1 / 8

die straatkind

die straatkind. Linda Roos. ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blik wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer -. Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mense Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing

gianna
Download Presentation

die straatkind

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. die straatkind Linda Roos

  2. ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blikwat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer - • Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mense • Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing • Pendelaars = praat nie met mekaar op die trein nie, kyk “verby” mekaar straatvrou bedelaar pendelaars op trein

  3. verby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuifwat sy skraal skouers gereed dra soos spieseof ‘n heining: • Die kind snuif om die vullisdromme: op soek na kos snuif want hy is dalk siek (verkoue) snuif gom Hy dra sy skraal skouers gereed soos spiese: sy wapen teen die wêreld se seer

  4. Maar agter dié heining het sy vuil hemp skielik opgekrimpsoos ‘n ou roofen ‘n toegepleisterde wêreld op die sypaadjie laat bloei • Sy seerkry en hartseer is soos ‘n ou roof • Sy “toegepleisterde wêreld” = hy steek sy seerkry weg, “pleister” dit toe om homself te beskerm

  5. waar bome onder die skril bevel van sae steunkonyne spartel in steriele laboratoriumsen lammers teen die slagterslem • Al drie beelde dui op seerkry, lyding

  6. en daar was wysheid in die lug(nes dié ander dag uit wolke)maar soos van ou mans met klam monde op parkbankiesen kras soos kraaie • Wysheid uit die lug = ‘n visioen, ‘n stem wat uit die wolke praat • Soos die ander dag uit die wolke = verwys na die verheerliking van Christus • Die kraai is in sekere kulture ‘n boodskapper • Kan ‘n goeie boodskap bring

  7. toe ek wegdraai was daar ‘n geruis in my oreen onverklaarbaar teen my wang die bloedveegvan ‘n vlerk • Die spreker word bewus van ‘n geestelike dimensie • Sy ervaar ‘n moontlike fisiese aanraking deur ‘n engel • Die aanraking maak seer = bloedveeg op haar wang … • DUS: sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd onthou • Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike boodskap

  8. Kerngedagte:

More Related