1 / 49

SAGTEWARE

SAGTEWARE. Wat is sagteware?. Programme wat op of deur ‘n rekenaar gebruik word. Vier soorte:. Stelsel sagteware Toepassing sagteware Nutsprogramme Drywers. stelsel sagteware. Bedryfstelsel Drywers Nutsprogramme. Anti-virus Scan Disk Defragmenteer Rugsteun Leêrbestuur.

holt
Download Presentation

SAGTEWARE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SAGTEWARE

  2. Wat is sagteware? Programme wat op of deur ‘n rekenaar gebruik word.

  3. Vier soorte: • Stelsel sagteware • Toepassing sagteware • Nutsprogramme • Drywers

  4. stelsel sagteware • Bedryfstelsel • Drywers • Nutsprogramme • Anti-virus • Scan Disk • Defragmenteer • Rugsteun • Leêrbestuur

  5. Bedryfstelsel Die eerste program wat laai as jou rekenaar aangeskakel word. Beheer al die hardeware en maak dit vir die gebruiker moontlik om die rekenaar te gebruik. Soorte: • Persoonlike gebruik: (Windows, Linux, MacOS) • Netwerk: (Ms Small Business Server, Unix) • Selfone: (Android & Symbian ,iOS)

  6. Wat doen die bedryfstelsel nog? • Bepaal waar om data op hardeskywe te stoor • Hanteer sekuriteit – gebruikersname en wagwoorde • Laat jou toe om lêers te organiseer, kopieër en uit te vee. • Hanteer data wat tussen randapparate beweeg bv. tussen drukker en skerm • Dit laat die sagteware toe om te leêrs oop te maak, te stoor en toe te maak.

  7. DOS • Disk Operating System This software connects the hardware with the programs you want to run. MS-DOS: Microsoft DOS (Disk Operating System) is a command line user interface. MS-DOS 1.0 was released in 1981 for IBM computers.

  8. Example of MS-DOS

  9. Windows • A family of operating systems developed and produced by Microsoft Corp. It provides a software graphical user interface (GUI) used on IBM and compatible computers.

  10. Example of Windows (GUI)

  11. Drywers • Konfigureer hardeware soos aftasters en drukkers. • Drukker se aandrywer formateer afvoer vir spesifieke drukker • Vertaal sagteware instruksies in ‘n formaat wat hardeware verstaan en andersom.

  12. Toepassing sagteware • Word gebruik om produktiwiteit te verhoog – dit help ons om iets te doen. (dokument opstel, berekeninge doen, inligting organiseer) • Werk deur die bedryfstelsel om toegang tot hardeware te verkry. • Word geklassifiseer as: • Algemeen • Spesialis • Doelgemaak

  13. algemeen • Kan verskillende verwante take uitvoer, bv. • woordverwerking • databasisse • sigblaaie • grafika • aanbiedingsagteware • Word dikwels as geintegreerde pakette gekoop, • en bied dan: • laer pryse • kan geintegreerd saamwerk • het dieselfde koppelvlak • kan onderling in-en uitvoer • makliker en vinniger om te installeer

  14. Spesialis sagteware Voorbeelde: • Boekhou (bv. Pastel) • Skool administrasie (bv. Smart) • Verrig ‘n spesifieke soort taak. • Kan nie ander take verrig nie.

  15. doelgemaak Sagteware wat vir ‘n spesifieke doel (gewoonlik vir ‘n spesifieke maatskappy) geskryf word. Nadele van Doelgemaakte sagteware: • Is nie in winkels te koop nie • Is duurder • is nie behoorlik getoets nie • ondersteuning nie altyd beskikbaar nie

  16. Woordverwerking Sigblaaie Desktop Publishing Aanbiedings Grafika Databasisse Algemene kantoor sagteware

  17. Woordverwerking • Voorbeelde • Microsoft Word • OpenOffice.org Writer • AbiWord (Free!) • Toepassing: • Briewe • Memo • Thesis • Verslae • Possamevoeging

  18. sigblaaie • Voorbeelde • Microsoft Excel • OpenOffice.org Calc • Minitab (Scientific) • Toepassing: • Graphs • Data Modelling • Forecasting • Data Pattern Analysis

