1 / 6

Corlu inseening

slide

guest61985
Download Presentation

Corlu inseening

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Corlu Nienaber Toewyding

  2. In die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, • erken en bely ons dat jy ‘n kindjie van die Here sal wees. • Voor God en Sy Gemeente gaan ons staan, • om hierdie belofte te beaam

  3. Jy, kosbare kindjie vir ons geleen, • ons bid vir jou toe, God se seën. • Mag Hy jou gee, gesondheid en krag, • en ‘n lewe vol lekker, lag! • Ook arms vol liefde en geluk, • en ‘n rein lewe, onopgesmuk. • ‘n Lewe in oorvloed vreugde en vrede, • in die toekoms, maar ook in die hede.

  4. Mag Sy Engeleskaar, • jou elke dag bewaar. • Hom wil ons ook wysheid vra, • jou deur jou lewe te kan dra. • Na Jesus wil ons jou lei, jou handjie vashou, • jou ook spoedig leer, jou eie handjies te kan vou. • Ons plaas jou dan nou voor Jesus neer, • want van Hom kan ons en jy, die heel meeste leer

  5. Hierdiespesiaaledaggie in Corlu se lewewilonsgraag met onsgeliefdesdeel. • 7 April 2013 • Om 09:00 • TeVolleEvangelieKerk Carletonville • Na die dienssaldaarmiddagetebedien word te plot 19 Welverdiend

  6. RSVP asbvoor of op 29 Maart 2012 • Lourens Nienaber 082 555 9751 • Martie Nienaber 082 040 7203 • Onswaardeerjullebelangstelling in onsdierbareseuntjie se lewe • Baieliefde • Lourens, Martie en Corlu Nienaber

More Related