1 / 22

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering. Ilse Lombard. Hoofstuk 11, bl 149. Keuse van rolstoel. Die keuse van ’n toepaslike rolstoel kan baie moeilik wees as jy gekonfronteer word met die groot hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte en bybehore. Keuse van rolstoel.

jael
Download Presentation

SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering Ilse Lombard

  2. Hoofstuk 11, bl 149

  3. Keuse van rolstoel • Die keuse van ’n toepaslike rolstoel kan baie moeilik wees as jy gekonfronteer word met die groot hoeveelheid keuses, koste, tipe, grootte en bybehore.

  4. Keuse van rolstoel • Gebruik van rolstoel • Manier van daaglikse vervoer • Vervoer • Die gebruiker

  5. Tipes rolstoele Manueel • Gewig • Rugkant • Agter wiele • Voorste wiele • Voetplate

  6. Tipes rolstoele • Elektriese stoele • Die klassifikasie is grootliks afhanklik van die krag van die motor en die kombinasie van die voor en agter wiele. • Die binne-huise krag-aangedrewe stoel het gewoonlik vier soliede wiele. • Die binne/ buiten-huise krag aangedrewe stoel het opblaasbare agter wiele en soliede voor wiele. • Die binne/ buiten-huise krag-aangedrewe stoel het vier opblaasbare wiele om oor ruwe terrein te ry.

  7. Elektriese stoele

  8. Tipes rolstoele • Hybrid • Reclining • Opstaan • Sport stoel • Pediatriese stoel

  9. Rolstoel bybehore • Anti tipping levers • Armleuning • Rugleuning • Remme • Rem extensions • Rims • Elevated voetplate

  10. Rolstoel hantering • BASIESE BEWEGINGS IN DIE STOEL • Om die remme aan en af te sit. • Om die armleunings af te haal • Om voorwerpe van die grond op te tel • Om die voetplate te bereik. • Om maksimum stabiliteit moet die voorwiele vorentoe gedraai word, want dit sal verhoed dat die stoel vorentoe tip en die remme moet aan wees.

  11. Rolstoel hantering Om die remme aan te sit • Om die regter rem te bereik: 1. Hak die linker elmboog agter die stoel se linker handvatsel. 2. Leun vorentoe en na regs, verlenging van die biceps soos die romp vorentoe beweeg. Om die rem los te maak gebruik fleksie van die biceps en skouer en trek die handvatsel terug. (Fig. 11.6A, B). Om die rem aan te sit druk die rem vorentoe. (Fig.11.6C, D).

  12. Rolstoel hantering • Om die armleuning af te haal. • Die meeste arm leuning lig boontoe

  13. Rolstoel hantering • Om die voetplate te bereik • Dit is om die kateter se sakkie leeg te maak en die voetplate te vat en met aan te trek en uit te trek. • 1. Leun vorentoe op die elmboë op die armleunings. • 2. Verander die posisies van die arms en leun met die voorarms op die dye. • 3 Sit hande een vir een op die voete en leun met bors op dye.

  14. Rolstoel hantering Om weer regop te kom moet die pasiënte sonder ’n triceps die arm oor die rugleuning gooi en die pols rondom die stoel se handvatsel hak en trek dan die romp regop deur die elmboog te flekseer. • Pasiënte met ’n goed funksionerende triceps trek die romp regop deur aan die armleuning homself op te trek.

  15. Rolstoel hantering • Aanvanklike en gevorderde rolstoel hantering • Om die rolstoel te beweeg in enige rigting is die posisie van die kop en skouers belangrik. Hulle moet gebruik word om die aksie van die skouers te versterk, om meer momentum te gebruik of om te rem.

  16. Rolstoel hantering • Pasiënte begin die stoel vorentoe te stoot deur op die wiele te druk. Paraplegie pasiënte mag dalk die rims gebruik, maar meeste kwadrupleë hou aan om die wiele te gebruik. • Handskoene (sien Fig. 8.2f) kan gebruik word om die vel te beskerm.

  17. Rolstoel hantering - gevorderd vir parapleë • Om op die agterwiele te balanseer. • Om op en af met sypaadjie te beweeg. • Om die rolstoel sywaarts te laat spring • Om op en af met trappe te klim. • Om met die rolstoel na ’n motor te verplaas.

  18. Om op die agterwiele te balanseer. • Balanseer en vorentoe ry op die agterwiele is belangrik om onafhanklik oor rowwe terrein te beweeg, bv. oor gras, sand , sypaadjies en ’n trappie. • Hierdie tegniek kan slegs deur pasiënte met ’n goeie greep gedoen word, bv. pasiënte met letsels van T1 en onder. Daar is drie punte om te bemeester: • Om die stoel op die agterwiel te tip • Om dan daar te balanseer. • Om dan die stoel vorentoe en agtertoe te beweeg op die agterwiel.

  19. Om op die agterwiele te balanseer

  20. Prakties • Om die voetplate te bereik • Remme aan en af • Arm leunings te verwyder • Balanseer op agter wiele • Een trappie/sypaadjie op en af • Spring met stoel sywaarts • Meer trappe af • Ramp op en af

  21. Motor aanpassings

More Related