1 / 18

Met woord en akkoord

Met woord en akkoord. Lied 192:1-3 Lied 524:1&3 Lied 526 (2x) Lied 542:1&2 Vonkk lied 77 Dankie aan Michael Maas. Vonkk lied 77 Bring My Die Ou-ou Tyding (1). Bring my die ou-ou tyding van God se Woord vir my. Vertel my van sy liefde wat sondaars kom bevry .

gezana
Download Presentation

Met woord en akkoord

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Met woord en akkoord Lied 192:1-3 Lied 524:1&3 Lied 526 (2x) Lied 542:1&2 Vonkk lied 77 Dankie aan Michael Maas

  2. Vonkk lied 77Bring My Die Ou-ouTyding (1) Bring my die ou-outyding van God se Woord vir my. Vertel my van syliefdewatsondaarskombevry. In sygrootgenade het God sySeungestuur. Vir my het Hygesterwe, die smart en pynverduur. Bring my die ou-outyding, bring my die ou-outyding, bring my die ou-outyding van God se Woord vir my.

  3. Vonkk lied 77Bring My Die Ou-ouTyding (2) Bring my die ou-ou tyding van God se Woord vir my. Vertel my hoe die Seun van God die dood oorwin vir my. Bring my die goeie tyding, die evangeliewoord: dat Jesus opgestaan het en lewe bring uit dood. Bring my die ou-ou tyding, bring my die ou-ou tyding, bring my die ou-ou tyding van God se Woord vir my.

  4. Vonkk lied 77Bring My Die Ou-ouTyding (3) Bring my die ou-outyding van God se Woord vir my. Vertel my hoe ekdeurteglo, verlossingkanverkry. Bring my die blyeboodskapdat Jesus weersalkom. Hy gee vir ewigleweaandiéwatglo in Hom. Bring my die ou-outyding, bring my die ou-outyding, bring my die ou-outyding van God se Woord vir my.

  5. Sondag, 27 Januarie 2013 Watter troos is groter as dit: wanneer ons die aangesig van die Here nie duidelik kan sien nie, juis dan kan ons vertrouend onder sy vleuels skuil. Charles H Spurgeon

  6. Sondag, 27 Januarie 2013 Votum Seëngroet Loflied 191:1&3 Die Wet van die Here Deut 6 en Rom 13 Skuldbelydenis: lied 238:1-4 Genadeverkondiging

  7. Sondag, 27 Januarie 2013 Wydingslied 178 (2x) Gebed Skriflesing: Joh 3:1-8 Scripture reading from the NIV Dankie Edward Coetzee

  8. John 3:1-8 1 Now there was a Pharisee, a man named Nicodemus who was a member of the Jewish ruling council. 2 He came to Jesus at night and said, “Rabbi, we know that you are a teacher who has come from God. For no one could perform the signs you are doing if God were not with him.” 3 Jesus replied, “Very truly I tell you, no one can see the kingdom of God unless they are born again.”

  9. 4 “How can someone be born when they are old?” Nicodemus asked. “Surely they cannot enter a second time into their mother’s womb to be born!” 5 Jesus answered, “Very truly I tell you, no one can enter the kingdom of God unless they are born of water and the Spirit.6 Flesh gives birth to flesh, but the Spirit gives birth to spirit.7 You should not be surprised at my saying, ‘You must be born again.’ 8 The wind blows wherever it pleases. You hear its sound, but you cannot tell where it comes from or where it is going. So it is with everyone born of the Spirit.”

  10. Sondag, 27 Januarie 2013 Ons soek vernuwing! Nuwejaarsvoornemens Vernuwing in politiek Vernuwing in samelewing Vernuwing in jouself Waar moet ons begin?

  11. Sondag, 27 Januarie 2013 Begin by die begin Sow an act, and you reap a habit. Sow a habit, and you reap a character. Sow a character, and you reap a destiny. Charles Reade (1814-1884)

  12. Sondag, 27 Januarie 2013 Joh 3:1-8 sê: Laat God begin! Nuwevoornemens, nuwepogings: Nee! Nuwemense!

  13. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! Geloof Gehoorsaam Gebed Gemeenskap Getuienis Gawes Geloofsbelydenis van Athanasius

  14. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! 30.So is die regte geloof dan: Ons glo en bely dat ons Here Jesus Christus, die Seun van God, tegelyk God én mens is. 31.Hy is God uit die Wese van die Vader, voor alle tye gegenereer, en mens uit die wese van sy moeder, in die tyd gebore; 32.volkome God, volkome mens met 'n redelike siel en menslike vlees, 33.na die Godheid aan die Vader gelyk, na die mensheid minder as die Vader. 34.En alhoewel Hy God en mens is, is Hy nogtans nie twee nie maar een Christus.

  15. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! 35.Hy is een, nie deur verandering van die Godheid in die vlees nie maar deur die aanneming van die mensheid in God. 36.Hy is in alle opsigte een, nie deur vermenging van die wese nie maar deur die eenheid van die Persoon. 37.Want soos die redelike siel en die vlees een mens is, so is God en mens een Christus, 38.wat ter wille van ons saligheid gely het, wat die angste van die hel tot in die dood ondergaan het, op die derde dag uit die dood opgestaan het, 39.na die hemel opgevaar het en aan die regterhand van God, die almagtige Vader, sit.

  16. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! 40.Daarvandaan sal Hy kom om die lewendes en die dooies te oordeel. 41.By sy koms sal alle mense, met hulle liggame, opstaan 42.en van hulle eie werke moet rekenskap gee. 43.En die wat goed gedoen het, sal die ewige lewe ingaan, maar die wat sonde gedoen het, in die ewige vuur. Amen

  17. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! Voorbidding Offergawes Gebed Aankondiginge Deuroffer: studente Slotlied: 271:1 en 2 Seën

  18. Nie nuwe pogings en nuwe voornemens nie, maar nuwe mense! Die wedergeboorte moet verwesenlik word in groot dade sowel as in geringes. GK Chesterton

More Related