1 / 16

Meervoude

Meervoude. Deur rekenaar papier Motor pa oom Vis verf vraag Dier maan kop Vark oog gesig Ster stoof ploeg Foto gif oorlog Ouma polisieman muur Boot lip duif Onderwyser besigheid dorp Koning boompie berig. Deure rekenaars papiere Motors pa’s ooms

huong
Download Presentation

Meervoude

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Meervoude

  2. Deur rekenaar papier Motor pa oom Visverfvraag Diermaankop Varkooggesig Sterstoofploeg Fotogifoorlog Ouma polisiemanmuur Bootlipduif Onderwyser besigheiddorp Koning boompie berig

  3. Deure rekenaars papiere Motors pa’s ooms Visseverwevrae Dieremanekoppe Varkeoëgesigte Sterrestoweploeë Foto’sgiwweoorloë Oumas polisiemure Bote lippe duiwe Onderwysers besighededorpe Konings boompies berigte

  4. Reël 1 • Om ‘n meervoud te vorm moet ek of ‘n e of ‘n s by die woord voeg. Byvoorbeeld: dier – diere motor – motors onderwyser – onderwysers

  5. Reël 2 • Indien die vokaal ‘n kort klank is en gevolg word deur 1 konsonant, verdubbel ek die konsonant en voeg ‘n e by. Byvoorbeeld: lip lippe man manne kop koppe

  6. Reël 3 • Indien die vokaal ‘n lang klank is wat dieselfde lyk en deur 1 konsonant gevolg word, verloor ek die een vokaal en voeg e by. • Byvoorbeeld: boot – bote Maan – mane muur – mure

  7. Reël 4 • Indien ‘n woord op ‘n f eindig verander die f na ‘n w en ek pas die ander meervoud reëls toe; indien nodig. • Byvoorbeeld : verf – verwe stoof – stowe gif - giwwe

  8. Reël 5 • Indien ‘n woord op ‘n g eindig verloor ek die g en pas die ander reëls toe. Byvoorbeeld : vraag – vrae oog – oë ploeg - ploeë

  9. Reël 6 • Indien ‘n woord op ‘n dubbele konsonant eindig (behalwe ing) of ‘n dubbel vokaal het kry die woord ‘n e in die meervoud. • Byvoorbeeld: deur – deure vark – varke papier - papiere

  10. Reël 7 • Indien die woord op ig eindig kry dit • te in die meervoud. • Byvoorbeeld – berig - berigte gesig – gesigte lig - ligte

  11. Reël 8 • Indien die woord op ‘n o, u, i of beklemtoonde a eindig kry dit ‘n ‘s in die meervoud. • Byvoorbeeld : foto – foto’s taxi – taxi’s pa- pa’s

  12. Reël 9 • Indien die woord op man eindig verloor ons dit in die meervoud. • Byvoorbeeld:Fransman – Franse polisieman – polisie buurman - bure

  13. Reël 10 • Indien die woord op heid eindig word dit – hede in die meervoud. • Byvoorbeeld –moeilikheid –moeilikhede besigheid – besighede

  14. Reël 11 Indien die woord op ‘n r eindig kry dit ‘n s in die meervoud. Byvoorbeeld motor - motors venter - vensters

  15. Uitsonderings pad - paaie kind - kinders skip – skepe kalf - kalwers hemp – hemde bed - beddens lam – lammers glas – glase kas – kaste gat - gate

  16. E Cronje HoërskoolKampsbaai 17/4/2013

More Related