  19. Desktop Publishing (DTP) • Voorbeelde • Quark • Microsoft Publisher • Serif • Toepassing: • Newspapers/magazines • Brochures • Invitations • Business Cards • Posters • Menus

  20. aanbiedings • Voorbeelde: • Microsoft PowerPoint • OpenOffice.org Impress • Apple Keynote • Toepassings • Besighede • Skole

  21. Grafika • Voorbeelde • Adobe Photoshop • Macromedia Fireworks • GIMP (Free open-source) • Toepassings: • Logos • Boeke en tydskrifte • Produk verpakking

  22. Databasis • Voorbeelde: • Ms Access • OpenOffice Base • Sql server • Toepassings: • kliënte • Cd versameling • Skoolkinders

  23. Ander soorte sagteware • Oopbron • Freeware • Shareware • Adware • Ander soorte

  24. Oopbron • Meestal gratis • Enigeen kan die bronkode verander • Mag dit herverkoop • Voorbeelde: • OpenOffice • Linux • Tux Paint • FireFox • Gimp

  25. freeware • Gratis, met volledige funksies. • Mag dit nie verkoop of bronkode verander Voorbeelde: • CCleaner, • Recuva, • Defraggler

  26. Shareware / trialware / demo Gratis vir ‘n beperkte tydperk, daarna kan jy dit koop of afhaal van jou rekenaar. Voorbeelde: • WinZip • Kaspersky Internet Security 2011

  27. adware • Bevat advertensies. • Doel is om geld te maak. • Sommiges kan spyware en keyloggers bevat.

  28. Ander soorte: Spyware Bevat bronkode wat inligting van jou gebruik rapporteer, kan ook keylogger sagteware bevat. Malware Sagteware wat virusse bevat. Betaware Sagteware is nog nie heeltemal getoets nie en kan probleme veroorsaak.

  29. WAT MOET OORWEEG WEES AS SAGTEWARE AANGEKOOP WORD? Spesifikasies van die program Vereistes vir hardeware soos die RAM en die spasie op die hardeskyf wat benodig word. Vereistes vir sagteware soos die tipe bedryfstelsel wat benodig word.

  30. lisensies Die meeste programme is gelisensieerd in plaas van verkoop. Dit beteken dat die gebruiker wat ’n lisensie uitgeneem het nooit regtig die program besit nie, maar betaal om dit te gebruik. Enkel gebruikerslisensie (Single user licence)  mag slegs op EEN rekenaar op ’n tyd gelaai en gebruik word. Multi gebruikerslisensie (Multi-user licence) mag gelyktydig op ’n aantal rekenaars gelaai en gebruik word. Die aantal rekenaars waarop die program gelaai en gebruik mag word, word deur die lisensie-ooreenkoms bepaal. Perseellisensie (Site licence) ’n Permit wat besigheids- en opvoedkundige instansies toelaat om dieselfde program op hulle rekenaars te laai en te gebruik.

  31. Die Eindgebruikerslisensieooreenkoms (End-user Licence Agreement) • bepaal die voorwaardes waaronder die gebruiker programme mag gebruik en laai. • Afskrifte van sagteware mag slegs gemaak word as: • ’n organisasie oor ’n perseellisensie (site licence) beskik en • as ’n rugsteunkopie gemaak word.

  32. WAT IS ROOFPROGRAMMATUUR? (PIRATE SOFTWARE) Sagteware wat onwettig gekopieër word. WAT IS ’N PIRATE? ’n Persoon wat onwettige kopieë van programme maak.

  33. WAT IS ’N PATCH? Programmeerders maak soms foute en kom dit eers agter nadat baie gebruikers die program aangekoop het. Om hierdie foute te herstel, kan die gebruiker ’n patch koop of van die internet aflaai. ’n Patch is ’n klein programmetjie wat geskryf word om die fout in ’n program te herstel. PRODUKSLEUTEL (PRODUCT KEY) ’n Unieke sleutel wat aan jou sagteware toegeken is. Sonder ’n produksleutel sal dit onmoontlik wees om die program wat jy gekoop het, te laat.

