1 / 14

Verskillende leerstyle

Verskillende leerstyle. 4 Hoof - Leerstyle. GEHOOR VISUEEL SPIERBEWUSTHEID LEES EN SKRYF. Visuele Leerstyl. Visuele leerders leer die beste wanneer hulle dinge sien . Hulle onthou en verstaan inligting beter wanneer hulle ʼn uitbeelding sien en tekeninge en diagramme gebruik.

gizi
Download Presentation

Verskillende leerstyle

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verskillendeleerstyle

  2. 4 Hoof - Leerstyle • GEHOOR • VISUEEL • SPIERBEWUSTHEID • LEES EN SKRYF

  3. VisueleLeerstyl Visueleleerders leer die bestewanneerhulledingesien. Hulleonthou en verstaaninligtingbeterwanneerhulle ʼn uitbeeldingsien en tekeninge en diagrammegebruik.

  4. Hoofkaraktertrekke van visueleleerders: • Prentetegebruik • Stiltenodigwanneerhulle leer. • Liefvir lees. • Memoriseerdeurtesien. • Spelgewoonlikgoed. • Tekenprentjiesterwylhulle dink. • Hulle gee voorkeuraankleure en diagramme.

  5. OuditieweLeerstyl Sommigemense leer die bestewanneerhulleinligtinghoor. Sulkeleerdersvaargoedwanneerhullehulwerkhardopvirhulself lees.

  6. Hoofkaraktertrekke van gehoorleerders. • Hulleverkiesomhardopvirhulselfte lees. • Hullepraathardop met hulself. • Hulleaandag word maklikafgelei. • Hulleverkiesomklank en musiektegebruik. • Hullekandingegoedverduidelik.

  7. KinestetieseLeerstyl Sommigemense leer die bestewanneerhulledingeervaardeuraktiwiteitesoosproefnemings en bewegings.

  8. Spierbewustheidsleerders het die volgendeeienskappe. • Hulle is goed met sport of anderfisieseaktiwiteite. • Hullekannie lank stil sit nie. • Hullehandskrif en spelvaardighede is nietegoednie. • Hullestudeer met hardemusiekwatspeel. • Hullehoudaarvanomvoorwerpetehanteer. • Stelniejuisbelang in lees nie.

  9. Lees en skryfleerstyl Hierdieleerders leer deurinligting as geskrewewoordetesien. Hullehoudaarvanomopsommings en bykomendeaantekeningetemaak en salinligting in naslaanwerke en woordeboekesoek.

  10. Eienskappe van lees en skryfleerstyl • Hullehouniedaarvanomonderbreekte word nie. • Hullespelbaiegoed • Hulle “verdwyn” in boeke: wanneerhulle lees, vergeethulle van allesomhulle.

  11. Aktiwiteit 1 • Identifiseer die besteleerstylvirjou en verduidelikhoekom. • Bespreek hoe jy die leerstyl in jou dag kangebruik.

More Related