Goudkorrels
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 9

GOUDKORRELS PowerPoint PPT Presentation


  • 62 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

GOUDKORRELS. www.nggoudkop.co.za 20 April 2014 Blok B aan diens PAASFEES. Vandag.

Download Presentation

GOUDKORRELS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Goudkorrels

GOUDKORRELS

www.nggoudkop.co.za

20 April 2014

Blok B aan diens

PAASFEES


Vandag

Vandag

  • Baie welkom aan nuwe intrekkers wat dalk vandag die eerste keer saam met ons in die diens is. Ons sal graag u besonderhede wil hê en vra dat u na die diens die ouderling in die voorportaal sal ontmoet en die nuwe intrekkersboek sal voltooi. Ander persone wat buite die grense woon, maar graag hier wil inskakel, moet ook asb. aanmeld. Onthou asb. ook om adresveranderings vir ons in die boek te skryf.


Vandag1

Vandag

  • Deurkollekte gaan vir die skolevoeding-skema.

  • Die bydraes in die sendingbussie gaan vir die werk van Petra Kollege waar opleiding vir kinder-evangelisasie gedoen word.

  • A.g.v. die langnaweek is daar GEEN Aanddiens, Kategese of Jeugkerk vir Tieners  nie.


Goudkorrels

  • Die kleingroep vir Gesinne met Kinders vergader a.g.v. al die aktiwiteite en langnaweke eers weer 5 Mei.

  • Bybelskool Donderdag 10:00 en weer om 19:00 in die kuierkamer. Bring skryfgoed.

  • Flamwoodlandgoeddiens Vrydag om 10:00


Lief en leed

Lief en Leed

  • Dink asb. in u gebede aan die volgende persone wat in die hospitaal is/was of tuis siek is:

    Eric Trollip (Beryllaan 12), Dalene Smuts (Glen Eden 17), Lettie van Niekerk (Elbesingel 1A), Chris Herbst (Floralaan 92) en Derek Adlam, skoonseun van George en Mari Ross.

  • Dink aan Bennie en Martie van Schalkwyk (Marilyn Court 1) na Bennie se pa se afsterwe. So ook vra ons u voorbidding vir Susan van Zyl (Elbiesingel 11). Na elf weke in die intensiewe eenheid in Eugene Marais Hospitaal is haar man, Henk, Woensdag oorlede.  


Verjaardae vandag en die week

Verjaardae vandag en die week


Verjaardae vandag en die week1

Verjaardae vandag en die week


Verjaardae vandag en die week2

Verjaardae vandag en die week


Ander sake

Ander sake

  • Basaar is op Vrydagaand 30 Mei. Teken

    dit solank aan. Die wyksleiers het reeds die basaarlyste ontvang en sal u eersdaags besoek.


  • Login