOSTE REKENINGKUNDE PowerPoint PPT Presentation


  • 523 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

KOSTE REKENINGKUNDE. Studie-eenheid 1: Inleiding tot Koste Rekeningkunde . Inleiding tot Koste Rekeningkunde. Koste Rek poog om onderneming se koste van produksie te bepaal deur: Beoordeling van die insetkoste van elke stap van produksie Beoordeling van vaste koste

Download Presentation

KOSTE REKENINGKUNDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Koste rekeningkunde

KOSTE REKENINGKUNDE

Studie-eenheid 1: Inleiding tot Koste Rekeningkunde


Inleiding tot koste rekeningkunde

Inleiding tot Koste Rekeningkunde

  • Koste Rek poog om onderneming se koste van produksie te bepaal deur:

  • Beoordeling van die insetkoste van elke stap van produksie

  • Beoordeling van vaste koste

  • Help bestuur met besluitneming – staak sekere produksielyn wat nie winsgewend is, maak van ander materiaal gebruik, ens

  • Is die interne funksie verantwoordelik vir versamel en verslagdoen oor finansiële inligting vir interne sakegebruik


Voordele

Voordele

  • Bevorder produkontwikkeling en bemarking-strategieë

  • Help bestuur met besluitneming om winste maksimeer

  • Beter sakebesluite

  • Evaluering van departemente, winste en projekte


Tipes koste rekeningkunde inligting

Tipes koste rekeningkunde inligting


Tipes koste rekeningkunde inligting1

Tipes koste rekeningkunde inligting

1. Kostetoedelingsverslae

Verskafinligting aan bestuur soos bv:

  • hoeveel items sal vervaardig kan word as masjien A met masjien B vervang word

  • watter impak het dit op die wins

  • hoe lank gaan dit neem om masjien A af te betaal

  • Hoe beïnvloed dit die aantal werknemers

  • Bepaal of goedere/dienste gelewer produksie-kostes dek en winsmarges bereik


Tipes koste rekeningkunde inligting2

Tipes koste rekeningkunde inligting

  • Begrotings (bepaal spandering op elke bedryfsfunksie, voorkom oorspandering)

    Tipes:

  • Oorhoofse begroting – alle finansiële uitgawes

  • Standaard begroting – bedrag vir elke spesifieke produksiefunksie

  • Veranderlike begroting – maak voorsiening vir spesifieke variansiesin produksieproses

  • Vooruitskattings

    Bepaal die potensiaal van verkope onder bepaalde marktoestande


Gebruik van rekeningkundige koste inligting

Gebruik van rekeningkundige koste inligting

  • Help met die bepaling van ʼn koste

  • Help met die beheer van kostes

  • Help met besluitneming(koop/maak, behou of vervang, voortgaan/staak)

  • Help met bepaling van verkoopspryse

  • Help met voorraadbeheer

  • Help met kostevermindering (nuwe en verbeterde metodes)

  • Help met die bepaling van doeltreffendheid(vestig standaarde en variansieanalises)

  • Help met die voorbereiding van begrotings

  • Help met identifisering van nuttelose aktiwiteite

  • Help met identifisering van wesenlike verliese

  • Help in die identifisering van ledige tyd en ledige kapasiteit

  • Help met die verbetering van produktiwiteit

  • Help met kostevergelyking

  • Help met kontrolering van akkuraatheid van finansiële rekeninge

    VB 1.1 bl23 en Figuur 1.4 bl24


Komponente van vervaardigingskoste

Komponente van vervaardigingskoste


Vervaardigingskoste

Vervaardigingskoste

  • Kummulatiewe totaal van hulpbronne

  • Direk gebruik in vervaardiging van goedere


Direkte en indirekte materiaalkoste

Direkte en indirekte materiaalkoste

  • Indirekte materiaal: nie deel van die finale produk, of word nie gebruik om die produk te vervaardig nie. Bv. skoonmaakmiddels

  • Direkte materiaal: word gebruik in die vervaardigingsproses, word deel van produk. Bv. metaal wat deel vorm van motor. Word as volg bereken:

    Koopprys van materiaal + vragkoste – aankoopafslag + voorsiening vir vermorsings


Direkte arbeidskoste

Direkte arbeidskoste

Direkte arbeid is die werknemers wat direk betrokke is by die produksie van goedere/dienste

Hoe bereken ons dit:

  • Bereken die TOTALE salarisse en lone wat betaal word

  • Tel by pensioenkoste van al hierdie werknemers

  • Tel by mediesefonds bedrae betaal vir almal

  • Tel by bedrae aan werkloosheidsversekering betaal

  • Tel by die werkgewer se bydrae t.o.v. belasting

  • Voeg enige bykomende kostes by: werwing van nuwe personeel, ens


Oorhoofse koste

Oorhoofse koste

  • Indirekte fabrieksverwante koste

  • Oorhoofse koste MOET saam met direkte materiaalkoste en direkte arbeidskoste vir die vervaardiging van die produk in ag geneem en ingesluit word in die berekening van die koste per eenheid

  • Elektrisiteit, waardevermindering op masjiene

  • Stappe vir berekening op bl 32


Koste rekeningkunde

  • Hoe om oorhoofse koste te bereken:

  • Stap 1: Definieeroorhoofsekoste en uitgawes.

  • Stap 2: Beraam die aantalwerksdaebeskikbaar in 'n gegewekalenderjaar.

  • Stap 3: Vermenigvuldig die aantalwerksdaebeskikbaarvirarbeid met agt (in die geval van ‘n agt-uurwerksdag).

  • Stap 4: Vermenigvuldig die totalearbeidsure met die gemiddeldearbeidsloon

  • Stap 5: Voeg al die oorhoofseuitgawes, soosgeïdentifiseer in Stap 1, by die bedrag in Stap 4. Dit is die totaleoorhoofsekoste.

  • Stap 6: Bepaal die gemiddeldeaantaleenhedeverkoop per jaar

  • Stap 7: Verdeeltotaleoorhoofsekostedeur die gemiddeldeaantaleenhede. Dit is die oorhoofsekoste per eenheid.

  • Voorbeeld:

  • Stap1: R1,200,000

  • Stap 2: 365 min Sat/Son min vakansiedae = 246

  • Stap 3: 246 * 8ure = 1968 arbeidsure per jaar

  • Stap 4: 1968 * R115 = R226,320

  • Stap 5: R1,200,000 + R226,320 = R1,426,320

  • Stap 6: Per maand 1250 * 12 = 15,000

  • Stap 7: R1,426,320 / 15,000 = R95 (afgerond) Oorhoofse koste per item


  • Login