  34. Wat is ‘n Grafiese Koppelvlak? (Graphic User Interface) Wanneer die bedryfstelsel ‘n WIMP omgewing gebruik: Windows – Vensters. Icons – Ikone Menus – kieslyste Pointers – muis / trackball / stylus ens.

  35. Die UNIX koppelvlak

  36. Die Mac koppelvlak

  37. The illustration above is of a DOS "window" available in all installations of Windows. I entered a command dir, accompanied by the /? switch; dir lists the contents of the directory (in this case, my root drive C:\), while the switch modifies the command so that it supplies detailed instructions on how to use the command, rather than actually execute it.

  38. Die eerste Windows koppelvlak

  39. Windows 3.1

  40. Minder bekendes:

  41. Meer minder bekendes:

  42. Opgradering van Sagteware

  43. Inleiding • Nuwe uitgawes van sagteware word elke paar jaar uitgegee deur baie sagteware maatskappye. • Daar word tussen hulle onderskei deur uitgawe nrs of jare. (Bv. Windows 3.1 en Windows 2000) • Belangrike hersienings word uitgeken aan die heelgetal. Bv 3.4 • Minder belangrike hersienings word uitgeken aan desimale. Bv 3.4 • Waar kan jy sien wat is jou uitgawe nr? • Help>About on Windows software

  44. Voordele en nadele • Opgraderings sal gewoonlik ‘n paar nuwe funksies bied of take makliker maak. • Met Word 2007 is 80% van die algemeenste funksies nie meer as 2 klieke weg nie • Daar is egter tegniese en menslike aspekte wat in ag geneem moet word voordat sagteware opgegradeer word.

  45. Hardeware Struikelblokke • Die nuwe sagteware mag meer geheue, ‘n vinniger verwerker ens. Benodig. • Dit beteken dat hardeware dalk ook opgegradeer moet word.

  46. Aanpasbaarheid • Die opgegradeerde sagteware moet aanpasbaar wees met die bestaande stelsels. Nuwe weergawes sal gewoonlik leêrs wat in vorige weergawes geskep is oopmaak.– terugwaarts aanpasbaar. (backwards compatibility) • Dit is egter nie altyd andersom waar nie: lêers wat in die nuwe uitgawe geskep is, kan nie altyd in die vorige uitgawe gelees word nie. • Vorentoe aanpasbaar (downwards compatibility)  

  47. alleenstaande vs geïntegreerde sagteware. ’n Alleenstaande program kan slegs een funksie verrig. Pastel is ’n voorbeeld van ’n alleenstaande program. Geïntegreerde programme kan meer as een funksie verrig. Office 2007 is ’n voorbeeld van ’n geïntegreerde pakket, want die gebruiker kan baie verskillende goed daarmee doen. Kyk net wat ’n mens alles met Office 2007 kan doen: woordverwerking, sigblaaie, databasisse, elektroniese aanbiedings, ens. Omdat die Office 2007-pakket ’n klompprogramme bevat, word dit ook ’n Office Suite genoem.

  48. versoenbaarheid van sagteware? Wanneer ’n nuwe weergawe van Microsoft Word vrygestel word, het die program die vermoë om ‘af’ te stoor na die ouer weergawe, aangesien nie alle rekenaargebruikers dadelik opgradeer na die nuutste weergawe nie. Hierdie terugwaartse stoorvermoë stel verskillende gebruikers in staat om saam te werk. In die verlede het hierdie stoorvermoë onvoorspelbare gevolge gehad indien die nuwe weergawes van die sagteware eienskappe gehad het wat nie met die vroeëre weergawe versoenbaar was nie. Die versoenbaarheid van Word stel die gebruiker in staat om enige nuwe eienskap, wat nie deur die vroeëre weergawes herken kan word nie, te deaktiveer sodat ’n dokument heeltemal met vroeëre weergawes van Word versoenbaar sal wees. Dit is om hierdie rede dat ’n gebruiker wat in die Office 2007 pakket werk, lêers wat deur middel van die Office 2003 pakket geskep is, kan lees.

More Related