1 / 14

ACTS ACTION V.

ACTS ACTION V. Hd 2:42 . ‘ En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede . ’.

Download Presentation

ACTS ACTION V.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ACTS ACTION V.

  2. Hd 2:42. ‘En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.’

  3. Hd 13:1-5. ‘En daar was in die plaaslikegemeente in Antiochíësekereprofete en leraars, naamlikBárnabas en Símeonwat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, watsaam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.

  4. En terwylhullebesig was om die Here tedien en te vas, het die Heilige Gees gesê: SondernouBárnabas en Saulusvir My afvir die werkwaarvoorEkhullegeroep het.

  5. En toe hullegevas en gebid het en hulle die handeopgelê het, laathullehulgaan. So het hulledan, deur die Heilige Gees uitgestuur,afgegaannaSeleúcië en daarvandaanweggevaarnaCiprus.

  6. En toe hulle in Sálamiskom, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jodeverkondig; en hulle het ook Johannes as helper gehad.’

  7. Hd 5:42. ‘En hulle het nieopgehouomelke dag in die tempel en van huis tot huiste leer nie, en die evangelieteverkondigdat Jesus die Christus is.’

  8. #1, Daar was nie SPESIFIEKE KERKGEBOUE nie. #2, Daar was geen PROFESSIONEEL-LEKE onderskeidnie. #3, Daar was geen HIERARGIE nie. #4, Daar was geenHOOFKWARTIERE nie. #5, Daar was geen DENOMINASIES nie. #6, Daar was geen VASTE LITURGIE nie. #7, Daar was geen BABA DOOP nie. #8, Die apostels het nie SKOLE, HOSPITALE, KLINIEKE of enigeander ORGANISASIES begin nie.

  9. 1. HOEKOM HET PAULUS TIMOTEUS BESNY VOORDAT HY HOM VERDER SAAMGENEEM HET OP SENDING REISE? (Hd 16:1-3)

  10. 2. HOEKOM HET PAULUS SY HARE AFGESKEER NADAT HY ‘N GELOFTE GEDOEN HET? (Hd 18:18)

  11. Paul was a Jew. So when he cut his hair at Cenchrea after taking a vow it was nothing more than an outward sign showing his devotion coming from a Jewish background. It also communicated something to his Jewish friends. He understood that we are all now called to be Nazarites and priests of God in the new covenant.

  12. Paul’s behaviour in this situation illustrates one of his ministry’s main thrusts: he would go to great lengths within the boundaries of gospel truths and principles to win people to Christ. Here that meant accommodating Jewish culture. We must bear in mind that keeping or practicing Jewish customs as an addition to grace for salvation is a gross error. Paul taught vehemently against that. The Old Testament customs and laws pointed to Christ, it was shadows and symbols while Christ is the substance.

  13. HOEKOM HET DIE HEILIGE GEES PAULUS HULLE VERHINDER OM IN ASIë & BITHINIë DIE WOORD TE VERKONDIG? (Hd 16:6-7)

  14. Hd 10:38. ‘…met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Homgesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goedgedoen en almalgeneeswatonder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.’

More Related