1 / 14

Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!

Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!. En op so jolende geleentheid , voel ek dit genope om ‘n paar gefleulde woorde te uiter …. Aan ‘n iedere en ‘n elk van julle wat ‘n impak op my lewe gehad het die jaar , wil ek net begin deur ongelooflik baie dankie te sê ….

ivan
Download Presentation

Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kan jy dit glo??? Dis sowaar alweer amper Kersfees!!!

  2. En op so jolendegeleentheid, voelekditgenopeom ‘n paargefleuldewoordeteuiter…

  3. Aan ‘n iedere en ‘n elk van jullewat ‘n impak op my lewegehad het die jaar, wilek net begin deurongelooflikbaiedankietesê…

  4. BAIE Het in die jaargebeur… Ons het gelag, gehuil, geskree, stilgebly. Harte is gebreek, nuweliefdes is ontdek…

  5. Maarnou is dittydombietjie stilte word… Terugte sit en tefokus op die dingewatwerkliksaakmaak…

  6. Dit het tydgeraakomdiéwat belangrik is telaatweet net hoe belangrikhulle is en hoe baiehullebeteken…

  7. So Uit die diepte van my hartjie...

  8. VREESLIKE Baiedankievir al die liefde vertroue, smile’s, steun vriendelikegesindhede, afpakskouers en onbetwyfelendevertroue.

  9. Sonderjullesou die jaar net nie sin gemaak het nie. Daar is ‘n redehoekomjulle in my lewe is en ekverstaannouwat die rede is…

  10. So, al wat ek nog wil sê is...

  11. Geseënde Kersfees

  12. en ‘n verstommende, stunning nuwejaar!!! Genietjulle fees seisoen ten volle. Pas julleasseblief op en ookjullegeliefdes…

  13. Ten slotte wil ek net sê... Ek hoop dat al julle drome sal waar word in die nuwe jaar, dat dit wat voorlê net die mooiste is, en dat julle nooit sal terug kyk na die verlede

  14. Mag jou skip volgende jaar inkom!!!

More Related