1 / 7

CLICK TO ADVANCE SLIDES

Die wederkoms van Christus sal vooraf- gegaan word deur die openbaring van die ANTICHRIS. Tommy's Window Slideshow. ♫ Turn on your speakers!. CLICK TO ADVANCE SLIDES.

hayley
Download Presentation

CLICK TO ADVANCE SLIDES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die wederkoms van Christus sal vooraf- gegaan word deur die openbaring van die ANTICHRIS Tommy's Window Slideshow ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES

  2. 2 Thes. 2:4 die teëstaander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is,sodat hy in die tempel van God as God sal sal sit en voorgee dat hy God is. 2 Thes. 2:9 hy wie se koms is volgens die werking van die satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen. Wie is die ?

  3. Wat verklaar die pouslike geskrifte? “Die pous is die opperste beoordelaar van die wet van die land..Hy is die plaasvervanger van Christus,wat nie alleen Priester vir ewig is nie,maar ook Koning van die konings en Here van die here”La Civilta Cattolica,18 Maart 1871

  4. “Wie kan sondes vergewe behalwe God? Is die vraag wat hedendaagse Fariseërs vra, en ek antw.,Daar is ‘n man op die aarde wat sondes kan vergewe,en daardie man is die katolieke priester.ja geliefde broeders,die priester verklaar nie alleenlik dat die sondaar vergewe is nie,maar hy vergewe hom ook werklik.Die priester lig Sy hand,hy spreek die woord van vergifnis,….

  5. En in ‘n oomblik,blitsvinnig, word die kettings van die hel verbreek,en die sondaar word ‘n kind van God.So groot is die mag van die priester,dat selfs die oordele van die hemel onderworpe is aan sy besluit” Michael Muller,The Catholic Priest,Baltimore:kreuzen brothers,1876

  6. In ons eie tradisionele kerke word weggedoen met die Wet van God Meditasie en allerhande afgods bedrywighede word al hoe meer en meer ingebring en aangemoedig. Gaan kyk waar kom dit vandaan ! Hulle is besig om ons onder een wêreldkerk te verenig! Word daar in jou kerk “in tale gebrabbel” “gelag in die gees” “geval in die gees” ? Ens. Pasop !

  7. Open.18:4,5 “Ek het ‘n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit,my volk,sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê nie en van haar plae ontvang nie.Want haar sondes reik tot aan die hemel,en God het haar ongeregtighede onthou” Die hoer van Babilon waarvan openbaring praat is die afvallige godsdienste wat agter afgode aan hoereer. Alta Strydom

More Related