Matteus inleiding en teologie
Download
1 / 16

Matteus – Inleiding en Teologie - PowerPoint PPT Presentation


  • 140 Views
  • Uploaded on

Matteus – Inleiding en Teologie. Peet van den Berg 2013. Die Evangelie volgens Matteus. Inleiding Inleiding tot die Evangelie van Matteus Besondere posisie in die vroeë kerk. KENMERKE. Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond Die evangelie vir die hele wêreld Die kerk

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about ' Matteus – Inleiding en Teologie' - heather-walton


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
Matteus inleiding en teologie

Matteus – Inleiding en Teologie

Peet van den Berg

2013


Die evangelie volgens matteus
Die Evangelie volgens Matteus

  • Inleiding

    • Inleiding tot die Evangelie van Matteus

      • Besondere posisie in die vroeë kerk


Kenmerke
KENMERKE

  • Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond

  • Die evangelie vir die hele wêreld

  • Die kerk

  • Geregtigheid /wil van God

  • Koning-as-Herder Evangelie

  • Onderwysende Evangelie

  • Die eindtyd (Eskatologie)


Taal en styl
Taal en Styl

  • Goeie en korrekte Grieks

  • Semitiese agtergrond

  • Aramese tradisie

  • Ryk woordeskat


Skrywer
Skrywer

  • Anonieme geskrif?

  • Die kerklike tradisie

  • Die gegewens in die boek self

  • Slotsom


Lesers en hulle milieu
Lesers en hulle milieu

  • Jode-christene?

  • Grieksprekende christene?

  • Heiden-christene?



Doel en aanleiding tot die skrywe van die evangelie
Doel en aanleiding tot die skrywe van die Evangelie

  • Spesifieke situasie

  • Helderheid oor Israel en Judaïsme

  • Gevare

  • Pastoraal

  • Leer en preek

  • Apologeties



Struktuur analise
Struktuur-analise

  • Verskillende indeling beginsels

  • Vyf groot redevoeringe

  • Markus evangelie

  • Chiastiese of simmetriese struktuur


Die teologie van matteus
DIE TEOLOGIE VAN MATTEUS

  • Inleiding

    • Sleutelteks


Christologie
Christologie

  • Vervulling

  • Titels vir die Christus

  • Gesigshoek


Kerk en koninkryk
Kerk en Koninkryk

  • Die koninkryk van die hemele

  • Die verbond van God met sy Gods volk

  • Wat van Israel?

  • Die kerk

  • Die kerk en die koninkryk van die hemele


Vervulling van die wet
Vervulling van die Wet

  • Die wet: nou nog geldig?

  • Die vervulling van die wet

  • Getrouheid aan die wet

  • Matteus en Paulus - in konflik oor die wet?


Heilsgeskiedenis
Heilsgeskiedenis

  • Tyd van Israel

  • Tyd van Jesus


Eerste koms

van die

Messias (Kairos)

“Daardie eeu” begin

Sondeval

“Hierdie eeu/

bedeling/aion begin

Tweede koms

van die Messias

“In die Begin”

Skepping

Daardie eeu

Hierdie eeu

Goeie Paradys=

toestand

“Hierdie eeu” eindig

en “Daardie eeu” gaan

in volmaaktheid voort

Twee bedelings/eeue

Bestaan gelyktydig

“in maar nie van

hierdie wêreld nie”

Paradys=

toestand eindig

Geboorte

Kruis en opstanding

Hemelvaart

Pinkster


ad