1 / 13

Strategie Nuwe Hart Projek

Strategie Nuwe Hart Projek. Jannie Pelser.

hedwig
Download Presentation

Strategie Nuwe Hart Projek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Strategie Nuwe Hart Projek Jannie Pelser

  2. Suid-Afrika is 'n uitnemende land met wonderlike mense. Dit is ook 'n bedreigde en stukkende land. Verskeie samelewingsverbande val uitmekaar. Selfs die geloofsgemeenskap is die stryd om norme en waardes nie gespaar nie. Wêreldlinge verwys dikwels nagelowiges as die rede waarom hulle nie kan glo nie. Ons land het 'n nuwe hart nodig. 'n Nuwe hart in en vir ons...

  3. Hoe spreek die Nuwe Hart Inisiatief die probleem aan….. Ons identifiseer ‘n leier in elke gemeenskap wat as fasiliteerder sal optree Laastens identifiseer hy/sy ‘n persoon uit en bekend met die plaaslike owerheid Hy/sy identifiseer ‘n persoon uit en bekend met die Geloofsgemeenskap Verder identifseer hy/sy ‘n persoon uit en bekend met die plaaslike media Hy/sy identifseer ook ‘n persoon uit en bekend met die skole gemeenskap Hy/sy identifseer ook ‘n persoon uit en bekend met die sake gemeenskap

  4. Geloofsgemeenskap Plaaslike owerheid Fasiliteerder Opvoedkundiges Media & Kuns Sakelui Die fasiliteerder & die 5 verteenwoordigersvorm die komiteevir die plaaslikedorp / gemeenskap / omgewing

  5. Waaroor praat hierdie komitee? Die komitee lede motiveer die gemeenskappe wat hulle verteenwoordig om te gesels oor 4 strategiese waardes: • Eerlikheid • Integriteit • Waarheid • Selfbeheersing • Dissipline • Verantwoordelikheid • Deelneem • Samehorigheid • Span ingesteldheid • Verantwoordbaarheid • Medemenslikheid • Respek • Ruimte • Versoening • Aanvaarding

  6. Met ander woorde Geloofsgemeenskapsleier Leraars Gemeente Gemeentes regoor die land praat hieroor op 21 September 2008. Skolegemeenskapsleier Leerlinge Onderwysers Sakelui leier Werkers Bestuurders Plaaslike Owerheid Leier Werkers Raadslede Plaaslike Media Leier Media Publiek Plaaslike Gemeenskap Komitee Lede Plaaslike Bestuur

  7. Waar kry ek inligting oor hierdie waardes? Kontak die Nuwe Hart Stigting kantoor om vir jou genoegsame kopieë van die handleiding – in koerant formaat - te pos. Binne in die koerant word elke belangegroep bespreek. Elkeen van hierdie groepe kan maklik gevind word volgens kleurkodes. Daar is ook plakkate vir elke belangegroep.

  8. Handleiding Geloofsgemeenskap Plakkaat

  9. Handleiding Plaaslike owerheid Plakkaat

  10. Handleiding Opvoedkundiges Plakkaat

  11. Handleiding Media & Kuns Plakkaat

  12. Handleiding Sakelui Plakkaat

  13. Vir meer inligting kontak ons soos volg: Tel: (011) 665 2017 E pos: kryjounuwehartdag@mweb.co.za Web:www.kryjounuwehartdag.com

More Related